-
loading
Ads with pictures

Kan ons bybel nog


Top sales list kan ons bybel nog

Klerksdorp (North West)
Hier is 'n side-x-side wat jy baie gaan geniet en wat jou die al jou geld gaan vat nie. Die Rebel 400 is die perfekte balans tussen bekostigbaarheid en bou gehalte. Die Rebel 400 het ondermeer: *4x4, 2x4 *High, low range met reverse *Cluster wat ure, km, petrol kwantiteit aan dui. *Bak wat 360kg kan dra en kan tip *Plek agter vir hak wat meer as 400kg kan sleep. *En nog hope meer Ons bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy belangstel en wil meer uitvind, kontak my Leon by 795 - show phone - 9
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Hier is 'n side-x-side wat jy baie gaan geniet en wat jou die al jou geld gaan vat nie. Die Rebel 400 is die perfekte balans tussen bekostigbaarheid en bou gehalte. Die Rebel 400 het ondermeer: *4x4, 2x4 *High, low range met reverse *Cluster wat ure, km, petrol kwantiteit aan dui. *Bak wat 360kg kan dra en kan tip *Plek agter vir hak wat meer as 400kg kan sleep. *En nog hope meer Ons bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy belangstel en wil meer uitvind, kontak my Leon by 079 550 4249
R 104.950
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Ons het vir die week die RANGER 570 EFI MID SIZE op SPECIAL. Daar is ook slegs 'n sekere hoeveelheid beskikbaar. Kontak ons vandag vir meer. Hier is 'n Polaris 570 EFI Midsize. Of jy 'n plaas of konstruksie maatskappy het. Die Polaris Ranger gaan jou werk vergemaklik. Hy kan onderandere: *Byna 400kg dra en bak kan tip *680Kg Sleep *4WD, 2WD *High, Low Range met reverse en neutral * Baie opsies beskikbaar of die Polaris te custom vir jou unieke benodigdhede *En nog meer Ons Bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy meer wil uitvind, kontak my Leon by 079 550 4249
R 199.950
See product
Klerksdorp (North West)
Was R99 950 nou R94 950 Vat incl. SPAAR R5000 Nampo Specials nou aan die gang. Met Nampo wat afskop volgende week het ons ons Linhai en Polaris produkte se pryse af gebring. Een van die produkte is die bekwame Linhai Rebel 400 4x4 wat nie net mooi is nie, maar ook prakties is. Hy sal 'n groot aanwins wees vir enige plaas. Met: *400cc 4-Stroke engine *4x4, 2x4 *Automatiese ratkas. *High, low range met Reverse en Neutral *400 Kg gra vermoë *400 Kg Sleep vermoë *12V Connectors *Bak kan tiep en klub agter kan plat slaan *En nog meer Skrik hy vir niks nie. Ons Bied ook: *Finansiering *Inruilings *Aflewering *Dienste op quads, side-x-sides, jetskis, bote, voertuie beskikbaar Vir meer inligting, kontak my Rudolph by 823 - show phone -
See product
Klerksdorp (North West)
Polaris se PRYSE het GEVAL. Daar is ook slegs 'n sekere hoeveelheid beskikbaar. Kontak ons vandag vir meer. Hier is 'n Polaris 570 EFI Midsize. Of jy 'n plaas of konstruksie maatskappy het. Die Polaris Ranger gaan jou werk vergemaklik. Hy kan onderandere: *Byna 400kg dra en bak kan tip *680Kg Sleep *4WD, 2WD *High, Low Range met reverse en neutral * Baie opsies beskikbaar of die Polaris te custom vir jou unieke benodigdhede *En nog meer Ons Bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy meer wil uitvind, kontak my Leon by 795 - show phone -
See product
Klerksdorp (North West)
As jy opsoek is na side-x-side wat jy op alle tereine mag ry, en jou nie 'n fortuin gaan kos nie, moet jy kyk na die Linhai 700. Met 4x4, wettige padvaardigheid sertifikasie, High en low range is daar nie 'n pad wat die Linhai 700 laat skrik nie. Hy kom met: *4x4, 2x4, high, low range en reverse *CVT ratkas *Sterk bou gehalte *Opsie vir hak. Kan meer as 500kg sleep *Bak kan tip *Individuele Vere stelsel *Padvaardig *En nog meer Jag Bankies is nie in die prys ingesluit nie. Ons Bied: *Inruilings *Aflewering *Finansiering Vir meer inligting, kontak my Leon by 795 - show phone -
See product
Klerksdorp (North West)
Was R199 950 NOU R189 950 VAT INCL. Nampo Spesials het begin. Kry jou Polaris of Linhai vandag terwyl voorraad hou. As jy opsoek is na 'n Polaris 570 Full Size is dit nou die kans om een tekry. Die Polaris 570 full size se vorm het klein bietjie verander. Sy bakwerk lyk nou soos die ou Polaris 800, maar die voordeel is hy is nou goedkoper. Die Polaris Ranger 570 Full Size sluit in: *567cc 4-Stroke Engine *4x4, 2x4 met Diff Lock *Automatiese ratkas met high range, low range, park en reverse *680kg Dra vermoë *700kg Sleep vermoë *Genoeg spasie vir 3 volwassenes *Groot Bak vir pak plek *En nog meer... Ons Bied: *Inruilings *Finansiering *Aflewering *Ons is Polaris en Linhai agente en het 'n werkswinkel wat alle quads, side-x-sides, bote en jetskis kan diens en of herstel. As jy belangstel, kontak my Rudolph by 823 - show phone -
See product
Potchefstroom (North West)
Die trekker is in n baie goeie kondisie. Ons werktuigkundige moet nog net sy liftpomp vervang. Uur meter is foutief die enigste eienaar van die trekker vermoed hyt so 2500 ure op. Enhin het stof ingekry en is oorgedoen n rukkie terug met nuwe injectorpomp. Aflewering kan gereel word teen n fooi. Het papiere. 60 kw 12 spoed ratkas. R200, 000 + btw onderhandelbaar. Staan by Megquip Potch. Videos op aanvraag
R 200.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.