-
loading
Ads with pictures

Bybel met


Top sales list bybel met

South Africa
'n Mooi stel in drie dele. Twee volumes het n naam in ink voorin. Een deel het drie plekke binne met pienk koki onderstreep.  R75 posgeld in SA of R100 koerier na meeste groter stede. Drie groot en sware Bybels.
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ¿n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ¿n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae. - 9 punt lettergrootte - Dubbelkolom-uitleg - 8 volkleur-kaarte - Merklint - Duimgrepe - Bladsye goudgerand Features Summary Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers... Author Andrie Du Toit (Author), Wil Vosloo (Author) Publisher Christian Media Publishing Pages 1356 ISBN 1-4316-1835-7 ISBN 13 978-1-4316-1835-4
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met 'n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae. - 9 punt lettergrootte - Dubbelkolom-uitleg - 8 volkleur-kaarte - Merklint - Duimgrepe - Bladsye goudgerand Features Summary Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers... Author Wil Vosloo (Author), Andrie Du Toit (Author) Publisher Christian Media Publishing Release date 20170801 Pages 1356 ISBN 1-4316-1834-9 ISBN 13 978-1-4316-1834-7
R 399
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 10 working days Features Summary Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992, grootdruk, maroen en houtskool verwerkte leeromslag met goud-op-snee, duimindeks en merklint... Publisher Bible Society of South Africa Release date 20131127 Pages 1340 ISBN 0-7982-1755-3 ISBN 13 978-0-7982-1755-2
See product
South Africa (All cities)
Buy Vroue soos Jy - Vroue uit die Bybel praat met vroue van vandag: Nina Smit for R50.00
R 50
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days Features Summary Kinderbybel met ekstra dik kartonbladsye. 9 gunsteling Bybelverhale met pragtige volkleurillustrasies. Ideaal vir kinders tussen 2-6. Author Eva Moore (Author), Bible Society of South Africa (Author) Publisher Bible Society of South Africa Release date 20140506 Pages 40 ISBN 0-7982-1533-X ISBN 13 978-0-7982-1533-6
See product
South Africa
Children's Reading Book - Mirjam - Kinders Van Die Bybel In a GOOD condition!!! Book still in a NEW condition (+-20.5x24.5cm Square)     Thank you for looking at our items. I can combine postage if there is multiple orders.   Thank you Werner Terms & Conditions WHEN BIDDING ON ANY ITEM YOU COMMIT YOURSELF TO THE WINNING AMOUNT  POSTING OF PARCELS:. CASH DEPOSITS: The applicable fee must be added to the payment. I can't unfortunately not be held liable for damage, lost of parcels or delays in delivery due to the actions of the Post Office. Items are sold as is. As per photo or description. Please note as soon as shipments is done and the items are out of our position. We then no longer take any responsibility there after.! Please make payments within 3 days after bids have been close.If orders are to be combined.Please make arrangements. If terms cant be met. please make payment arrangements.If no arrangements was made within the 3 days the item will be relisted on auction again. FAILURE TO MAKE PAYMENT WILL RESULT IN AN SNC BEING FILED AND A NEGATIVE RATING BEING GIVEN. OVERSEAS SHIPPING IS AVAILABLE - PLEASE INQUIRE BEFORE PLACING AN ORDER. IF MORE TIME IS NEEDED PLEASE COMMUNICATE WITH US. WE ARE ALWAYS HAPPY TO HELP!    
R 15
See product
South Africa
Book - Helde Uit Die Bybel Kinder Boek In a good condition (+-13x26x0.5cm High)       Thank you for looking at our items. I can combine postage if there is multiple orders.   Thank you Werner Terms & Conditions WHEN BIDDING ON ANY ITEM YOU COMMIT YOURSELF TO THE WINNING AMOUNT  POSTING OF PARCELS:. CASH DEPOSITS: The applicable fee must be added to the payment. I can't unfortunately not be held liable for damage, lost of parcels or delays in delivery due to the actions of the Post Office. Items are sold as is. As per photo or description. Please note as soon as shipments is done and the items are out of our position. We then no longer take any responsibility there after.! Please make payments within 3 days after bids have been close.If orders are to be combined.Please make arrangements. If terms cant be met. please make payment arrangements.If no arrangements was made within the 3 days the item will be relisted on auction again. FAILURE TO MAKE PAYMENT WILL RESULT IN AN SNC BEING FILED AND A NEGATIVE RATING BEING GIVEN. OVERSEAS SHIPPING IS AVAILABLE - PLEASE INQUIRE BEFORE PLACING AN ORDER. IF MORE TIME IS NEEDED PLEASE COMMUNICATE WITH US. WE ARE ALWAYS HAPPY TO HELP!    
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 10 working days Features Summary Volledige Naslaanbybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, grootdruk, swart hardeband. Nuwe leservriendelike uitleg, met voorwoord, kruisverwysings, kaarte en kleur-ID-band wat teksgrootte aandui. Author Bible Society of South Africa Publisher Bible Society of South Africa Release date 20140625 Pages 1616 ISBN 0-7982-1597-6 ISBN 13 978-0-7982-1597-8
See product
South Africa (All cities)
1983 sagte hardeband met 50 bladsye in mooi toestand. R50 posgeld in SA.
R 45
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Bielie Bybelpretboek 2 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 2 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku's. Features Summary Die Bielie Bybelpretboek 2 ?is 'n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word... Author Marius Greeff Publisher Lux Verbi Release date 20160401 Pages 160 ISBN 0-7963-1858-1 ISBN 13 978-0-7963-1858-9
R 96
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Baie gelowiges wil graag geestelik meer groei. Die Bybelstudie 12 sleutels tot geestelike groei fokus op 12 Skrifbeginsels wat gelowiges se geloofslewe moet kenmerk. Die 36 studies sal die leser aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die koninkryk. Ontdek en leef die 40 grootste lewensveranderende waarhede in die Bybel. In Die Goeie Boek bespreek Deron Spoo sleutel-Bybelhoofstukke wat hy as kardinaal beskou vir jou verstaan van die Bybel en van God. Elke hoofstuk onthul een lewensveranderende waarheid van God en sluit af met 'n "om te oordink"-gedeelte wat jou sal help om daardie waarheid prakties in jou lewe toe te pas. Die Bybelteks van die hoofstuk wat bespreek word, word ook telkens ingesluit (NLV-teks). Features Summary Baie gelowiges wil graag geestelik meer groei. Die Bybelstudie 12 sleutels tot geestelike groei fokus op 12 Skrifbeginsels wat gelowiges se geloofslewe moet kenmerk... Publisher Christian Art Media ISBN 1-4316-2067-X ISBN 13 978-1-4316-2067-8
R 206
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Kort stories met eenvoudige teks en kleurvolle illustrasies verseker dat ouers en kinders hierdie Bybel ewe veel sal geniet. Elke storie pas op ’n dubbelbladsy in... Author Merce Segarra (Author), Fantasi (Author), Rosa Maria Curto (Illustrator) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20150101 Pages 96 ISBN 1-920660-21-6 ISBN 13 978-1-920660-21-5
R 129
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Moenie jou daaroor bekommer nie!' Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad gegnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan 'n uitkoms of oplossings bring nie. Maar tog sukkel ons om uit die kloue van vrees te bly. In Wen die stryd teen kommer verklaar die skrywer, Simon Robinson, egter oorlog teen kommer. Hy bied 'n 31-dag-strategie wat kommer in sy spore sal laat stuit. Robinson het self vir baie jare met angs gesukkel. Hy het egter Bybelse en praktiese manier gevind om dit te beveg en te oorwin. Elke stap is in die Bybel geanker en word eenvoudig verduidelik met 'n gebed en aksiepunte daarby. Wie moet hierdie boek lees? - Mense wat met kommer, angs en paniek worstel - Pastorale beraders en raadgewers Hierdie belangrike onderwerp word in klein, maklik-verteerbare gedeeltes behandel sodat jy dit kan lees, daaroor kan nadink en aksie kan neem oor die verloop van 'n maand. Features Summary Moenie jou daaroor bekommer nie!' Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad geïgnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan 'n uitkoms of oplossings bring nie... Author Simon J. Robinson Publisher Struik Christian Media Release date 20161001 Pages 144 ISBN 1-4153-3525-7 ISBN 13 978-1-4153-3525-3
R 124
See product
South Africa
Hardeband sonder stofomslag. Die boek is stewig. Omslag vuil en bevlek. Die voorkant (fore-edge) is ook bevlek. Teks ongeskonde behalwe vir enkele bladsye met aantekeninge. Aanbeveel vir ernstige leser van die Bybel. Posgeld R35.00 Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa
R 25
See product
South Africa
Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predi¡kan¡te nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybel¡lees het in Æn groef beland, sal juig oor Die groot geloofskommentaar van Adrio Konig. Hierdie kommentaar is anders in die sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Han¡delinge behandel. Adrio Konig ondersoek Æn wye ver¡skeiden¡heid geloofs¡temas soos dit in die Bybelboeke voor¡kom. Lesers sal onder andere lees oor: Die gesamentlike boodskap van die Evangelies; ooreenkomste tussen die Evangelies; vervulling van profesiee; die doderyk en die hel; die verhouding tussen Jesus en die Vader; die mens as beeld van God; die lyding van Jesus; die doop; die Septuagint; Hemel, hemelvaart en wereldbeeld. Die groot geloofskommentaar ondersoek geloofsinligting op elke groot geloofstema en die on¡der¡werp¡register vergemaklik naslaan. Hierdie kom¡men¡taar is vir elke ge¡lowige wat die Evange¡lies en Hande¡linge met insig wil lees. Format:hardback
See product
South Africa (All cities)
1971 sagteband met 133 bladsye in goeie toestand. Naam in ink voorin. R60 posgeld in SA. Binne: Afrikanerskap, selfbehoud, Calvinisme, Bybel, klein apartheid, identiteit...
R 80
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.