-
loading
Ads with pictures

Huis nog vir


Top sales list huis nog vir

South Africa (All cities)
2007 eerste uitgawe sagteband met 252 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die storie van bruin Suid-Afrikaners, in mikrokosmos beleef op Stellenbosch, soos nog nooit in Afrikaans vertel nie.  Van die beginjare het burgers, slawe en ’n klein klompie vryswartes Stellenbosch saam opgebou. Saam het hulle reeds voor 1700 begin om ’n nuwe taal, Afrikaans, te skep. Saam het hulle op een erf gewoon – met die slaaf wat in die kombuis of buitekamer moes slaap. Dié boek vertel van die hartseer en die skeiding en hoe apartheid op Stellenbosch sy beslag gekry het.  Dié leesbare vertelling is deurspek met die ware verhale van mense soos “Abraham, die slaaf van Matthias Hoffman” (sy rug en bene gebreek tot hy die “genadeslag” ontvang het omdat hy Matthias se huis aan die brand gesteek het) en Manisa, toegewyde moeder wat na vrystelling van plek tot plek reis om haar kinders te gaan soek. Daar is ook sketse van ander sleutelpersone en sleutelgebeure, onder meer die “slag van Andringastraat,” toe wit studente en bruin inwoners handgemeen geraak het.  Nog altyd hier gewees bied ’n fassinerede blik op hoe verhoudinge tussen wit en bruin ontwikkel het en waar dinge skandelik skeefgeloop het. Dit eindig op ’n hoopvolle noot met Stellenbosch se eerste bruin burgemeester en die mense van “die Vlakte” wat met trots hul eie storie die wêreld instuur.
R 90
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Verfyn jou vliegvaardighede met nog 100 pragtige papiervliegtuie! Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou – van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde haaie. Vol pragtige ontwerpe vir papiervliegtuie – om te vou en mee te vlieg. Gedruk op spesiale uitskeur-bladsye; elke papiervliegtuig is uniek geillustreer. Sluit duidelike instruksies in waarvolgens vliegtuie gevou kan word. ’n Briljante present vir enige kind – of volwassene! Perfek vir die kerskous, of om kinders besig te hou by ’n partytjie. Features Summary Verfyn jou vliegvaardighede met nog 100 pragtige papiervliegtuie! Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou – van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde haaie. Author Andy Tudor (Author), Andy Tudor (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140714 Pages 200 ISBN 1-4853-0068-1 ISBN 13 978-1-4853-0068-7
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. – Keina Swart Features Summary 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”... Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20141101 Pages 96 ISBN 1-4853-0237-4 ISBN 13 978-1-4853-0237-7
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser. Features Summary Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20140523 Pages 24 ISBN 1-77589-263-8 ISBN 13 978-1-77589-263-2
R 212
See product
South Africa (All cities)
Geskenke vir die huis - Alma Schwabe (176 bladsye)   Amper 90 bladsye vol patrone.   Uitstekende kondisie, maar naam voorin geskryf.   Posgeld en verpakking:   Poskantoor, R80 vir tot 5kg, gewone versekerde pos. Self afhaal - Centurion.  
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy n Hond vir die huis: die groot Suid-Afrikaanse hondeboek -- P. J. Whyte for R38.00
R 38
See product
South Africa (All cities)
Buy CRONJE, Karin - Vir n Pers Huis: n Heldemite - (Sagteband) * for R20.00
R 20
See product
South Africa (All cities)
Buy CRONJE, Karin - Vir n Pers Huis: n Heldemite - (Pragtige Sagteband) * for R24.00
R 24
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Doen dit weer so is, soos sy voorganger Doen dit so (2014), ’n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daar’s wenke vir jou kombuis, sitkamer, kamer en badkamer. Dit bevat raad oor hoe om dinge vinniger te kook, beter te bak, hoe om van Wagter se vlooie ontslae te raak tot hoe om ’n wasgoeddag sonder wroeging te beleef. Wenke word vanuit verskeie bronne saamgevat en weergegee, en die boek bevat selfs Vrouekeur-lesers se wenwenke. En die helde van die boek? Suurlemoen, asyn en koeksoda! Jy kan feitlik enigiets daarmee skoonmaak. Features Summary Doen dit weer so is’n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daar’s wenke vir jou kombuis... Author Zerelda Esterhuizen Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20161001 Pages 64 ISBN 0-7993-7983-2 ISBN 13 978-0-7993-7983-9
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser. Features Summary Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20140523 Pages 24 ISBN 1-77589-263-8 ISBN 13 978-1-77589-263-2
R 222
See product
South Africa (All cities)
Buy Eisteddfod-Pret 2 - Nog Gedigte, Monoloe En Samesprake Vir Die Laerskool (Afrikaans, Paperback) for R215.00
R 215
See product
South Africa
Subtitle: Gedigte Author: Andries Bezuidenhout With Author's Inscription Publisher: Protea Boekhuis (2014) ISBN-10: 148530072X ISBN-13: 9781485300724 Condition: Very good, minor dents to the corners and edges of the spine else a very good clean copy. Binding: Softcover Pages: 77 Dimensions: 21.2 x 13.7 x 0.7 cm +++ Author: (With Author's Inscription) +++ In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers ("Kombuiskomplot"). In die gedig "Muizenberg, renovator's dream" word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die "ewige ritme van bou en verval", daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in "You'll always find me in the kitchen at parties" aanvoer: "Die geskiedenis, liewe vriende, word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet: In kombuise Click on the image to read the inscription.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers (“Kombuiskomplot”). In die gedig “Muizenberg, renovator's dream” word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die “ewige ritme van bou en verval”, daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in “You'll always find me in the kitchen at parties” aanvoer: “Die geskiedenis, liewe vriende,/word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet:/In kombuise word dit opgekook.” Features Summary In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Author Andries Bezuidenhout (Author), Andries Bezuidenhout (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140301 Pages 77 ISBN 1-4853-0072-X ISBN 13 978-1-4853-0072-4
R 143
See product
South Africa (All cities)
  HARDEBAND EX BIBBOEK MET STOFJAS. BOEK LYK NOG MOOI! VINGERMERKIES SIGBAAR.  
R 30
See product
South Africa (All cities)
SODAT MY HUIS VOL KAN WORD  1986 Potchefstroomse Universieteit vir Christelike Hoër Onderwys. 149x205mm. 209 bladsye. Sagteband en in goeie toestand. Posgeld R25.    
R 20
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.