-
loading
Ads with pictures

Kan reg


Top sales list kan reg

South Africa
Hulle kan al self kossies eet en speel lekker saam. Hulle is 4 weke oud en sal reg wees na 2weke. Hulle kry ook hulle eerste inspyting. Bel my gerus vir enige navra julle kan my sms ook ek het ongelikkig nie watsapp nie.
R 1.500
See product
South Africa
Hi ons het 8 000 bale oor van 20 000. Die bale is reg om opgetel te word teen die 7de Augustus in Groblersdal.U is welkom om ons te kontak vir bestellings en ons sal die bale vir u kan hou maar geen beloftes sonder vooraf betaling nie. Depositoe kan gedoen word en bale sal defnintief gehou word.
R 95
See product
Krugersdorp (Gauteng)
Ek het Labrador hondtjie wat reg sal wees oor twee weke en goeie huise soek.Die Pa is n geregistreede Golden Labrador en die Ma Labrador Retriver.Daar is 3 teefies en 2 reuntjies beskikbaar.Hul sal hul 1ste inenting kry met elkeen se veeartskaart.Enige belangstellings kan my Whatsapp of kontak by die nommer. 3 Teefies - R 1500.00 2Reuntjies - R 1000.00 Vir meer foto's kan my Whatsapp op die nommer.
See product
South Africa
Dapple worshondjie teef: R2500 Tan teef: R1500 Tan reun: R 1500 Hondjies reg om afgehaal te word. Hulle is nog nie in geent nie, dit kan gereël word vir ń ekstra R 500. Skalelnof whats app Armand 079 288 2311
R 2.500
See product
South Africa
Opsoek na 800 tot 1000 skaap ramme of hammels, verkieslik langstert lammers. Sal self kom laai. laat weet my wat u beskikbaar het. sal reg oor SA optel. kan gekruis wees ook. sms of whatsapp my asb.
R 600
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
3 Pragtige dogtertjies 8 weke oud reg vir hul nuwe mammas.Baie liefdevol en spelerig. Gespuit en ontwurm. Kan my kontak of whatsapp 783 - show phone - 1
See product
Ritchie (Northern Cape)
Pragtige ronde appelkoppies met kort neusies en regop oortjies. Ouers Kusa en Canine SA geregistreerd. Ons doen ook registrasies. Klein bouvorm. 8 weke en reg vir huise. Ingespuit en ontwurm. Kom met puppy pack met kombersie, speelgoedjies, bandjies ens. Sosiaal pragtig aangepas met ander diere en katte. Ons hondjies word nie in hokke groot nie maar met baie liefde en aandag Baie liefdevol en blaf net as nodig. Pottytrain maklik...ons is in Kimberley omgewing maar kan per geleentheid stuur of vlieg lsndswyd. Tefies R2500 en reuntjies R2000.
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Shih Tzu Reuntjies (R5000) en Teefies(R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Geregistreerde Shih Tzu Reuntjies 2 (R5000) en Teefies 1 (R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.