-
loading
Ads with pictures

Goeie huis


Top sales list goeie huis

Kimberley (Northern Cape)
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
See product
South Africa
Bella is opsoek na 'n goeie huis. Ons gaan na 'n kleiner plek en kan haar nie saamvat nie want ons het 'n ouer hond wat moet saamgaan. Sy is baie lojaal aan haar eienaar, liefdevol, gehoorsaam en hou van speel.
R 1.000
See product
South Africa
Hy is nou 7 maande oud en kort n goeie huis. Hy is baie op en wakker. Rede hoekom ek hom weg gee is hy en my ander hond baklei en is bang hulle kry seer. Sms or whatsapp only
R 1.234
See product
South Africa
Opsoek na goeie huis vir 4 maande ou reun is n baset gekruis met italian greyhound... baie spelerig rede vir weg gee ons spasie raak te min vir hom. Whatsapp 079 438 9746
R 123
See product
Brandfort (Free State)
Ek is op soek na n Goeie huis vir my 2 katte hulle is nou n jaar our. Dit is n mannetjie en n wyfie. Julle kan my kontak by 780 - show phone - 1
See product
Harrismith (Free State)
Ek het 'n husky reun wat 'n goeie huis nodig het. Ons heining is te laag en hy spring oor. Ek wil hom graag vir iemand gee wat mooi na hom sal kyk. Hy is gelee in Harrismith. Hy het sy inentings gekry toe hy babatjie was. Hy is nou so 2 jaar oud en het die mooiste geaardheid. Kontak asb vir meer inligting
See product
South Africa
Hi daar ek het dringend 2 hondjies wat nuwe huis soek altwee min of meer 2 jaar oud Baie liefdevol. Dringend asb yolande 0737086690
See product
South Africa
Jackrassel soek huis hy is so 4jr oud rede van weg gee ons erf is te klein.Hy is lief v kinders op en wakker.Kom oor weg met ander honde.
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
Pretoria (Gauteng)
Hy is 3 jaar oud en was honde skool.toe en is gewoond aan kinders ook. Hy is geleer om te loop ook met n loopband en is gehouse train. Sy loopband met als sal saam hom gaan hy het ook 2 honde winter jassie en sy bed sal ook saam gaan. Ons is in timsrand. Naby cencurion. Kan my somer whatsapp
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Baie liefdevolle en vol energie.soek baie aandag en n goeie huis asb whatsapp my 723 - show phone - 4
See product
Springs (Gauteng)
Ek is verniet Ek is gebore op 27/10/2004 Een van my ouers was 'n Border Collie. Ek goeie waghond maar ook liefdevol. Ek soek graag blyplek sodat iemand mooi na my kan kyk asb. Weens onvoorsiene aaklige omstandighede moet my seun na woonstel trek en ek mag nie saamgaan nie:'(
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Goeie bloedlyn GD puppies. 2 reuntjies en 2 teefies oor. Foto van ouers is op Dewormed,Vaccinated and vet checked. 8weke oud - gereed om te gaan Soek n goeie huis en baie aandag en liefde. Soek asb groot yard. Stuur asb boodskap indien belangstel.
See product
South Africa
Vir goeie huis...Alex is twee jaar oud, lief vir kinders, energiek en baie liefdevol..Hy is beskikbaar vir goeie huis...gratis...Ek moet hom ongelukkig laat gaan.
See product
South Africa
soek `n goeie huis vir ons poedel, hy is baie spelerig en blaf vi vreemdelinge, hy hou baie van water en swem, hy is amper 2 jaar oud.ons is in Roodepoort.ons soek geen gelde,net `n goeie huis.
R 10
See product
South Africa
Foxterrier teef amper 4 maande gratis vir goeie huis. Sy is baie lieftallig maar ook baie lewendig. Toe ons haar gekry het sou ons net 2 maande in die woonstel wees waar na ons na ñ huis met ñ erf sou trek. Dinge het skeef geloop en ons honde vriend sal nie so lank sonder ñ tuin kan wees waar hy na hartelus kan speel nie
See product
South Africa
Baie mooi border collie teef 1 jaar oud soek na nuwe huis,sy lief vir kinders speel bal en lief vir stap aan band.Baie liefde vol en sag geaard.Sy is gratis soek net goeie huis vir haar.
R 1
See product
Krugersdorp (Gauteng)
Liefdevolle gemmer kat soek goeie huis.Gebruik sand bak. Huis kat. Gratis. Dringend.krugersdorp
See product
Rustenburg (North West)
2 basset honde 1 reun en 1 teef klaar uitgegroei om weg te gee vir n goeie huis.Hulle is baie liefdevol en hou baie van kinders.Rede is gaan verhuis na kleiner plek.
See product
Warmbad (Limpopo)
Boogie is n baie sagte liefdevolle seun. Hy is 6 jaar oud, 14.2hh en is op soek na n goeie huis Staan in Warmbad R
R 6
See product
South Africa
Zorro is nou twee jaar en twee maande oud en het baie potensiaal, hy is baie rustig onder die saal en is gehoorsaam.... Ek soek net 'n goeie huis vir hom waar hy baie aandag en liefde gaan kry want my werk laat nie toe dat hy die aandag kry wat hy nodig het nie....
See product
South Africa
ons op soek na n liefde vole hond wat met my kinders kan speel en nie buit nie en uit die jaard uit gan nie in witbank as iemand n hond het wat n liefde vole hond het wat n goeie huis soek grood asb in witbank
See product
South Africa
11hh 9jaar baie liefde vol en mal oor kinder sy soek n goeie huis mense niks minder as R kontak Barinda op sms whatsapp of bell
See product
South Africa
I have kittens for sale because I cant keep them and they need a home. Contact by email and whatsapp/ message. Ek het katjies en ek kan hulle ongelukkig nie hou nie. Soek 'n goeie huis vir hulle!
R 50
See product
South Africa
1swart miniatuur franse poedel rwun 2 keer in entings ge had soek dringend goeie huis vir hom 11weke oud r
See product
South Africa
Pikenees Teef om gratis weg te gee vir n goeie huis asb ek het haar al vir n maand en kry nie haar eienaars nie het oral advertensies op gesit maar nog niks gehoor nie wil haar nie vir spca gee nie sy het oulike maniere en is house trained asb mense help ek kan haar nie hou nie het self 3 honde
R 1
See product
South Africa
Golden Retrever reun en teef bykans 2 jaar oud. Teef dragtig eerste week in January 2016 ! Soek goeie huis! Moet weg wees voor 1 Januarie 2016
R 1
See product
South Africa
Het n opregte toypom reun 11 maande. Vir n goeie huis wat aandag kan gee ek het twee reune en hulle baklei. R700 ohb. 083 289 7263
R 700
See product
South Africa
Ek is opsoek na bokkie hondtjie en chichiwawa's as jy ontslae wil raak van hul. Sal n goeie huis kry en baie aandag. In Vereeniging area
See product
South Africa
Hi ek is opsoek na n reun poedel gratus vir n goeie huis met kinders dit hoef nie n puppy te wees nie hy kan ouer hond wees. Brakpan, boksburg area as moontlik
R 50
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.