-
loading
Ads with pictures

Nog meer


Top sales list nog meer

Aliwal North (Eastern Cape)
Ons het vir die week die RANGER 570 EFI MID SIZE op SPECIAL. Daar is ook slegs 'n sekere hoeveelheid beskikbaar. Kontak ons vandag vir meer. Hier is 'n Polaris 570 EFI Midsize. Of jy 'n plaas of konstruksie maatskappy het. Die Polaris Ranger gaan jou werk vergemaklik. Hy kan onderandere: *Byna 400kg dra en bak kan tip *680Kg Sleep *4WD, 2WD *High, Low Range met reverse en neutral * Baie opsies beskikbaar of die Polaris te custom vir jou unieke benodigdhede *En nog meer Ons Bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy meer wil uitvind, kontak my Leon by 079 550 4249
R 199.950
See product
Klerksdorp (North West)
Polaris se PRYSE het GEVAL. Daar is ook slegs 'n sekere hoeveelheid beskikbaar. Kontak ons vandag vir meer. Hier is 'n Polaris 570 EFI Midsize. Of jy 'n plaas of konstruksie maatskappy het. Die Polaris Ranger gaan jou werk vergemaklik. Hy kan onderandere: *Byna 400kg dra en bak kan tip *680Kg Sleep *4WD, 2WD *High, Low Range met reverse en neutral * Baie opsies beskikbaar of die Polaris te custom vir jou unieke benodigdhede *En nog meer Ons Bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy meer wil uitvind, kontak my Leon by 795 - show phone -
See product
Klerksdorp (North West)
As jy opsoek is na side-x-side wat jy op alle tereine mag ry, en jou nie 'n fortuin gaan kos nie, moet jy kyk na die Linhai 700. Met 4x4, wettige padvaardigheid sertifikasie, High en low range is daar nie 'n pad wat die Linhai 700 laat skrik nie. Hy kom met: *4x4, 2x4, high, low range en reverse *CVT ratkas *Sterk bou gehalte *Opsie vir hak. Kan meer as 500kg sleep *Bak kan tip *Individuele Vere stelsel *Padvaardig *En nog meer Jag Bankies is nie in die prys ingesluit nie. Ons Bied: *Inruilings *Aflewering *Finansiering Vir meer inligting, kontak my Leon by 795 - show phone -
See product
Klerksdorp (North West)
Was R99 950 nou R94 950 Vat incl. SPAAR R5000 Nampo Specials nou aan die gang. Met Nampo wat afskop volgende week het ons ons Linhai en Polaris produkte se pryse af gebring. Een van die produkte is die bekwame Linhai Rebel 400 4x4 wat nie net mooi is nie, maar ook prakties is. Hy sal 'n groot aanwins wees vir enige plaas. Met: *400cc 4-Stroke engine *4x4, 2x4 *Automatiese ratkas. *High, low range met Reverse en Neutral *400 Kg gra vermoë *400 Kg Sleep vermoë *12V Connectors *Bak kan tiep en klub agter kan plat slaan *En nog meer Skrik hy vir niks nie. Ons Bied ook: *Finansiering *Inruilings *Aflewering *Dienste op quads, side-x-sides, jetskis, bote, voertuie beskikbaar Vir meer inligting, kontak my Rudolph by 823 - show phone -
See product
South Africa
baie baie mooi opgepaste strooper, wat jy net kan instoot en begin werk, alles werk nog meer as 100%, voor btw
See product
South Africa
As jy in die mark is vir 'n goeie side-x-side teen 'n goeie prys wat kan voldoen aan al jou kriteria soos, 4x4 aangedryf, high en low range, bak wat gelaai kan word en jy kan tip, is die Rebel 400 vir jou. Die Rebel het: *4x4 2x4, *High & low range *Opsie vir hak as jy moet sleep *Het 831km of as jy in ure werk 115,7 ure op die klok *Bankie met raam *Dakkie *en nog meer. Vir wat jy betaal kry jy baie, veral as jy sien wat 'n nuwe een se prys is. Finansiering is beskikbaar Aflewering kan gereel word As jy belangstel, kontak my by 082 342 5474
R 55.900
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Verander jou trekker in 'n orklift met die implement. Intree 3 meter 1.8 ton. Langer en sterker ook beskikbaar. Tel 1 ton met 60kw trekker op, 2ton met 100 kw trekker. Ons het 'n reeks aanhegstukke om die implement nog meer veeldoelig te maak. Turn your tractor into a forklift with this implement. Entrance level 3 meter 1.8 ton. taller and stronger also available. Pick up 1 ton with a 60 kw tractor and 2 ton with a 100 kw tractor. We have a range of attachments to make it even more diverse. https://www.youtube.com/watch?v=Hvya4g8ZMWo
R 23.000
See product
South Africa
Verander jou trekker in 'n forklift met die implement. Intree 3 meter 1.8 ton. Langer en sterker ook beskikbaar. Tel 1 ton met 60kw trekker op, 2ton met 100 kw trekker. Ons het 'n reeks aanhegstukke om die implement nog meer veeldoelig te maak.
See product
Klerksdorp (North West)
Was R199 950 NOU R189 950 VAT INCL. Nampo Spesials het begin. Kry jou Polaris of Linhai vandag terwyl voorraad hou. As jy opsoek is na 'n Polaris 570 Full Size is dit nou die kans om een tekry. Die Polaris 570 full size se vorm het klein bietjie verander. Sy bakwerk lyk nou soos die ou Polaris 800, maar die voordeel is hy is nou goedkoper. Die Polaris Ranger 570 Full Size sluit in: *567cc 4-Stroke Engine *4x4, 2x4 met Diff Lock *Automatiese ratkas met high range, low range, park en reverse *680kg Dra vermoë *700kg Sleep vermoë *Genoeg spasie vir 3 volwassenes *Groot Bak vir pak plek *En nog meer... Ons Bied: *Inruilings *Finansiering *Aflewering *Ons is Polaris en Linhai agente en het 'n werkswinkel wat alle quads, side-x-sides, bote en jetskis kan diens en of herstel. As jy belangstel, kontak my Rudolph by 823 - show phone -
See product
Worcester (Western Cape)
Mooi Dubbel Kajuit beskikbaar vir alle gebruik. Volhuis en nog meer, KAPPIE, Towbar!! Kontak my gerus vir verdere navrae op 0600351025. Finansiering beskikbaar, inruilings welkom. Lewer landwyd af. Nissan NP300 Hardbody 2.5 TDi Hi-RIder D/Cab Power - 98 kW @ 3600 rpm Torque - 304 Nm @ 2000 rpm Emissions Rating - X Gears - 5 / REAR Airbags (total) - 2 Length - 5,085 mm Seats - 5 Fuel Tank Capacity - 75 litres Service Intervals - 15,000 km Dealer: HV Motors Stock No: 4795 GAIT REF ID: 3047711 - GAIT ACC ID: 213732
R 219.900
See product
Bethlehem (Free State)
Monosem, Vetsak, Sa-wonder, Safim en nog meer. R100 stuk op die uitsoek. Baie beskikbaar. Frederik 073 727 1632. AgriFam Implemente
R 100
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
Nog werkende kondisie, Ure 4339, Onlangs oor gespry, Skakel vir meer inligting en fotos.
See product
Klerksdorp (North West)
Hier is 'n side-x-side wat jy baie gaan geniet en wat jou die al jou geld gaan vat nie. Die Rebel 400 is die perfekte balans tussen bekostigbaarheid en bou gehalte. Die Rebel 400 het ondermeer: *4x4, 2x4 *High, low range met reverse *Cluster wat ure, km, petrol kwantiteit aan dui. *Bak wat 360kg kan dra en kan tip *Plek agter vir hak wat meer as 400kg kan sleep. *En nog hope meer Ons bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy belangstel en wil meer uitvind, kontak my Leon by 795 - show phone - 9
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Hier is 'n side-x-side wat jy baie gaan geniet en wat jou die al jou geld gaan vat nie. Die Rebel 400 is die perfekte balans tussen bekostigbaarheid en bou gehalte. Die Rebel 400 het ondermeer: *4x4, 2x4 *High, low range met reverse *Cluster wat ure, km, petrol kwantiteit aan dui. *Bak wat 360kg kan dra en kan tip *Plek agter vir hak wat meer as 400kg kan sleep. *En nog hope meer Ons bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy belangstel en wil meer uitvind, kontak my Leon by 079 550 4249
R 104.950
See product
Ermelo (Mpumalanga)
2 ekstra tande. Raam lyk nog mooi. Reg om te werk. Tande lyk nog mooi. Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za. Ermelo.
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Werk 100%. Alles is daar. Lem is nog baie mooi. Belde lyk nog mooi. Pto shaft is reg. Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za Ermelo
See product
Ermelo (Mpumalanga)
30 van om uit te kies. Tande is nog mooi. Ramme is nog heel. R1500 elk Skakel gerus vir meer iligting www.agritrekuns.co.za Ermelo
See product
Ermelo (Mpumalanga)
P975- Vibroflex Konskilde. 10 Tand. Tande is nog mooi. Raam is nog mooi. R18 500. Chrissiesmeer omgewing. Skakel gerus vir meer inligting. 0609436247
R 18.500
See product
Bloemfontein (Free State)
Bike is in 'n nuwe kondiesie hy het nog 'n 2 jaar waarborg. Ek het 'n GS 1200 gekoop so die bike ry nie meer nie. Skakel my om meer uit tevind of om te kom kyk. 082 773 2160
R 68.000
See product
Zastron (Free State)
LED Light Bar 20w cree LED RW RW RW R W Cree RW RW RW Cree R Nog baie meer besikbaar. LED spot Lights 27W R350 of vat 2 vir R650 Skakel
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Werk op die Ford trekkers. Lyk nog baie mooi. Al die parte is daar. Bak is baie mooi. Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za Ermelo
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Parte is oorgedoen. Net alles terug aan mekaar sit. Bande lyk nog mooi. Skakel gerus vir meer inligting www.agritrekuns.co.za Ermelo
See product
Ermelo (Mpumalanga)
2.5 meter Werk nog. Alles is daar. Het aandag nodig. 2.5m breedte. Pto werk Skakel vir meer inligting www.agritrekuns.co.za Ermelo
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
As jy in die mark is vir 'n quad wat spoed het, nog netjies is en jou nie die bank gaan kos nie, moet jy kyk na die Suzuki LTZ400. Die LTZ is baie mooi op gepas en het genoeg spoed om jou te laat glimlag. Sy engine is gesond, band nie verniel nie en bakwerk vertoon netjies. Ons bied: *Inruilings *Aflewering As jy meer wil weet, kontak vir Leon by 079 550 4249
R 28.900
See product
Middelburg (Mpumalanga)
Tande en balk nog in goeie toestand Kort net bietjie verf Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za Middelburg
See product
Middelburg (Mpumalanga)
Kort aandag maar skare is mooi. Hidroliese stelsel werk nog. Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za Middelburg
See product
Bethal (Mpumalanga)
Falcon slasher. Skids lyk nog baie mooi. Reg om te werk. Body lyk baie mooi. Blade's lyk baie mooi. Skakel vir meer inligting www.agritrekuns.co.za In Bethal
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Parte is wat daar is is in werkende kondisie Net alles terug aan mekaar sit. Bande lyk nog mooi. Skakel gerus vir meer inligting www.agritrekuns.co.za
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Skare lyk nog baie mooi. Raam is baie mooi. Reg om te werk. Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za Amsterdam Pad
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Raam is nog baie mooi. Swaardiens. Reg om te werk. Baie netjies. Skakel gerus vir meer inligting www.agritrekuns.co.za Ermelo
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.