HUSKY VIR GOEIE HUIS! IN HARRISMITH
Ek het 'n husky reun wat 'n goeie huis nodig het. Ons heining is te laag en hy spring oor. Ek wil hom graag vir iemand gee wat mooi na hom sal kyk. Hy is gelee in Harrismith. Hy het sy inentings gekry toe hy babatjie was. Hy is nou so 2 jaar oud en het die mooiste geaardheid. Kontak asb vir meer inligting
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT