-
loading
Ads with pictures

Nog n stukkie


Top sales list nog n stukkie

South Africa
  Dine van Zyl, 2010. First Edition. New book. Afrikaans. Paperback. No dj. Fold-out covers, 196 pp. 
R 190
See product
South Africa (All cities)
Buy Vir n Stukkie Brood - Kriel, Sandra (Documentation) for R140.00
R 140
See product
South Africa (All cities)
 MANANA IS NOG 'N DAG - Wille Martin Hardeband met stofomslag in goeie toestand.   Posgeld en verpakking vir onder 1kg.  Sien Shipping &  Payment hier bo.
R 25
See product
South Africa (All cities)
 'n Vurk in die Pad - Andre P. Brink - Human & Rousseau - 2009 - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon en stewige toestand. Hierdie memoir is, soos André P Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het…” Die memoir gee die leser ’n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidsweë gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe. 
R 255
See product
South Africa (All cities)
2007 eerste uitgawe sagteband met 252 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die storie van bruin Suid-Afrikaners, in mikrokosmos beleef op Stellenbosch, soos nog nooit in Afrikaans vertel nie.  Van die beginjare het burgers, slawe en ’n klein klompie vryswartes Stellenbosch saam opgebou. Saam het hulle reeds voor 1700 begin om ’n nuwe taal, Afrikaans, te skep. Saam het hulle op een erf gewoon – met die slaaf wat in die kombuis of buitekamer moes slaap. Dié boek vertel van die hartseer en die skeiding en hoe apartheid op Stellenbosch sy beslag gekry het.  Dié leesbare vertelling is deurspek met die ware verhale van mense soos “Abraham, die slaaf van Matthias Hoffman” (sy rug en bene gebreek tot hy die “genadeslag” ontvang het omdat hy Matthias se huis aan die brand gesteek het) en Manisa, toegewyde moeder wat na vrystelling van plek tot plek reis om haar kinders te gaan soek. Daar is ook sketse van ander sleutelpersone en sleutelgebeure, onder meer die “slag van Andringastraat,” toe wit studente en bruin inwoners handgemeen geraak het.  Nog altyd hier gewees bied ’n fassinerede blik op hoe verhoudinge tussen wit en bruin ontwikkel het en waar dinge skandelik skeefgeloop het. Dit eindig op ’n hoopvolle noot met Stellenbosch se eerste bruin burgemeester en die mense van “die Vlakte” wat met trots hul eie storie die wêreld instuur.
R 90
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Verfyn jou vliegvaardighede met nog 100 pragtige papiervliegtuie! Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou – van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde haaie. Vol pragtige ontwerpe vir papiervliegtuie – om te vou en mee te vlieg. Gedruk op spesiale uitskeur-bladsye; elke papiervliegtuig is uniek geillustreer. Sluit duidelike instruksies in waarvolgens vliegtuie gevou kan word. ’n Briljante present vir enige kind – of volwassene! Perfek vir die kerskous, of om kinders besig te hou by ’n partytjie. Features Summary Verfyn jou vliegvaardighede met nog 100 pragtige papiervliegtuie! Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou – van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde haaie. Author Andy Tudor (Author), Andy Tudor (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140714 Pages 200 ISBN 1-4853-0068-1 ISBN 13 978-1-4853-0068-7
See product
South Africa
  Eerste Uitgawe 2005 Rakskaafmerke buitekant van boek.  Stofomslag en res van boek nog baie netjies, skoon en stewig gebind. Posgeld is R50 gewone pos in SA SAPO of R99 Postnet na Postnet.
See product
South Africa (All cities)
 HARDEBANDBOEK. DIE BUITEBLAD HET BIETJIE RAKSLYTASIE, MAAR VERDER IS DIE INHOUD NOG MOOI.  
R 20
See product
South Africa (All cities)
 1ste Uitgawe 1995.  Sagteband.  Nog baie netjies en skoon. Posgeld is R60 gewone pos in SA SAPO of R99 Postnet na Postnet.  
R 45
See product
South Africa
Nog in 'n baie goeie toestand.    * Godsdiens * Christelik * *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.  
R 40
See product
South Africa (All cities)
Nog in 'n baie goeie toestand.   *N.B.*   If you buy more books from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.  
R 30
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer – maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Die boek is ’n heerlike en handige naslaanbron oor al wat ’n speletjie is: van binnenshuise, buitenshuise en motorspeletjies tot vasvraspeletjies en verhoogspeletjies. Features Summary Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer – maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Author Johanna De Wet Publisher Protea Boekhuis Release date 20120628 Pages 336 ISBN 1-86919-724-0 ISBN 13 978-1-86919-724-7
R 172
See product
South Africa
Hierdie 1962 boek lyk vir my nog splinernuut en ongelees - Sub-titel > D ie Potgieter-kommissie se besoek aan die gebied van die teenswoordige Suid-Rhodesië, 1836.      * Rhodesiana * .   *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – see what else I have to offer, it might be worth your while.
See product
South Africa (All cities)
Hierdie boek is nog in 'n baie goeie toestand.   >>>    Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná.  En dan was daar die nag tydens.  Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie.  Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer.  Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. ¿ Een nag en ’n bietjie is gebaseer op ware gebeure.  Dit is ’n verhaal wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in Suid-Afrika.  Dit is ’n hartverskeurende boek, en aangrypend.  Maar tog laat dit jou jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.     *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 70
See product
South Africa (All cities)
Boek is nog in 'n goeie toestand - Geskenk boodskappie binne. *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book - See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 160
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.