POLARIS RANGER 570 MID BESKIKBAAR TEEN WINSKOOP IN ALIWAL NORTH
Ons het vir die week die RANGER 570 EFI MID SIZE op SPECIAL. Daar is ook slegs 'n sekere hoeveelheid beskikbaar. Kontak ons vandag vir meer. Hier is 'n Polaris 570 EFI Midsize. Of jy 'n plaas of konstruksie maatskappy het. Die Polaris Ranger gaan jou werk vergemaklik. Hy kan onderandere: *Byna 400kg dra en bak kan tip *680Kg Sleep *4WD, 2WD *High, Low Range met reverse en neutral * Baie opsies beskikbaar of die Polaris te custom vir jou unieke benodigdhede *En nog meer Ons Bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy meer wil uitvind, kontak my Leon by 079 550 4249
4.00/5
1 reviews
Price:
R 199.950,00
R 199.950,00
Contact
CONTACT