Soek dringend huis

-
loading
Ads with pictures

SOEK 'N HUIS - WILGEHOF OMGEWING

Ek is dringend opsoek na behuising met 'n tuintjie. My seuntjie is baie siek en kry epileptiese aanvalle. Kinders in Martie du Plessis Skool. Help asb!
Bloemfontein (Free State)

DRINGEND GESOEK: 3 SLAAPKAMERHUIS, STELLENBOSCH

My kliënte soek dringend 'n drieslaapkamerhuis met heelwat buite-ruimte en verkieslik 'n swembad in Boord, Dalsig/ Welgelegen/ Krigeville omgewing (stapafstand van skole) in prysklas R2.5 miljoen tot R3 miljoen. Kontak my gerus as u meen dat u huis dalk aan die vereistes voldoen of nie....dalk het ons 'n ander kliënt wat wel soek na dit wat u kan bied. Heelwat ernstige kopers op ons boeke!
South Africa

OP SOEK NA HUIS OM TE HIER NOGAL DRINGEND IN SECUNDA

3 bedrooms 2 bathroom en jaard kan net tot bekostag vir hier honde toelaatbaar asb kontak di nomer as eenige iemand kan help met dit
South Africa

DRINGEND OP SOEK NA IEMAND WAT KAN WERK

Dringend op soek na n domestic werker wat betroubaar is en afrikaans kan verstaan. Maandag tot donderdag van 7:20 tot 4:20 en vrydae van 7:20 tot . My manwerk skofte do van die dae kan jy later inkom en van die dae vroeer huis toe gaan. Salaris is streng R per maand. Self jou eie reiskostes betaal. Whatsapp my op
South Africa

DRINGEND OP SOEK NA N HUIS

ons is dringend op soek na n 3 slaapkamer huis in strand,gordons bay of somerset wes area.kan r 8500-00 per maand bekostig.kan ook 3 maande...153681235
South Africa

R 6.000

DRINGEND OPSOEK NA HUIS

On is dringend op soek na n huis in mossel baai. Ons het 2 worshonde wat buite slaap. Ons no is of ons het watsapp oop. Baie dankie lekker dag.
South Africa

R 8.000

BETROUBARE BEDIENDE DRINGEND GESOEK

Dringend op soek na iemand vir domestic werk en na my 4 jarige seuntjie te kyk as my man nie by die huis is nie. Salaris is R per maand. Moet afrikaans sprekend wees. Betroubaar en loyaal. WhatsApp my.
South Africa

2 HONDE MEDIUM SIZE GRATIS AAN GOEIE HUIS

Hi daar ek het dringend 2 hondjies wat nuwe huis soek altwee min of meer 2 jaar oud Baie liefdevol. Dringend asb yolande 0737086690
South Africa

WIE KAN ONS HELP MOET VOLGENDE WEEK 30STE FLAT OF HUIS KRY

Hi almal wat lees Ek en vrou soek so gou moontlik n een slaapkamer huis met perseel vir 2 honde of 2slaapkamer met garage dringend het 2 weke thanks in regard
South Africa

MINIATUUR FRANSE POEDEL

een swart reun miniatuur franse poedel twee keer inenting gehad 11weke oud soek dringend huis vir hom r
South Africa

GEMMER KAT

Liefdevolle gemmer kat soek goeie huis.Gebruik sand bak. Huis kat. Gratis. Dringend.krugersdorp
Krugersdorp (Gauteng)

MINIATUIR FRANSE POEDEL

1swart miniatuur franse poedel rwun 2 keer in entings ge had soek dringend goeie huis vir hom 11weke oud r
South Africa

YORKIE TEEFIE

11 Weekies oud Sy soek dringend 'n nuwe huis, iemand wat haar gaan lief hê en vertroetel. Ingeent en ontwurm Liefdevol en baie speelerig Prys is onderhandelbaar Kontrak my op
South Africa

R 1.700

SWART LABRODORE GEKRUIS MET SKAAPHOND

Ons soek dringend n huis vir die reun. Hy is verniet. Die ander honde wil hom nie aanvaar en baklei met hom. Hy is nou maar 4 maande oud.
South Africa


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.