-
loading
Ads with pictures

Goeie nag dag vir


Top sales list goeie nag dag vir

South Africa (All cities)
Buy Goeie nag, goeie dag - Stories vir jong ore (Afrikaans, Paperback) for R40.00
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy Goeie nag, goeie dag - Stories vir jong ore (Afrikaans, Paperback) for R25.00
R 25
See product
Paarl (Western Cape)
Goeie dag Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek is op soek na ñ pos op ñ plaas. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe, kern en steenvrugte. Ek het ook ñ pasie vir diere en sal graag met vee ook wil werk. Ek het ñ natuulike maganiese anleg. Ek kan met elektrisiteit (enkel en 3 fases) werk. Ek kan motor machanics en 4 soorte sweis werk doen. Ek ook besproeiing doen. As iemand vir my ñ geleentheid het skakel my asb by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product
South Africa
Goeie dag, Ek is 'n 3de jaar verpleging student wat graag na kindertjies wil kyk in my vrye tyd. Ek het reeds 2 jaar ondervinding in hospitale en klinieke wat beteken ek het 'n goeie mediese agtergrond. Ek het ook my kar. Vir enige vrae WhatsApp of email my enige tyd. Groete, Danélle 081 737 8464
See product
South Africa
GOEIE DAG OPSOEK NA N OPPASSER VIR U KIND NA URE VAN AF 17:00 MAANDEA WOENSDAE EN VRYDAE DINSDAE EN DONDERDAE OM EN BY 19:00 SATERDAE EN SONDAE 09:00 - 15:00 - OF 15:00 TOT 20:00 GEORGE AREA TOT EN BY GROOTBRAK. SKAKEL GERUS NA MC OP 072 863 7163
See product
Worcester (Western Cape)
Goeie dag almal Ek is opsoek na ñ pos op ñ plaas of enige ander landbou onderneming. Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe. Ek het ook ondervinding met die kwaliteit inspeksie van steen en kernvrugte by pakstore en koue vrugte. Ek het ondervinding in besproeing instaleer en resperasies. My cv en kwalifikasie is op aanvraag beskikbaar. Kontak my gerus by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product
Bloemfontein (Free State)
Jong mannetjie gesoek vir voorman pos per kontrak (bou, dakke, vref jobs). - Vorige ondervinding sal voordelig wees. - Moet betroubaar wees, op tyd en goeie kommunikasie vaardighede. - R250-300 per dag, afhangend van ondervinding. Om aansoek te doen, stuur jou motivering, hoe jy dink ju gepas sal wees vir die pos na epos adres: michael@westworks.co.za
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.