WATSON OPSOEK NA N NUWE TUISTE IN SOUTH AFRICA
Ons moet ongelukkig vir Watson n nuwe tuiste soek na die body corporate ons gekontak het daar is mense wat kla oor hom wat te veel blaf. Hy is n baie liefdevolle hond en kom oor die weg met kinders. Ons soek net n goeie gesin vir hom. Hy is opdatum met al sy intentings en ook reg gemaak. Watson is 3 jaar oud en Manlik
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT