-
loading
Ads with pictures

Soek afrikaans sprekende


Top sales list soek afrikaans sprekende

South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Erens in die web is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hierdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom. Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel. Features Summary Ellie hou van haar nuwe lewe. Net soms gaan kyk sy na haar kaarte, diagramme en lyste. Erens in die web is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek... Author Wilna Adriaanse Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20170302 Pages 411 ISBN 0-624-07530-3 ISBN 13 978-0-624-07530-1
R 289
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days “Hiep hoera!” skree Janneman. “Oplaas het ek my jeti!” Maar die monster grom en brom verstom: “My naam is liewe Bettie!” Kom soek saam met Janneman na die jeti. Met net 'n kaart, 'n warm mus en 'n blik spaghetti in sy rugsak, klim Janneman teen 'n berg uit en as hy bo kom, sien hy dadelik die jeti! Maar wag so bietjie...kyk net daardie lipstiffie! Kan dit regtig die jeti wees? Spaghetti with the yeti is in 2013 benoem vir die Roald Dahl funny prize. Die snaakse avontuurverhaal is nou in Philip de Vos se sprankelende Afrikaanse rymvertaling beskikbaar! Features Summary “Hiep hoera!” skree Janneman. “Oplaas het ek my jeti!” Maar die monster grom en brom verstom: “My naam is liewe Bettie!” Kom soek saam met Janneman na die jeti... Author Adam Guillain (Author), Charlotte Guillain (Author), Lee Wildish (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140530 Pages 36 ISBN 1-4853-0113-0 ISBN 13 978-1-4853-0113-4
R 120
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Simon is 'n wereldreisiger, vertroud met die reels van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas en voorligting aan die hand van 'n beesboerdery. In sy sielkundige se spreekkamer bind Simon die grepe van oomblikke en ervarings saam, met dr. Spiteri se insigte. 'n Vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit, en identiteit. Features Summary Simon is 'n wereldreisiger, vertroud met die reels van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op... Author Eben Venter Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20170709 Pages 212 ISBN 0-624-08261-X ISBN 13 978-0-624-08261-3
R 254
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In 'n brief vra Mignon vir Maggie om 'n familielid in die tronk te gaan soek. Bea Mostert, 'n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir 'n onvergeeflike daad. Wat het hierdie twee vroue tot sulke uiterstes gedwing – en speel hul godsdiens 'n rol? Maggie se soeke na antwoorde word deel van haar eie pad na aanvaarding van haar man se dood en begrip vir haar Ierse pa se hardvogtigheid. Features Summary Die selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In 'n brief vra Mignon vir Maggie om 'n familielid in die tronk te gaan soek... Author Christine Barkhuizen le Roux Publisher Human & Rousseau Release date 20160920 Pages 381 ISBN 0-7981-7491-9 ISBN 13 978-0-7981-7491-6
R 215
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Kan jy vir Spiere Smurf kry? Hy is op elke bladsy van die boek weggesmurf, en kruip vir jou weg! Terwyl jy soek, kyk sommer of jy sy maatjies en nog ’n boel ander dinge ook kan uitsmurf! Author "Peyo" Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20120306 Pages 32 ISBN 1-920475-57-5 ISBN 13 978-1-920475-57-4
R 69
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Features Summary Oupa Smurf gaan op reis. Hy gaan na 'n plant soek wat net in die verre lande groei. "Gedra julle terwyl ek weg is!" roep hy en wuif totsiens. "En moenie vergeet om die dam reg te smurf nie! Author "Peyo" Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20120207 Pages 32 ISBN 1-920475-49-4 ISBN 13 978-1-920475-49-9
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Toe luitenant Roelf Bester die Wiskunde-onnie Tron Marais byna katswink slaan het hy geweet daar kom moeilikheid... Wat hy nie geweet het nie, is dat di moeilikheid 'n verhoging en 'n verplasing sou insluit. kielik is hy nou kaptein Bester, bevelvoerder van die piepklein polisiestasie op Woudfontein, naby Knysna. Hier moet hy en sy twee kollegas na vermiste luislange soek, spanning tussen die pater en pastoor ontlont en ou tannies wat groot rewolwers rondswaai paai. Totdat Tron Marais as moontlike psigopaat in die Pik Botha Sanatorium, net buite Woudfontein, opgeneem word. Tron is verbitterd en woedend oor die onreg wat Roelf hom aangedoen het. Hy is geslepe en hoogs intelligent. En hy is besig om sy wraakplan vir kaptein Roelf te verfyn... Features Summary Toe luitenant Roelf Bester die wiskunde-onnie Tron Marais byna katswink slaan het hy geweet daar kom moeilikheid...Wat hy nie geweet het nie, is dat die moeilikheid 'n verhoging en 'n verplasing sou insluit... Author Hannes Haasbroek Publisher Umuzi Release date 20150601 Pages 205 ISBN 1-4152-0735-6 ISBN 13 978-1-4152-0735-2
R 152
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens 'n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat 'n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, ho note van haar ma se fluit. Een so 'n stormnag ontmoet Jana vir !X'uri - 'n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net 'n velletjie om haar heupe en 'n wit stringetjie krale om haar nek. !X'uri kom uit 'n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X'uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek. Stormkind is 'n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele erfenis van die Boesmans. Features Summary Jana is net drie jaar oud toe haar ma spoorloos verdwyn. Snags roep die wind Jana buitentoe, maar sy is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister... Author Riana Scheepers Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180219 Pages 220 ISBN 0-624-08430-2 ISBN 13 978-0-624-08430-3
R 215
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Is 'n bobaasspeurder? Het jy arendsoe? Hierdie boek is 'n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van stories uit die Bybel. Jy sal ure van pret he terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek... Author Peter Martin (Author), Peter Kent (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20161031 Pages 48 ISBN 1-4853-0740-6 ISBN 13 978-1-4853-0740-2
R 143
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Features Author J. Bottaro (Author), P. Visser (Author), N. Worden (Author) Publisher Oxford University Press Southern Africa Release date 20130730 Pages 320 ISBN 0-19-905914-4 ISBN 13 978-0-19-905914-0
R 204
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Diep in die Eikewoud kan Hasie glad nie slaap nie. Lig die flappies en vind uit wie haar so wakker hou. Author Julia Donaldson (Author), Axel Scheffler (Illustrator), Philip de Vos (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20161101 Pages 12 ISBN 1-4853-0715-5 ISBN 13 978-1-4853-0715-0
R 124
See product
South Africa (All cities)
2007 eerste uitgawe sagteband met 252 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die storie van bruin Suid-Afrikaners, in mikrokosmos beleef op Stellenbosch, soos nog nooit in Afrikaans vertel nie.  Van die beginjare het burgers, slawe en ’n klein klompie vryswartes Stellenbosch saam opgebou. Saam het hulle reeds voor 1700 begin om ’n nuwe taal, Afrikaans, te skep. Saam het hulle op een erf gewoon – met die slaaf wat in die kombuis of buitekamer moes slaap. Dié boek vertel van die hartseer en die skeiding en hoe apartheid op Stellenbosch sy beslag gekry het.  Dié leesbare vertelling is deurspek met die ware verhale van mense soos “Abraham, die slaaf van Matthias Hoffman” (sy rug en bene gebreek tot hy die “genadeslag” ontvang het omdat hy Matthias se huis aan die brand gesteek het) en Manisa, toegewyde moeder wat na vrystelling van plek tot plek reis om haar kinders te gaan soek. Daar is ook sketse van ander sleutelpersone en sleutelgebeure, onder meer die “slag van Andringastraat,” toe wit studente en bruin inwoners handgemeen geraak het.  Nog altyd hier gewees bied ’n fassinerede blik op hoe verhoudinge tussen wit en bruin ontwikkel het en waar dinge skandelik skeefgeloop het. Dit eindig op ’n hoopvolle noot met Stellenbosch se eerste bruin burgemeester en die mense van “die Vlakte” wat met trots hul eie storie die wêreld instuur.
R 90
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.