-
loading
Ads with pictures

Soek jy n


Top sales list soek jy n

South Africa
Is jy dalk opsoek na 'n huiswerk juffrou wat in die middae saam met boeta of sussa moet huiswerk doen? Ek neem Laerskool kinders in, en behandel met hulle die huiswerk en indien daar eksamen sou wees help ek ook met dit.  R500 per maand. 
See product
South Africa
Ons is op soek na 'n lewendige, netjies en verantwoordelike persoon die span by ons kleinhandel juwelierswinkel aan te sluit. Juwele ervaring is 'n moet !
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels /Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Paarl (Western Cape)
Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Duiwelskloof (Limpopo)
My werksondervinding/My employment history: (1)S.A.Polisie/S.A.Police = 8 jaar/year. (2)Winkelbestuur/Shopmanager = 11 jaar/year. (3)Stoor + Logistieke bestuurder/Store + Logistics manager = 3 jaar/year. (4)Lodge + Restaurant bestuurder/manager = 2 jaar/year. (5)Verteenwoordiger/Sales rep (FMCG) = 4 jaar/year. Ek is tegnies + meganies aangele/Technical + mechanical skills.(Jack of all trades). Los asb n boodskap/Please leave a message.
See product
Tzaneen (Limpopo)
My werksondervinding/My employment history: (1)S.A.Polisie/S.A.Police = 8 jaar/year. (2)Winkelbestuur/Shopmanager = 11 jaar/year. (3)Stoor + Logistieke bestuurder/Store + Logistics manager = 3 jaar/year. (4)Lodge + Restaurant bestuurder/Manager = 2 jaar/year. (5)Verteenwoordiger/Sales rep (FMCG) = 4 jaar/year. Ek is tegnies + meganies aangele/Technical + mechanical skills.(Jack of all trades). Los as n boodskap/Please leave a message.
See product
Potgietersrus (Limpopo)
My werksondervinding/My employment history: (1)S.A.Polisie/S.A.Police = 8 jaar/year. (2)Winkelbestuur/Shopmanager = 11 jaar/year. (3)Stoor + Logistieke bestuurder/Store + Logistics manager = 3 jaar/year. (4)Lodge + Restaurant bestuurder/Manager = 2 jaar/year. (5)Verteenwoordiger/Sales rep (FMCG) = 4 jaar/year. Ek is ook tegnies+meganies aangele/Technical+mechanical skills.(Jack of all trades. Los asb vir my n boodskap/Please leave a message.
See product
Phalaborwa (Limpopo)
My werksondervinding/My employment history: (1)S.A.Poloisie/S.A.Police = 8 jaar/year. (2)Winkelbestuur/Shopmanager = 11 jaar/year. (3)Stoor + Logistieke bestuurder/Store + Logistics manager = 3 jaar/year. (4)Lodge + Restaurant bestuurder/manager = 2 jaar/year. (5)Verteenwoordiger/Sales rep (FMCG) = 4 jaar/year. Los asb n boodskap/Please leave a message.
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Soek werk vir my trok. 8ton tautliner. Ek ry self. Is bereid om cross boarder ok te ry. Het n paspoort. Kode 10 met pdp. Kontak my op 832 - show phone - of 832 - show phone -
See product
South Africa
Ek is 'n 50 jarige odentlike man en soek 'n metgesel oulike enkel dame om saam te kuier party weeksaande en naweke sal R. per naweek betaal om jou te help. Dis nie werk nie net lekker kuier. 
See product
Ceres (Western Cape)
Ek is n 27jarige getroude blanke man met 2 kinders wat opsoek is na werk so gou as moontlik.ek bly in tulbagh.soek werk in ceres tulbagh wolseley cw en hamlet omgewing.het n kode 10 bestuurslisensie met PDP is baie hardwerkend en ook altyd bereid om nuwe uitdagings aan te pak voluit(altyd bereid om te leer).indien enige iemand weet van enige iets kontak my by 082 800 5900
See product
Centurion (Gauteng)
bou werk of kaapende werk of weldien werk asb skakel my asb mense whatshapp my of sms of bel my heti n email nie
R 8
See product
South Africa
Dringend op soek na n domestic werker wat betroubaar is en afrikaans kan verstaan. Maandag tot donderdag van 7:20 tot 4:20 en vrydae van 7:20 tot . My manwerk skofte do van die dae kan jy later inkom en van die dae vroeer huis toe gaan. Salaris is streng R per maand. Self jou eie reiskostes betaal. Whatsapp my op
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.