Soek goeie huis vir

-
loading
Ads with pictures

GESOEK: GOEIE HUIS VIR KATJIES

Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
Kimberley (Northern Cape)

GEREED NOU VIR 'N GOEIE HUIS CAVALIER KING CHARLES SPANIEL

Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
East London (Eastern Cape)

DESPATCH - LOSIES BESKIKBAAR - KAMER OM TE DEEL VIR SASSA

Despatch, Eastern Cape, South Africa Bejaardie Oom soek Maatjie om kamer te deel. Moet ouer as 70 Jaar wees. Bed en hangkas beskikbaar. Bejaarde Persoon wat na homself nog kan omsien. Goeie maniere en helder van verstand. Ontbyt, aandete ingesluit asook stort, wasgoed en so aan. Deel van die huis te wees. Beskikbaar Onmiddellik. Kontak 0711588188
Port Elizabeth (Eastern Cape)

R 1.600

POEDEL TO GOOD HOME

soek `n goeie huis vir ons poedel, hy is baie spelerig en blaf vi vreemdelinge, hy hou baie van water en swem, hy is amper 2 jaar oud.ons is in Roodepoort.ons soek geen gelde,net `n goeie huis.
South Africa

R 10

PRAGTIGE BORDER COLLIE TEEF GRATIS

Baie mooi border collie teef 1 jaar oud soek na nuwe huis,sy lief vir kinders speel bal en lief vir stap aan band.Baie liefde vol en sag geaard.Sy is gratis soek net goeie huis vir haar.
South Africa

R 1

BASSET HOND

Basset female 3jr.. Ons soek asb goeie huis vir haar. Vir meer inligting whatup asb. Pta. Lemon colour. Baie Liefde vol en hou baie van aandag.
South Africa

R 500

KAAPSE BOERPERD X FRIESPERD

Zorro is nou twee jaar en twee maande oud en het baie potensiaal, hy is baie rustig onder die saal en is gehoorsaam.... Ek soek net 'n goeie huis vir hom waar hy baie aandag en liefde gaan kry want my werk laat nie toe dat hy die aandag kry wat hy nodig het nie....
South Africa

KITTENS

I have kittens for sale because I cant keep them and they need a home. Contact by email and whatsapp/ message. Ek het katjies en ek kan hulle ongelukkig nie hou nie. Soek 'n goeie huis vir hulle!
South Africa

R 50

MINIATUIR FRANSE POEDEL

1swart miniatuur franse poedel rwun 2 keer in entings ge had soek dringend goeie huis vir hom 11weke oud r
South Africa

2 JARIGE TOYPOM REUN

sy 3 inentings gehad en ontwurm. klein teddybear, vol liefde, energie, en op en wakker. Gewoont aan kinders en ongelukkig weens omstandighede moet ek hom laat gaan, soek asb 'n goeie huis vir hom, hy is nie reg gemaak nie. Kontak my gerus op 0837874697.
South Africa

R 1.000

OPREGTE LANGBEEN FOXTERRIER OM WEG TE GEE

Ek het 'n baie oulike opregte langbeen foxterrier om weg te gee. Moet ongelukkig van hom ontslae raak as gevolg van veranderde omstandighede. Hy is slegs 10 maande oud en dus nog baie jonk. Ek het 'n veearts boekie wat al sy nodige inspuiting geskiedenis toon. Hy is baie vriendelik en is 'n lekker speelerige en energieke hond. Ek soek asb 'n goeie huis vir hom waar hy genoeg aandag sal kry of dalk 'n ander hond wat hom kan besig hou. Kontak my asb indien u belangstel. Ooh ja sy naam is Roof.
South Africa

BOSTON TERRIER TEEF

Ek het 'n 9 maande oue Boston Terrier teef. Sy kom glad nie reg met my ander teef nie. Ek soek 'n goeie liefdevolle huis vir haar. Miskien soek jy 'n maatjie vir jou Boston reun.
South Africa

R 2.000

BOERPERD X

Lee is7 en n half oud en soek n huis waar hy ten minste 1keer n week gery word. Liefdevolle geaardheid, Vang maklik, klim maklik in horsebox. Goeie sterk hoewe. Hy hou baie van swem. Hy is lewendig maar het geen bedrog in hom. Ervare ruiter nodig sy geaardheid is jonk. Kontak Mari 082 9284472 vir meer inligting. Ek reply nie op whatsup boodskappe nie bel my.
Ceres (Western Cape)

R 12.000


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.