-
loading
Ads with pictures

Dringend soek n huis


Top sales list dringend soek n huis

Bloemfontein (Free State)
Ek is dringend opsoek na behuising met 'n tuintjie. My seuntjie is baie siek en kry epileptiese aanvalle. Kinders in Martie du Plessis Skool. Help asb!
See product
South Africa
On is dringend op soek na n huis in mossel baai. Ons het 2 worshonde wat buite slaap. Ons no is of ons het watsapp oop. Baie dankie lekker dag.
R 8.000
See product
South Africa
ons is dringend op soek na n 3 slaapkamer huis in strand,gordons bay of somerset wes area.kan r 8500-00 per maand bekostig.kan ook 3 maande...153681235
R 6.000
See product
South Africa
een van my kliente is opsoek na vakansie huis in en om hermanusverkieslik 4 slaapkamers en 3 badkamers swembad sal n plus wees.kontak my ger...177440163
R 650
See product
South Africa
3 bedrooms 2 bathroom en jaard kan net tot bekostag vir hier honde toelaatbaar asb kontak di nomer as eenige iemand kan help met dit
See product
South Africa
My kliënte soek dringend 'n drieslaapkamerhuis met heelwat buite-ruimte en verkieslik 'n swembad in Boord, Dalsig/ Welgelegen/ Krigeville omgewing (stapafstand van skole) in prysklas R2.5 miljoen tot R3 miljoen. Kontak my gerus as u meen dat u huis dalk aan die vereistes voldoen of nie....dalk het ons 'n ander kliënt wat wel soek na dit wat u kan bied. Heelwat ernstige kopers op ons boeke!
See product
South Africa
Goeie dag. Eks 'n enkel mama dringend opsoek na 'n 1 of 2 slpk woonstel of huis asseblief. Wil graag so gou as moontlik intrek. Ekt ongelukkig nie 'n deposit nie,maar ek kan dit afbetaal. Ons is baie rustige mense,en vriendlik. Baie dankie,hoop om gou van u te hoor. Groete
See product
South Africa
Hi almal wat lees Ek en vrou soek so gou moontlik n een slaapkamer huis met perseel vir 2 honde of 2slaapkamer met garage dringend het 2 weke thanks in regard
See product
South Africa
ons 3 soek dringend blyplek vir 2 en n kind van 10 vanaf die eerste maart in wonderboom suid villieria gezina rietfontein
R 3.500
See product
South Africa
Hay ek het n 2 slaap kamer huis Wat ek voor soek of swap vir n plot in die nord kaap die huis is in orania Wat blanke mense bly
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie 8.3 ha hoewe net 'n klipgooi buite die dorp is ideaal vir boerdery op 'n klein skaal, of gebruik dit vir besigheidsdoeleindes. Jy kan aansoek doen vir hersonering en verdere ontwikkeling hier doen. As jy 'n rustige plekkie, weg van die dorp se gewoel soek, moet jy my dadelik kontak vir 'n afspraak. Die woning kan maklik verdeel word in twee wooneenhede vir 2 gesinne. Die eiendom beskik oor die volgende: - 5 slaapkamers - 3 badkamers - 2 sitkamers -1 TV-kamer - studeerkamer - kombuis met 'n opwas - bokant van die huis is 'n groot vertrek vir 'n speelkamer of kantoor - afdakke (10m x 10m) vir voertuie - stoor met pakkamers (22m x 24m) - boorgat wat toegerus is - munisipale 3-fase krag - 2 werkershuise Moenie hierdie geleentheid misloop nie. BTW is ter sprake. Property Reference #: 1910302 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.600.000
See product
South Africa
Kamers tehuur in groot huis Ek woon op die lanbou collage pad 5km van Riverside mall 6 km van af Nelspruit CBD Ek is besig om my huis teomskep in enkel kamer verhuurings eenheid Daar is 5 kamer beskikbaar in n groot huis 3 badkamers Groot stoep met onthaal area klein swembad.Ek soek persone met sober gewoontes wat belang stel om my teskakel R1950 per maand(R450.00 per week)1X Dubble kamer vir man en vrou (2persone deel) R2950.00 Daan Geldenhuys
R 1.950
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.