PRAKTIESE REBEL 400 4X4 BESKIKBAAR IN KLERKSDORP
Hier is 'n side-x-side wat jy baie gaan geniet en wat jou die al jou geld gaan vat nie. Die Rebel 400 is die perfekte balans tussen bekostigbaarheid en bou gehalte. Die Rebel 400 het ondermeer: *4x4, 2x4 *High, low range met reverse *Cluster wat ure, km, petrol kwantiteit aan dui. *Bak wat 360kg kan dra en kan tip *Plek agter vir hak wat meer as 400kg kan sleep. *En nog hope meer Ons bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy belangstel en wil meer uitvind, kontak my Leon by 795 - show phone - 9
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT