PEKINGESE SOEK NUWE HUIS IN SOUTH AFRICA
Dis met groot hartseer dat ek my 2 Pekingese na nuwe huise moet stuur. ons trek die naweek ek kan nie hulle saam neem nie. Mia is die swart een sy is 6 jaar oud & Peper is die Briun een 4 jaar oud. Ek teel tans met hulle Kontak my Hannelie
4.00/5
1 reviews
Price:
R 2.000,00
R 2.000,00
Contact
CONTACT