-
loading
Ads with pictures

Ek soek n huis


Top sales list ek soek n huis

South Africa
Ek soek n merrie 14h sy moet mak mak mak wees kinders kan op ha klim en ek moet op ha kan ry en ha pote onder skoon kan mak whatsupp my
See product
Bloemfontein (Free State)
Ek is dringend opsoek na behuising met 'n tuintjie. My seuntjie is baie siek en kry epileptiese aanvalle. Kinders in Martie du Plessis Skool. Help asb!
See product
Johannesburg (Gauteng)
Ek is 40 en was nog noiet verloof nie of getroud nie ek is single meisies en n werk in durban whatsapp my
See product
Pretoria (Gauteng)
hi my naam is alettha en ek soek n ringnek ek sal vrydag wat nou kom 300 rand betaal laat weet my op whatsapp a.s.b my nr is
R 300
See product
Springs (Gauteng)
Ek is verniet Ek is gebore op 27/10/2004 Een van my ouers was 'n Border Collie. Ek goeie waghond maar ook liefdevol. Ek soek graag blyplek sodat iemand mooi na my kan kyk asb. Weens onvoorsiene aaklige omstandighede moet my seun na woonstel trek en ek mag nie saamgaan nie:'(
See product
Brandfort (Free State)
Ek is op soek na n Goeie huis vir my 2 katte hulle is nou n jaar our. Dit is n mannetjie en n wyfie. Julle kan my kontak by 780 - show phone - 1
See product
South Africa
Ek vra mooi asb wie het n twee man tent ek is werkloos bly in daspoort wil tent gebruik as ek op pad gaan op soek na werk asb as iemand een kan skenk asb dankie
See product
Paarl (Western Cape)
Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Johannesburg (Gauteng)
Ek is op soek na n vennoot om saam met my wild te teel op my plaas, 55km noord oos van pta. 50/50 Op alle aanwins en kostes. Kampe en water klaar in plek. Geen kansvatters
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels /Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
South Africa
goeie dag mense ek is opsoek na n perd wat mense asb vir ons kan skenk soek graag een vir my dogterkjie want sy is mal oor perde asb mense kontak my man asb
See product
Duiwelskloof (Limpopo)
My werksondervinding/My employment history: (1)S.A.Polisie/S.A.Police = 8 jaar/year. (2)Winkelbestuur/Shopmanager = 11 jaar/year. (3)Stoor + Logistieke bestuurder/Store + Logistics manager = 3 jaar/year. (4)Lodge + Restaurant bestuurder/manager = 2 jaar/year. (5)Verteenwoordiger/Sales rep (FMCG) = 4 jaar/year. Ek is tegnies + meganies aangele/Technical + mechanical skills.(Jack of all trades). Los asb n boodskap/Please leave a message.
See product
Tzaneen (Limpopo)
My werksondervinding/My employment history: (1)S.A.Polisie/S.A.Police = 8 jaar/year. (2)Winkelbestuur/Shopmanager = 11 jaar/year. (3)Stoor + Logistieke bestuurder/Store + Logistics manager = 3 jaar/year. (4)Lodge + Restaurant bestuurder/Manager = 2 jaar/year. (5)Verteenwoordiger/Sales rep (FMCG) = 4 jaar/year. Ek is tegnies + meganies aangele/Technical + mechanical skills.(Jack of all trades). Los as n boodskap/Please leave a message.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2021 www.clasf.co.za.