Soek jy
Top sales list soek jy
Aliwal North (Eastern Cape)
Jy het 'n plaas en soek 'n quad om rond te beweeg, jou probleem is hy moet 4x4 wees, sterk wees, moet baie implimente kan dra en moet beskostigbaar wees. Wat doen jy? Jy kyk na die Rustler 300 4x4. Met 4x2, 2x4 high en low range, carriers voor en agter asook opsie vir hak, is daar min wat die Rustler 300 4x4 nie kan doen nie. Ons bied: *Finansiering *Inruilings is welkom *Aflewering kan gereel word. As jy belangstel, kontak my Rudolph by 082 342 5474
R 64.950
See product
Klerksdorp (North West)
Jy het 'n plaas en soek 'n quad om rond te beweeg, jou probleem is hy moet 4x4 wees, sterk wees, moet baie implimente kan dra en moet beskostigbaar wees. Wat doen jy? Jy kyk na die Rustler 300 4x4. Met 4x2, 2x4 high en low range, carriers voor en agter asook opsie vir hak, is daar min wat die Rustler 300 4x4 nie kan doen nie. Ons bied: *Finansiering *Inruilings is welkom *Aflewering kan gereel word. As jy belangstel, kontak my Rudolph by 823 - show phone - 4
See product
South Africa
As jy 'n werksesel soek vir die plaas en moet 4x4 wees maar jy soek iets wat bekostigbaar is, dan kyk na die Linhai Rustler 300. Ek het 2 van hulle. Hulle bakwerk is maar redelik verblyk maar kan hom camo teen extra koste asook engines is klaar gediens. Hulle is modelle. Ons is agente vir Linhai so parte is nie 'n probleem nie. Ons het ook ons eie werkswinkel as jy jou Linhai of Polaris fiets wil laat diens. Aflewering kan gereel word. As jy belangstel skakel my by
R 20.900
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
As jy 'n plaas het, gaan jy 'n quad nodig he wat gelaai kan word of as jy sleep werk moet doen ook kan doen. Jy gaan 'n quad soek wat geskiedenis het, en om een van die beste plaas quads te wees op die mark. As jy so iemand is sal ek aanraai dat jy kyk na die Polaris 570 EFI Sportsman. Met AWD, 2x4, 4x4, turf mode, hoe grond vryhoogte, baie sterk 570 EFI engine, is hy 'n baie goeie opsie. Ons bied: *Finansiering *Aflewering land wyd. *Inruilings As jy belangstel kontak my Rudolph by 082 342 547 4
R 134.950
See product
Klerksdorp (North West)
R126 950 VAT INCL slegs vir die week of tot voorraad hou. As jy 'n plaas het, gaan jy 'n quad nodig he wat gelaai kan word of as jy sleep werk moet doen ook kan doen. Jy gaan 'n quad soek wat geskiedenis het, en om een van die beste plaas quads te wees op die mark. As jy so iemand is sal ek aanraai dat jy kyk na die Polaris 570 EFI Sportsman. Met AWD, 2x4, 4x4, turf mode, hoe grond vryhoogte, baie sterk 570 EFI engine, is hy 'n baie goeie opsie. Ons bied: *Finansiering *Aflewering land wyd. *Inruilings As jy belangstel kontak my Rudolph by 823 - show phone - 4
See product
Randfontein (Gauteng)
Die rede is eks geretrenst. Kry nie werk nie. Wil tuindienste bugin daar voor wil ek hom virkoop of teruil hy is Baie mooi op gepas ek kyk mooi na my kare jy kan vir jou self kom kyk met 17 mags. Die kar se motor is. 100% binekan is mooi buite is hy mooi soos ek se julle kan self kom kyk bly in randfontein randpoord soek 55000 vir hom sal af gaan tot 53000 skakel my. As jy belang stel 849 - show phone - 4 of watshapp my. Of ek soek n' nice bakkie. Maar die sele prys as wat my kar is dankie vir julle tyd
See product
South Africa
ek soek 5 ou trekkers wat nie meer ry nie,ons soek dit vir kinders om op te speel kan iemand help asb jy kan my sms op 0723573535 andre...152302576
R 130.000
See product
South Africa
Is jy op soek na 'n bakkie wat kan WERK? Of jy op die plaas is of rond wil jakker op die 4x4 roetes, hierdie is 'n kans om nie mis te loop nie. Vir meer inligting, kontak Debbie op
R 429
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Gewone Prys R206 950 - Spesiale Prys R199 950 Spaar R7000 As jy in die mark is vir 'n nuwe Polaris Ranger 570, dit nou die tyd om een te kry. Hulle is beskikbaar teen groot besparings Die Polaris Ranger is aan die voor punt wat side-x-sides betref. Hulle bou gehalte en ry gemak in van top gehalte. Hulle het onder andere die volgende: *570CC engine wat meer as 800kg kan sleep. *AWD sisteem met 2x4 verstelling *CVT ratkas *Individuele vere stelsel wat jou nie laat skrik vir rowwe terein nie *Opsie vir hak *Tralies op foto is nie in prys ingereken nie. Is beskikbaar teen additionele prys *2 Jaar waarborg Ons Bied: *Finansiering *Inruiling is Welkom *Aflewering kan gereel word As jy 'n plaas voertuig soek wat jou gaan hou en jou net plesier gaan gee, is die Polaris Ranger vir jou. Kontak my by 072 899 6197 vir meer inligting
R 199.950
See product
South Africa
Ek is op soek na Series 1 en 2 Land Rovers of parte/onderdele wat iewers op n werf of in n veld le wat nie meer gebruik word nie. Ek sal dit waardeer selfs as jy my net in die regte rigting kan wys. Vriendelike groete en baie dankie
See product
Krugersdorp (Gauteng)
Nie vir onervare persoon. Datsun 1200 GX met 1600 16v motor. T3T4 turbo met external wastegate. M75 LS diff met BMW Disk brakes voor en agter. Cresida gearbox met tripple plate clutch. Ongeveer al R55000 op kar spandeer. Enjin te veel gedoen om te noem. Papier is beskikbaar. Nie op die pad. Kort nog bietjie werk. Te ruil vir Uno Turbo. As jy speelding soek is dit die regte kar. Kontak Jimmy op watsup met offers. 788 - show phone - 0
See product
Brits (North West)
Swop.Harley Davidson 120 v-rod lae km 31700. alle extras siisy bar,top box,clip screen,custom werk.die fiet sis werd min van R105K sonder die extras,maar vir ruil transaksie sal ek op R105000 wek.ek soek n 2006 op sprite swing of splash.of enige woonwa sal ook kyk na off road woonwa.nie bostrailers asb.ASB die keer net ernstige persone.ek wil n eerlikke ruil transaksie he asb.so as jy n woonwa het en wil eerder die Harley besit kontak my gerus. 837 - show phone -
See product
Klerksdorp (North West)
Nuwe slashers ek bou hulle soos jy hom soek hulle kom net pto shafts
R 12.000
See product
Klerksdorp (North West)
Ons bou hulle soos jy hom soek aapstert R12000 En baalvurke R22000
R 12.000
See product
Klerksdorp (North West)
Ons bou nuwe baalvurke met aapstert net soos jy hom soek Hy Werk baie lekker met bale en kunsmis hy Kan so 1.5ton hanteer
R 22.000
See product