-
loading
Ads with pictures

Soek vir


Top sales list soek vir

South Africa
Ek is opsoek na 'n Nooitgedacht ponie vir my 7 jarige dogtertjie, maar die ponie moet alreeds ingebreek wees en gewoond wees aan kinders en veral honde, ek soek verkieslik ook al die toebehore by soos saal en stibeule ens. Ek weet perde en ponies is 'n duur hobby maar ek wil vir als saam nie meer as R betaal nie, as daar iemand is wat my kan help asb.
R 4.000
See product
South Africa
goeie dag mense ek is opsoek na n perd wat mense asb vir ons kan skenk soek graag een vir my dogterkjie want sy is mal oor perde asb mense kontak my man asb
See product
Bloemfontein (Free State)
Lassy is ñ shelter dog. Wolfhond gekruis met ñ skaaphond. 7 maande oud. Sy is vreeslik spelerig en lief enige aandag. Ons soek DRINGEND vir haar ñ "forever" home. My huisgesin foster haar op die oomblik. As daar iemand is wat die pragkind wil aanneem skakel my dadelik. Whatsapp of bel 768 - show phone - 4. Elke hond verdien ñ 2de kans.
See product
Brandfort (Free State)
Ek is op soek na n Goeie huis vir my 2 katte hulle is nou n jaar our. Dit is n mannetjie en n wyfie. Julle kan my kontak by 780 - show phone - 1
See product
South Africa
ons nodig sorging vir ons vier mannetjiekatte net so vir n maand. ons gaan by famielie bly wat groot honde het wat die kate gaan verskeer. n...
R 1
See product
Heidelberg-Gauten (Gauteng)
Gekruisde bokkie hond 3 maande oud soek n baas vir hom gee verniet weg ander honde knou hom af laat weet as belangstel
See product
South Africa
Het u asb dalk n perd om weg te gee vir kinders asb het weiding en sal baie mooi die perd versorg asb
See product
Keimoes (Northern Cape)
Goeiedag keimoes,ek vra asb almal se hulp my sussie wat naby die apteek bly in Keimoes se skaaphond is weg vanaf dinsdag. My sussie se kinders is vreeslik lief vir die hond. Dit is n skaaphond teef en is ongeveer n jaar oud. Kontak my asb as julle op hond afkom
See product
South Africa
Soek na n Chihuahua or yorkie or pekingese om aan te neem ongelukkig laat my begroting nie groot bedrag toe nie ek kan dus tot 500 betaal,ek is baie lief vir diere maar weet daar buite wag een van die 3 vir my... Verkieslik minatuur grote voel gerus om my te kontak of te email
R 500
See product
South Africa
ek en my sussie soek baie graag 'n mamma of 'n pappa wat vir ons kan lief wees. ons huidiglike aanneem mamma kan nie vir ons hou nie...
See product
South Africa
Gesonde Pug hondjies wag vir hul Vir ewig parents.We het pragtige Pug hondjies wag vir hul vir ewig huis. Pragtige swart en ligbruin pug hondjies nou op soek na liefdevolle huise. Hulle het 'n uitstekende stamboom bloedlyn ouers. Hondjies is ontwurm, veearts nagegaan en ingeënt word. Ons hondjies het 'n speelse, uitgaande persoonlikheid en hanteer sedert geboorte. was opgevoed in ons huis en kuier saam met ons familie honde en katte. Beide ma en pa het pragtige temperements.stuur jou WhatsApp aantal
R 2.991
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Net twee adorable koning Charles haarklover Spaniel hondjies verlaat om 'n onderhoud vir hul vir ewig lief huis en slawe om lief te hê en hulle plunder twee kwajongens beide oulik en cuddle Blenheim se uittredende en is lief vir om te hanteer, is hulle, nadat Hy opgewek in ons huis en deel van die familie, sal hulle gereed om te vertrek vir hul nuwe huise wees
See product
Kimberley (Northern Cape)
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
See product
South Africa
hi ek het 2 arbier perd een suiwer merrie en een anglo reun. albei onder saal. ek soek n mak kalm ryperd vir my en my kinders sommer vir le...
R 3.000
See product
South Africa
Goeie naand almal ek is op soek na 2 merrie vulletjie van 8 maande en op vir n goeie prys email of whatsapp my by baie dankie
See product
Bloemfontein (Free State)
Drie grys katjies wat liefdevolle huise soek, klaar gepotty train. Het groen ogies en reg vir nuwe eienaars,skakel my indien jy belangstel.
R 5
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
South Africa
soek `n goeie huis vir ons poedel, hy is baie spelerig en blaf vi vreemdelinge, hy hou baie van water en swem, hy is amper 2 jaar oud.ons is in Roodepoort.ons soek geen gelde,net `n goeie huis.
R 10
See product
South Africa
Vir die oprig van enige wild,bees,kleinvee of pallisade heinings kontak ons gerus vir n gratis kwotasie. Ons span hom soos jy hom soek. Pieter . Jc .
See product
South Africa
Baie mooi border collie teef 1 jaar oud soek na nuwe huis,sy lief vir kinders speel bal en lief vir stap aan band.Baie liefde vol en sag geaard.Sy is gratis soek net goeie huis vir haar.
R 1
See product
South Africa
Ek het 'n 9 maande oue Boston Terrier teef. Sy kom glad nie reg met my ander teef nie. Ek soek 'n goeie liefdevolle huis vir haar. Miskien soek jy 'n maatjie vir jou Boston reun.
R 2.000
See product
South Africa
Ons moet ongelukkig vir Watson n nuwe tuiste soek na die body corporate ons gekontak het daar is mense wat kla oor hom wat te veel blaf. Hy is n baie liefdevolle hond en kom oor die weg met kinders. Ons soek net n goeie gesin vir hom. Hy is opdatum met al sy intentings en ook reg gemaak. Watson is 3 jaar oud en Manlik
See product
Middelburg (Mpumalanga)
Ek het 9 wit dorper ooilammers, 6 tot 8 mnd oud. R1100 elk R9900 vir al 9. Dan het ek dragtige dorper ooie vir R1600 elk om uit te kies. Van 2 tand tot volbek. Kom soek uit wat jy soek. Mariska 0764571214
R 1.100
See product
South Africa
Goeiedag, ek is opsoek na 'n greatdane female, ek het 'n baie mooi reun en soek bitter graag vir hom 'n maatjie. Indien enige iemand een het wat nie teveel vra vir een nie, asb laat my weet, ek is ook bereid om eers mense toe te laat om na my hond te kom kyk, hy is baie mooi versorg, kry baie goeie kos en is in 'n uitsteekende kondisie, so ek sal baie mooi na haar kyk. Baie Dankie
See product
George (Western Cape)
Ek het n pragtige reun Jack Russel wat ek graag vir iemand wil gee vir teel doeleindes. Hy is 2 en n halwe jaar oud. Vol lewe en soek baie spasie. Ons het vehuis na n kleiner erf en dit versteer hom. As iemand belang stel kontak my gerus.
See product
South Africa
Ek het 7 pragtige kort been jack russel hondjies hulle eet en drink self en is verskriklik spelerig en cheecky die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle soek graag n baie liefdevolle huis die hondjies is ideaal vir klein kinders kontak of whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige katjies wat goeie huise soek. Dit moet asb mense wees wat omgee vir katte en ervaring het met katte. Ek het 1 marbled tabby met n wit onderlyfie. 1 tabby wyfie en 2 x marbled tabby wyfies met effense silwer in. Die katjies sal ontwurm word en die veearts besoek op 4 weke en dan weer 6. Hulle is ongelukkig eers beskikbaar van 8 weke af. Vir fotos kan julle ny whatsapp. Slegs mense wat belangstel asb.
R 250
See product
South Africa
Basset female 3jr.. Ons soek asb goeie huis vir haar. Vir meer inligting whatup asb. Pta. Lemon colour. Baie Liefde vol en hou baie van aandag.
R 500
See product
Pietersburg (Limpopo)
2 jong merrie te ruil. Vir n perd wat rybaar is. Soek n perd wat 15 hande en op is. Verkieslike n arabier x sal ander opsies oor weeg
R 100
See product
Pietersburg (Limpopo)
2 jong merries te ruil vir n perd wat rybaar is. Soek n perd. 15 hande en op n reun of merrie perd. Verkieslike n arabier x sal ander opsies oor weeg.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.