-
loading
Ads with pictures

Goeie kinder saal


Top sales list goeie kinder saal

Vereeniging (Gauteng)
Goeie kinder ry perd baie mak met n saal en toom + _ 7 jaar oud gelding goeie perd vir begin ruite R
See product
Vereeniging (Gauteng)
Pragtige kinder perd met saal en toom vir R Of net die perd al leen vir R Regte perd vir n begin ruiter +_7,8 jaar oud naby aan meyerton oor kant midvaal racetrack op die plotte
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Ek het 2 reen perde (fries +/- 9 jaar is 15hh)(Anglo arabier theroubrede +/-5jaar is 16hh) en Dan 2 merrie 1 Kan dalk preg wees het haar by n Baie mooi fries gehaat maar sy is n fries/boerperd x sy is so 4jaar en is 15.5hh Dan di ander merrie is n kinder perd sy is so 15hh Die 3saal en toom wat by elk by Kom rede hoekom ek nou Allis laat gaan is my kind gaan January Johannesburg toe om sy trad tedoen Dan is daar ni Meer iemand wat hul ry en die nodag aandag tegee ni kontak 0735209248
R 35.000
See product
Brits (North West)
Pragtige grys arabier reun 15.1 h 5 j kom met saal. Lekker mak ry perd geskik vir grootmense en kinder.
R 22
See product
South Africa
11hh 9jaar baie liefde vol en mal oor kinder sy soek n goeie huis mense niks minder as R kontak Barinda op sms whatsapp of bell
See product
South Africa
Zorro is nou twee jaar en twee maande oud en het baie potensiaal, hy is baie rustig onder die saal en is gehoorsaam.... Ek soek net 'n goeie huis vir hom waar hy baie aandag en liefde gaan kry want my werk laat nie toe dat hy die aandag kry wat hy nodig het nie....
See product
South Africa
soek i kar of bakie eenige soort whatsapp my die perd is geregestreerd is 17hande hoog en word elke dag gery het saal en tooms ook bakie of kar hoef nie te loop net goeie bodie
See product
South Africa
Vlinder is n bay kleur merie +/- 6 jaar oud Goeie kondusie Kaal voet veld perd 15hand hoog Lewendige perd Nie vir beginner nie Basiese skool werk in plek Word tans gebruik vir plesier ritte km Kan in groep of alleen gery word. Tussen Brits en Rustenburg op N4 R GP saal Ingesluit, kort n buik gordel en stubeule
R 6.000
See product
South Africa
El Paso Western" saal 17" in baie goeie kondisie, kontak my of whatsapp kan courier na enige plek in Suid Afrika
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.