GESOEK: GOEIE HUIS VIR KATJIES IN KIMBERLEY
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
3.33/5
3 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT