YTO 608 4X4 2014 IN POTCHEFSTROOM
Die trekker is in n baie goeie kondisie. Ons werktuigkundige moet nog net sy liftpomp vervang. Uur meter is foutief die enigste eienaar van die trekker vermoed hyt so 2500 ure op. Enhin het stof ingekry en is oorgedoen n rukkie terug met nuwe injectorpomp. Aflewering kan gereel word teen n fooi. Het papiere. 60 kw 12 spoed ratkas. R200, 000 + btw onderhandelbaar. Staan by Megquip Potch. Videos op aanvraag
4.00/5
1 reviews
Price:
R 200.000,00
R 200.000,00
Contact
CONTACT