PRAGTIGE BORDER COLLIE TEEF GRATIS IN SOUTH AFRICA
Baie mooi border collie teef 1 jaar oud soek na nuwe huis,sy lief vir kinders speel bal en lief vir stap aan band.Baie liefde vol en sag geaard.Sy is gratis soek net goeie huis vir haar.
3.00/5
2 reviews
Price:
R 1,00
R 1,00
Contact
CONTACT