EK IS JESSICA. SOEK DRINGEND HUIS OF EK GAAN HONDEHEMEL IN SPRINGS
Ek is verniet Ek is gebore op 27/10/2004 Een van my ouers was 'n Border Collie. Ek goeie waghond maar ook liefdevol. Ek soek graag blyplek sodat iemand mooi na my kan kyk asb. Weens onvoorsiene aaklige omstandighede moet my seun na woonstel trek en ek mag nie saamgaan nie:'(
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT