-
loading
Ads with pictures

Kan ons bybel


Top sales list kan ons bybel

Nylstroom (Limpopo)
Ons installeer heinings in plase en speletjies. Ons installeer en op te los drade in plase en speletjies of enige plek. Ons kan die volgende doen: staal draad. lemmetjiesdraad. diamant mash. bonnox. doring draad. ens
See product
South Africa
ons op soek na n liefde vole hond wat met my kinders kan speel en nie buit nie en uit die jaard uit gan nie in witbank as iemand n hond het wat n liefde vole hond het wat n goeie huis soek grood asb in witbank
See product
South Africa
ek en my sussie soek baie graag 'n mamma of 'n pappa wat vir ons kan lief wees. ons huidiglike aanneem mamma kan nie vir ons hou nie...
See product
Groblersdal (Mpumalanga)
Ons is 6 sussies en 1 boetie Jack russeltjies. Ons is op 2 Julie gebore en sal gereed wees op 15 Augustus vir n nuwe huis. Ons bly nou op n Plaas in die Loskopdam distrik. Julle kan ons mense mamma Riesl kontak as iemand graag een van ons wil he. Groete 7 klein Jackies
See product
Witbank (Mpumalanga)
1000+goedbemeste 1.2m Erogrostis bale GROOT en KLEIN maat beskikbaar groot bestellings kan per ton laai teen R1700.00/ton gem220- 230kg/baal,ons skaal op die plaas met n gesertifieseerde trok skaal.Ons leweraf in 100km Raduis teen R460/baal afgelewer, laai 50+bale.Ons plaas is gelee by Balmoral.Jul kan ons kontak of whatsup of sms asb,die syn is paty dae swak Trysie 0724826012 of Flippie 0764568710 Nog steeds besig om te baal
R 400
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Gorgeous Alsation puppies from German Pedigree line - not registered - ready for their new homes. 3 females & 3 males remaining. 8 weeks. Mom and Dad can be viewed on site. Both has very nice temperament, family friendly, best guard dogs! Excellent with kids. Large breed, short hair with no hanging hips. Up to date vaccinations and dewormed. Vet checked. Ons kan die hondjies enige plek in die land laat vlieg of indien nie so ver vir vlieg nie kan ons iets probeer reel ivm vervoer - reiskoste vir jou eie sak. Ons hondjies is al oraloor in die land.. PE, George, Pearston, Grahamstad, Oos London tot selfs bo in Limpopo! Secure yours now!!!
R 2.500
See product
South Africa
Hallo Ons is opsoek na 'n huis vir ons ridgeback. Sy is so 8maande oud. Baie liefdevol Iemand wat belangstel kan ons epos. Moet asb 'n groot yard he.
R 500
See product
South Africa
Ons is nog baie klein maar kyk nou al uit na iemand wat baie lief gaan wees vir ons. Ons is eendaggie oud, maar belowe ons gaan nog baie groot word soos ons mamma en pappa, ons pappa kyk sommer maklik oor n 1.8 m muur, dan word die skelms al klaar bang voor hulle weet hoe kwaai ons mamma en pappa is. Ons sal later nog baaaaie fotos opsit. Solank kan julle sien ons is pragtig!
R 2.550
See product
Kimberley (Northern Cape)
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
Warmbad (Limpopo)
Ons het nog slegs 2 stelle kwartelhokke wat 100 kwartels elk kan vat oor. Vir kwartel eier produksie. R1750 per hok of R1500 stuk om beide te neem. Kan in Pta aflewer. We have only 2 sets of cages left for quail egg production. They take 100 quails per cage. R1750 per cage or R1500 each if you take both. We can deliver in Pretoria.
See product
Pretoria (Gauteng)
Ons verhuis na n kleiner plek en het n Greatdane wyfie sy is nou 6md oud en kan haar ongelukkug nie saamvat nie. Sy kom met ander honde oor die weg en kinders. As iemand dalk belangstel net mense wat regtig lief is vir diere en wat mooi na haar sal kyk asb.
See product
South Africa
Foxterrier teef amper 4 maande gratis vir goeie huis. Sy is baie lieftallig maar ook baie lewendig. Toe ons haar gekry het sou ons net 2 maande in die woonstel wees waar na ons na ñ huis met ñ erf sou trek. Dinge het skeef geloop en ons honde vriend sal nie so lank sonder ñ tuin kan wees waar hy na hartelus kan speel nie
See product
Pretoria (Gauteng)
Kry gemoedsrus vir die versorging tuis van u troeteldiere terwyl u afwesig is met vakansie. Ons is pas- afgetrede egpaar wat self troeteldiere het en wat u kan vertrou. Ons bedien tans net Moraletapark Pretoria - Oos vir so min as R100 per dag (ongeag die hoeveelheid troeteldiere)!. Stuur net vir ons 'n Sms sodat ons die reelings kan finaliseer. Kontak persone G Viljoen 604 - show phone - R.Viljoen 781 - show phone -
See product
South Africa
Hi ons het 8 000 bale oor van 20 000. Die bale is reg om opgetel te word teen die 7de Augustus in Groblersdal.U is welkom om ons te kontak vir bestellings en ons sal die bale vir u kan hou maar geen beloftes sonder vooraf betaling nie. Depositoe kan gedoen word en bale sal defnintief gehou word.
R 95
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.