-
loading
Ads with pictures

Soek nuwe huis


Top sales list soek nuwe huis

Port Elizabeth (Eastern Cape)
Baie liefdevolle en vol energie.soek baie aandag en n goeie huis asb whatsapp my 723 - show phone - 4
See product
South Africa
Dis met groot hartseer dat ek my 2 Pekingese na nuwe huise moet stuur. ons trek die naweek ek kan nie hulle saam neem nie. Mia is die swart een sy is 6 jaar oud & Peper is die Briun een 4 jaar oud. Ek teel tans met hulle Kontak my Hannelie
R 2.000
See product
Brandfort (Free State)
Ek is op soek na n Goeie huis vir my 2 katte hulle is nou n jaar our. Dit is n mannetjie en n wyfie. Julle kan my kontak by 780 - show phone - 1
See product
South Africa
Jackrassel soek huis hy is so 4jr oud rede van weg gee ons erf is te klein.Hy is lief v kinders op en wakker.Kom oor weg met ander honde.
See product
Springs (Gauteng)
Ek is verniet Ek is gebore op 27/10/2004 Een van my ouers was 'n Border Collie. Ek goeie waghond maar ook liefdevol. Ek soek graag blyplek sodat iemand mooi na my kan kyk asb. Weens onvoorsiene aaklige omstandighede moet my seun na woonstel trek en ek mag nie saamgaan nie:'(
See product
South Africa
Hi daar ek het dringend 2 hondjies wat nuwe huis soek altwee min of meer 2 jaar oud Baie liefdevol. Dringend asb yolande 0737086690
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Net twee adorable koning Charles haarklover Spaniel hondjies verlaat om 'n onderhoud vir hul vir ewig lief huis en slawe om lief te hê en hulle plunder twee kwajongens beide oulik en cuddle Blenheim se uittredende en is lief vir om te hanteer, is hulle, nadat Hy opgewek in ons huis en deel van die familie, sal hulle gereed om te vertrek vir hul nuwe huise wees
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
South Africa
Ons moet ongelukkig vir Watson n nuwe tuiste soek na die body corporate ons gekontak het daar is mense wat kla oor hom wat te veel blaf. Hy is n baie liefdevolle hond en kom oor die weg met kinders. Ons soek net n goeie gesin vir hom. Hy is opdatum met al sy intentings en ook reg gemaak. Watson is 3 jaar oud en Manlik
See product
South Africa
ons op soek na n liefde vole hond wat met my kinders kan speel en nie buit nie en uit die jaard uit gan nie in witbank as iemand n hond het wat n liefde vole hond het wat n goeie huis soek grood asb in witbank
See product
Kimberley (Northern Cape)
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
See product
Bloemfontein (Free State)
Drie grys katjies wat liefdevolle huise soek, klaar gepotty train. Het groen ogies en reg vir nuwe eienaars,skakel my indien jy belangstel.
R 5
See product
South Africa
Ek het nog 2 katjies wat gereed is om na hul nuwe huise te gaan. Die een is heeltemal gemmer en die ander een is wit en gemmer. Albei is mannetjies. Hulle is baie liefdevol en slaap graag op jou skoot. Laat weet my as jy belangstel,ons is in Malmesbury.
R 30
See product
South Africa
Baie mooi border collie teef 1 jaar oud soek na nuwe huis,sy lief vir kinders speel bal en lief vir stap aan band.Baie liefde vol en sag geaard.Sy is gratis soek net goeie huis vir haar.
R 1
See product
South Africa
11 Weekies oud Sy soek dringend 'n nuwe huis, iemand wat haar gaan lief hê en vertroetel. Ingeent en ontwurm Liefdevol en baie speelerig Prys is onderhandelbaar Kontrak my op
R 1.700
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.