-
loading
Ads with pictures

Nog reg


Top sales list nog reg

Warmbad (Limpopo)
150 Hp 112 Kw Ratkas enjin nog reg, pto, optel pomp werk, trekker werk nog elke dag. Het hier en daar n olie lek, maar is net seels wat vervang moet word. MAG GOD JOU SEËN AMEN JOHANNES 3:16 JESUS IS KONING AMEN !!!!!!!
R 157.000
See product
Delmas (Mpumalanga)
600Liter water tenk met wa ingesluit Dit het geen lek plekke nie. Bande is nog reg. Skakel gerus vir John vir meer inligting R 14000 +btw Delmas
See product
Witbank (Mpumalanga)
karevaan in redelikke toestand tent geskeer maar ralley tent nog reg.het n yello blade en spieels wat saam kom karevaan het papiere wat op my naam is maar nie op die pad nie so hy moet toets toe gaan
See product
Vryburg (North West)
P770- 2 Ton Bees Trailer. Onderstel nog reg. Kort net bietjie verf. Bande in goeie toestand. R25 000. Vryburg omgewing. Skakel gerus vir meer inligting. 0609436247
R 25.000
See product
Delmas (Mpumalanga)
Enjin beskadig kan herstel word of gebruik word vir parte. Lift, pto, ratkas en 4x4 nog reg. Deure is in die stoor. Delmas
R 55.000
See product
Stellenbosch (Western Cape)
3 silinder deutz lugverkoelde engin. Hy is nog reg wou hom oorbou op n playsnyer.
R 15.000
See product
Ermelo (Mpumalanga)
2 ekstra tande. Raam lyk nog mooi. Reg om te werk. Tande lyk nog mooi. Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za. Ermelo.
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Werk 100%. Alles is daar. Lem is nog baie mooi. Belde lyk nog mooi. Pto shaft is reg. Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za Ermelo
See product
South Africa
Die bakkie is nog mooi en netjies binne en buite. Hy het pappiere en is op die pad. Die ening is 100persent reg. Hy het n canopy op. Of te ruil vir n kar van dieselfde waarde.
R 40.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Rovic & Leers 11 tand beitel ploeg met rollers. Uitstekende kondisie reg om te werk. Nog Min gebruik. R 63 000 neg. Bel of whatsapp my by 083 397 3594 of email my by Dewald01@gmail.com
R 63.000
See product
Balfour (Mpumalanga)
PTO en Lift werk Het papiere Bande is nog mooi Reg om te werk Kontak Cornelius Viljoen 729 - show phone - 9 R 70 000+BTW Balfour
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Fordson major trekker diesel baie goeie toestand alles werk 100 persent hoë spoed,skilpad rat, pto lift, tyres ook nog mooi reg om te werk
See product
Bethal (Mpumalanga)
Falcon slasher. Skids lyk nog baie mooi. Reg om te werk. Body lyk baie mooi. Blade's lyk baie mooi. Skakel vir meer inligting www.agritrekuns.co.za In Bethal
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Skare lyk nog baie mooi. Raam is baie mooi. Reg om te werk. Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za Amsterdam Pad
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Raam is nog baie mooi. Swaardiens. Reg om te werk. Baie netjies. Skakel gerus vir meer inligting www.agritrekuns.co.za Ermelo
See product
Zastron (Free State)
Kort aandag Word nog baie gebruik Rally tent, groot tent, add a room Lisensie is op datum en papiere is reg
See product
Klerksdorp (North West)
As jy opsoek is na 'n Utility quad vir jou werkers op die plaas, maar wil nie 'n plaas se prys betaal nie, moet jy loer na die Linhai Rustler 260 2x4 Utility Quad. Sy bakwerk is maar verblyk. Hulle werk meestal in die son so panele wat verblyk is 'n klein op offering. Meganies loop hy reg. Hy is gediens. Bande is gesond. Het nog redelik loop vlak oor. Die Linhai Rustler 260 Utility Quad sluit in: *257cc engine *Automatiese ratkas met high, low range en reverse *2x4 *Opsie vir hak vir sleep werk *200 Kg Sleep vermoë *Carriers voor en agter en laai werk Ons Bied: *Aflewering Landswyd *Inruilings As jy belangstel kontak my Rudolph by 823 - show phone -
See product
Vredefort (Free State)
P621- John Deere 918 Tafel is in baie netjiese Toestand. Words tans nog gebruik. Reg vir stroop. R95 000 voor btw Badplaas omgewing. Skakel gerus vir meer inligting. 060 943 6247
R 95.000
See product
Vredefort (Free State)
P650- Dolfyn sleepwa. Papiere is reg. Lisensie is opdatum. Bande nog baie mooi. 10 ton. 6m bak. R88 000 voor btw. Vredefort omgewing. Skakel gerus vir meer inligting. 0609436247.
R 88.000
See product
Vredefort (Free State)
P756- Zone Till Radium. 8 Tand. Reg vir werk. Tande nog mooi. R205 000 voor btw. Parys omgewing. Skakel gerus vir meer inligting. 0609436247
R 205.000
See product
Vryburg (North West)
P703- Rondini SP500. Baie netjiese toestand. Reg vir werk. Nog baie min gebruik. R10 500 Vanderbijlpark omgewing. Skakel gerus vir meer inligting. 0609436247
R 10.500
See product
Hoopstad (Free State)
Krone KR 125 Classic Line Ronde Baller. Hy is nog in puik toestand en reg om te baal. Prys R 115 000-00 Plus BTW. Henk 083 991 2456 of 083 925 6618.
R 115.000
See product
Dendron (Limpopo)
Jinma JM-284 4x4 20.9 kW Met laaigraaf en skrapertjie Trekker is nog mooi en reg vir werk Stok kode:DT00217 R90000+vat Limpopo Kontak Armand op 076 550 2918 Delmand Trading
R 90.000
See product
Kroonstad (Free State)
John Deere 1293 12 ry 76cm Baie netjies Bonnets en ratkaste nog mooi en reg Stok kode:DT00462 R525000+vat Vrystaat Kontak Armand op 076 550 2918 Adele 060 985 9183
R 525.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.