-
loading
Ads with pictures

Goeie lewe


Top sales list goeie lewe

South Africa
  Free Postage Within SA for Orders Over R900! Hardeband. 1983, e erste uitgawe.   Human & Rousseau. 171 bladsye. In liefde en trou: die lewe van president M.T. Steyn en mevrou Tibbie Steyn met 'n keuse uit hulle korrespondensie. Stofomslag het skeurtjies, maar binnekant skoon, stewig gebind en in goeie algehele toestand. Additional photos on request. Please ask any questions before placing your order. Africana / Afrikaans / Afrikaners / Bloemfontain / Louis Botha / Onze Rust / Transvaal / Vrystaat / 1854-1900 / Biographical / Presidents & Heads of State / Free State / South Africa / Suid-Afrika / History / Geskiedenis / Presidents' spouses / South African War, 1899-1902 / Staatsmanne   Grading Scale: Many more books on sale, click here to browse!
R 165
See product
South Africa
ALLES WAT LEWE - Douglas Hey Neem kennis hierdie is 'n ex-biblioteekboek. Hardeband met stofomslag in goeie toestand.   Posgeld en verpakking vir onder 1kg.    Sien Shipping &  Payment hier bo.
R 20
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Baie gelowiges wil graag geestelik meer groei. Die Bybelstudie 12 sleutels tot geestelike groei fokus op 12 Skrifbeginsels wat gelowiges se geloofslewe moet kenmerk. Die 36 studies sal die leser aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die koninkryk. Ontdek en leef die 40 grootste lewensveranderende waarhede in die Bybel. In Die Goeie Boek bespreek Deron Spoo sleutel-Bybelhoofstukke wat hy as kardinaal beskou vir jou verstaan van die Bybel en van God. Elke hoofstuk onthul een lewensveranderende waarheid van God en sluit af met 'n "om te oordink"-gedeelte wat jou sal help om daardie waarheid prakties in jou lewe toe te pas. Die Bybelteks van die hoofstuk wat bespreek word, word ook telkens ingesluit (NLV-teks). Features Summary Baie gelowiges wil graag geestelik meer groei. Die Bybelstudie 12 sleutels tot geestelike groei fokus op 12 Skrifbeginsels wat gelowiges se geloofslewe moet kenmerk... Publisher Christian Art Media ISBN 1-4316-2067-X ISBN 13 978-1-4316-2067-8
R 206
See product
South Africa
1995. Hardeband met stofomslag, 192 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.  
R 95
See product
South Africa
Hardeband boek in goeie toestand met stofomslag in redelike toestand.
R 34
See product
South Africa
1939 hardeband in goeie toestand vir sy ouderdom. Naam in ink voorin. 261 bladsye. Binne ook Angl-Boereoorlog, Rebellie, Danie Theron, Leliefontein, Concordia, Springbok, Suidwes-Afrika, Angola....R46 posgeld in SA.
R 280
See product
South Africa
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 343 p. Eerste uitgawe 2006. [Posgeld = R55.00]
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand met stofomslag. 143 p. Eerste uitgawe 1968.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa (All cities)
Uitgewer: Tafelberg Hierdie uitgawe: 1ste uitgawe, 1977 Binding: Hardeband  Aantal bladsye: 54 Toestand: Goeie toestand Beskrywing: Bundel ryme, sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld. As u die Postnet opsie gebruik spesifiseer asb. die naaste Postnet aan u.
R 50
See product
South Africa (All cities)
[Prys sluit nie posgeld in nie]  Baie goeie toestand. Kleeflintmerke voor en agter. 191 p. Eerste uitgawe 1950.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa (All cities)
Uitgewer: Tafelberg Hierdie uitgawe: 1ste uitgawe, 1ste druk 2012 Binding: Sagteband  Aantal bladsye: 233  Toestand: Goeie toestand Beskrywing: Die ervaringe van 'n blanke vrou, gebore in die vyftigerjare, soos beleef teen al die sosio-ekonomiese veranderinge in Suid-Afrika. sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld. As u die Postnet opsie gebruik spesifiseer asb. die naaste Postnet aan u.  
R 80
See product
South Africa (All cities)
Harde band 329 Bladsye Fotos Geen naam Geringe skade aan die stofomslag Ex biblioteek maar die boek self in 'n goeie toestand
R 20
See product
South Africa (All cities)
1978. Hardeband met stofomslag. 424 bladsye. Baie goeie toestand. Meer as 1kg.    
R 75
See product
South Africa (All cities)
[Prys sluit nie posgeld in nie].  Baie goeie toestand. 191 p. Eerste uitgawe 1950.  [Posgeld = R60.00]
R 150
See product
South Africa
Abjater wat so lag - Wilma Stockenstrom - Human & Rousseau - 1991 -126pp  - Hardeband. Baie goeie kondisie. Hierdie roman het as verteller 'n eenkantvrou en oujongnooi wat (op 'n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe – as 'n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy so by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, 'n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos 'n "uitverkorene" gelyk het. So peins die verteller aan die einde van 'n lewe waarin sy, soos sy elders se, "by die dood ingeboek" was: "Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op... maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid."
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Handelsryk in die Ooste is die tweede deel van ¿n vyfdelige reeks oor vroe blanke vestiging aan die Kaap. In di deel beskryf Karel Schoeman die totstandkoming en bestuur van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se uitgebreide handelsnetwerk in die gebied van die Indiese Oseaan gedurende die sewentiende eeu. Vir die meeste Suid-Afrikaanse lesers wat maar min kennis van die VOC het, bied hierdie boek besonder baie insigte en word die stigting van die klein verversingspos aan die Kaap die Goeie Hoop in 1652 in konteks geplaas. Dit gee byvoorbeeld aandag aan die groot intra-Asiatiese handelsnetwerk wat selfs voor die koms van die Portugese en Spaanse ontdekkingsreisigers in die gebied bestaan het, aan die wedywering tussen die seevarende moondhede Portugal, Nederland, Engeland en Frankryk om vastrapplek in verskillende Oosterse lande te kry en aan die soms bloedige stryd om monopolie in die handel met kosbare produkte soos speserye, tekstiel en porselein te verkry. ¿n Aantal hoofstukke word gewy aan Batavia, die VOC se administratiewe hoofstad: Vanuit die VOC-kantore is die retoervlote gekordineer; hiervandaan is verkenningstogte na die binneland onderneem; het die amptenary en ryk handelaars ¿n swierige lewenstyl ontwikkel en het kosbare Oosterse meubels en tapyte modieus geword. Ten slotte word ook aandag aan die verskynsel van slawerny en die invloed wat dit gehad het op die koloniale lewe, ook aan die Kaap. Features Summary Die tweede deel van ’n vyfdelige reeks oor vroeë blanke vestiging aan die Kaap. Author Karel Schoeman Publisher Protea Boekhuis Release date 20091130 Pages 350 ISBN 1-86919-270-2 ISBN 13 978-1-86919-270-9
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Na ’n bedrywige dag in die buitelug moet Miko dringend in die bad kom. So reken Mamma altans. Miko sien die saak egter anders. Hy verdwyn, en as hy opgespoor word, oortuig hy Mamma dat bad glad nie ’n goeie plan is nie. Maar dan begin hy tog wonder... Features Summary Miko en sy maatjie Mimikie leer ken die plesiere en pyne van die alledaagse lewe, maar daarvoor is mammas daar om te help. Author Francois Maree (Editor), Eve Tharlet (Illustrator), Brigitte Weninger (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20050715 Pages 32 ISBN 1-919764-87-9 ISBN 13 978-1-919764-87-0
R 69
See product
South Africa (All cities)
1975 hardeband met stofjas in goeie toestand. R60 posgeld in SA. n Roman oor die lewe van Shakespeare. Naam in ink voorin.
R 60
See product
South Africa (All cities)
 Die storie van Monica Peters - E.K.M. Dido - Kwela - 1996, eerste uitgawe, eerste druk - Sagteband in baie mooi toestand. In “ Die storie van Monica Peters ” vertel die bruin vrou Monica Peters haar lewensverhaal as memoires aan haar kinders en kleinkinders, wat haar verhaal op band opneem. So sluit die verhaal ten nouste aan by die orale tradisie, waar verbeelding en agterna-interpretasie die vertelling kleur sodat dit moeilik is om tussen werklikheid en verbeelding te onderskei, die vertelwyse naïef en ongesofistikeerd is, die gebeure chronologies gerangskik word en geïdealiseer word en die karakters getipeer is eerder as genuanseerd. Die verteltydperk stem in alle opsigte ooreen met die tyd van apartheid, met Monica wat haar verhaal begin toe sy agt jaar oud was (in 1948, die jaar van die Nasionale Party se bewindsoorname) en dit beëindig in 1994 (die jaar van die demokratiese verkiesing), toe sy 54 jaar oud is. Haar storie is dus baie nou gekoppel aan die storie van die land. Monica word groot in ’n klein dorpie in Transkei waar die kinders van alle rasse steeds saam op die skoolbanke sit en daar rasseharmonie heers. Die nuwe magistraat dwing egter apartheid af en die rasse word op alle gebiede geskei. Monica raak verlief op Eric Richmond, die magistraat se seun, en wanneer sy swanger word trou hulle in die geheim in Swaziland. Na hulle huwelik is vrees en frustrasie hulle daaglikse lot, want hulle moet gedurig ontvlug om uit die hande van die gereg te bly. Hulle stryd teen apartheid neem hulle dan vir 25 jaar in bannelingskap in Londen. Na die vrylating van Mandela keer hulle terug na Suid-Afrika as vry mense. Ten spyte van die algemene bevryding van die bevolking, voel sy haar as bruin vrou steeds vreemd en ontuis in haar eie vaderland. Eric sterf dan in ’n sluipmoordaanval, wat Monica dwing om weer haar prioriteite in oënskou te neem. Haar goeie vriend Franklin, wat reeds baie jare op haar verlief is, stap egter in om die gaping in haar lewe te vul. 
R 55
See product
South Africa (All cities)
Hierdie boek is nog in 'n baie goeie toestand.   >>>    Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná.  En dan was daar die nag tydens.  Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie.  Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer.  Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. ¿ Een nag en ’n bietjie is gebaseer op ware gebeure.  Dit is ’n verhaal wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in Suid-Afrika.  Dit is ’n hartverskeurende boek, en aangrypend.  Maar tog laat dit jou jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.     *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 70
See product
South Africa (All cities)
1958 hardeband met stofjas en 219 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die huidige kerklike en godsdienstige lewe van die Afrikaner.
R 70
See product
South Africa (All cities)
Hardeband in goeie toestand. Skoon binne en binding is stewig. Uitgegee 1965 met 144 bladsye en besondere foto's wat 'n oorsig oor Churchill se lewe en begrafnis bied. Die teks is in Hollands. Verbruining (foxing) van blaaie om die kante. Naam en adres van vorige eienaar op titelbladsy. Posgeld in RSA = R55.00
R 20
See product
South Africa (All cities)
Geliefde Generaal is 'n lewensroman waarin genl. JBM Hertzog se lewe op boeiende wyse aangebied word as 'n roman. Human&Rousseau 1968, eerste uitgawe, goeie toestand, 156 bladsye, sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.
R 54
See product
South Africa (All cities)
Toestand: Goeie toestand, hardeband, 220 bladsye Beskrywing: Roman, lewe op 'n plaas in die Waterberg-distrik, sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.
R 65
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.