BEKWAME LINHAI REBEL 400 4X4 BESKIKBAAR TEEN SPESIALE PRYS IN KLERKSDORP
Was R99 950 nou R94 950 Vat incl. SPAAR R5000 Nampo Specials nou aan die gang. Met Nampo wat afskop volgende week het ons ons Linhai en Polaris produkte se pryse af gebring. Een van die produkte is die bekwame Linhai Rebel 400 4x4 wat nie net mooi is nie, maar ook prakties is. Hy sal 'n groot aanwins wees vir enige plaas. Met: *400cc 4-Stroke engine *4x4, 2x4 *Automatiese ratkas. *High, low range met Reverse en Neutral *400 Kg gra vermoë *400 Kg Sleep vermoë *12V Connectors *Bak kan tiep en klub agter kan plat slaan *En nog meer Skrik hy vir niks nie. Ons Bied ook: *Finansiering *Inruilings *Aflewering *Dienste op quads, side-x-sides, jetskis, bote, voertuie beskikbaar Vir meer inligting, kontak my Rudolph by 823 - show phone -
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT