-
loading
Ads with pictures

Nog en


Top sales list nog en

South Africa (All cities)
2007 eerste uitgawe sagteband met 252 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die storie van bruin Suid-Afrikaners, in mikrokosmos beleef op Stellenbosch, soos nog nooit in Afrikaans vertel nie.  Van die beginjare het burgers, slawe en ’n klein klompie vryswartes Stellenbosch saam opgebou. Saam het hulle reeds voor 1700 begin om ’n nuwe taal, Afrikaans, te skep. Saam het hulle op een erf gewoon – met die slaaf wat in die kombuis of buitekamer moes slaap. Dié boek vertel van die hartseer en die skeiding en hoe apartheid op Stellenbosch sy beslag gekry het.  Dié leesbare vertelling is deurspek met die ware verhale van mense soos “Abraham, die slaaf van Matthias Hoffman” (sy rug en bene gebreek tot hy die “genadeslag” ontvang het omdat hy Matthias se huis aan die brand gesteek het) en Manisa, toegewyde moeder wat na vrystelling van plek tot plek reis om haar kinders te gaan soek. Daar is ook sketse van ander sleutelpersone en sleutelgebeure, onder meer die “slag van Andringastraat,” toe wit studente en bruin inwoners handgemeen geraak het.  Nog altyd hier gewees bied ’n fassinerede blik op hoe verhoudinge tussen wit en bruin ontwikkel het en waar dinge skandelik skeefgeloop het. Dit eindig op ’n hoopvolle noot met Stellenbosch se eerste bruin burgemeester en die mense van “die Vlakte” wat met trots hul eie storie die wêreld instuur.
R 90
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Verfyn jou vliegvaardighede met nog 100 pragtige papiervliegtuie! Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou – van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde haaie. Vol pragtige ontwerpe vir papiervliegtuie – om te vou en mee te vlieg. Gedruk op spesiale uitskeur-bladsye; elke papiervliegtuig is uniek geillustreer. Sluit duidelike instruksies in waarvolgens vliegtuie gevou kan word. ’n Briljante present vir enige kind – of volwassene! Perfek vir die kerskous, of om kinders besig te hou by ’n partytjie. Features Summary Verfyn jou vliegvaardighede met nog 100 pragtige papiervliegtuie! Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou – van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde haaie. Author Andy Tudor (Author), Andy Tudor (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140714 Pages 200 ISBN 1-4853-0068-1 ISBN 13 978-1-4853-0068-7
See product
South Africa (All cities)
Buy Nog skropborsels, suurklontjies en die Skepper -- Bernadette McCarver Snyder, Madeleine Van Biljon for R30.00
R 30
See product
South Africa
1985 eerste uitgawe hardeband  in mooi toestand. Stofjas het egter heelwat merke op en 3 x 3 cm deel agter makeer. R50 posgeld in SA.
See product
South Africa (All cities)
 First Edition, A. A. Balkema, Cape Town, Amsterdam, 1954.   Hard cover, light grey cloth boards, Author title and publisher's logo to upper board, author and title along the spine, (Please note, author's surname is incorrectly spelled on the cover Dr. P. J. Meijer) front paste down has previous owner's name. Half title page has staining from a document which had previously been loosely inserted, very clean book, head of book block red stained, Extremely rare africana.            
R 2.100
See product
South Africa
  Toe die Wereld Nog Anders en Ek nog Jonk Was - Klaas Steytler - 93pp - Sagteband steeds mooi.   Begrafnis brief van Steytler met diesefde foto as op boekomslag ingesluit.       
R 65
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa (All cities)
Buy Eisteddfod-Pret 2 - Nog Gedigte, Monoloe En Samesprake Vir Die Laerskool (Afrikaans, Paperback) for R215.00
R 215
See product
South Africa (All cities)
Hierdie boek is nog in 'n baie goeie toestand.   >>>    Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná.  En dan was daar die nag tydens.  Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie.  Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer.  Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. ¿ Een nag en ’n bietjie is gebaseer op ware gebeure.  Dit is ’n verhaal wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in Suid-Afrika.  Dit is ’n hartverskeurende boek, en aangrypend.  Maar tog laat dit jou jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.     *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 70
See product
South Africa
Hierdie 1962 boek lyk vir my nog splinernuut en ongelees - Sub-titel > D ie Potgieter-kommissie se besoek aan die gebied van die teenswoordige Suid-Rhodesië, 1836.      * Rhodesiana * .   *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – see what else I have to offer, it might be worth your while.
See product
South Africa (All cities)
 MANANA IS NOG 'N DAG - Wille Martin Hardeband met stofomslag in goeie toestand.   Posgeld en verpakking vir onder 1kg.  Sien Shipping &  Payment hier bo.
R 25
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasinte 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het. Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in die resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in die fassinerende nuwe blik op Chris Barnard wat uitgegee is om saam te val met die 50ste herdenking van die eerste hartoorplanting. Features Summary Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiente 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes... Author James Styan Publisher Jonathan Ball Publishers Release date 20171204 Pages 275 ISBN 1-86842-840-0 ISBN 13 978-1-86842-840-3
R 189
See product
South Africa
(Eerste Uitgawe) Voor God en Vaderland, uitgawe van "Het Volksblad" - Korte beschrijving van het leven en afsterven van Genl CF Beyers en Kmdt Jopie Fourie. A5, sagteband, 40 bls. Buiteblad, veral agter redelik verweer en broos, boek binne nog stewig en in goeie toestand.   
See product
South Africa
 EX SKOOL BIBLIOTEEK HARDEBAND BOEK MAAR NOG IN GOEIE TOESTAND, MERK HIER EN DAAR. TAFELBERG TWEEDE DRUK 1982, 81 BLADSYE                                        
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In 'n oorloggeteisterde Angola, word kaptein Piet Prinsloo gekonfronteer met meer as terroriste uit die Kongo wanneer sy verlede hom op Oukersaand inhaal. 'n Span bankrowers kom hul moses te in die Chuosberge. 'n Veldwagter is op sy hoede toe twee uiters verdagte karakters by Etosha opdaag. Drie boesemvriende raak verlief op een meisie. En 'n skrywer en 'n beeldskone filmster is gestrand op die Kaitschavlei. In vyf stories skets Doc Immelman wrelde waar hardebaarde kan liefh, helde nog met die vuis kan slaan en kameeldoringbome arabesk teen die laaste bietjie lig van die dag gets is. Features Summary In 'n oorloggeteisterde Angola, word kaptein Piet Prinsloo gekonfronteer met meer as terroriste uit die Kongo wanneer sy verlede hom op Oukersaand inhaal.. Author Doc Immelman Publisher Protea Boekhuis Release date 20100127 Pages 114 ISBN 1-86919-287-7 ISBN 13 978-1-86919-287-7
R 153
See product
South Africa (All cities)
 Boek en omslag nog heel mooi - Stukkie so groot soos 'n pinkienael weg van die voorste stutblad - Ontsettend skaars - Omslag nou in deursistige slopie - 1969    >>>    Met spanning en atmosfeer gelaai, sal hierdie welkome toevoeging tot die Maigret-reeks selfs die kieskeurigste leser van speurverhale bevredig.       * Crime Fiction *  Speurverhaal *  *N.B.*   If you buy more books from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.  
R 60
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Jim wil 'n vis in sy net vang, maar al wat hy kry is skoene en kouse. Dan is daar nog die meeu wat aanhou pla, ook! Gaan hy ooit 'n groot vis vang? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui... Author Clare Helen Welsh (Author), Patricia Reafan (Illustrator) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20190101 Pages 32 ISBN 1-928446-14-0 ISBN 13 978-1-928446-14-9
R 43
See product
South Africa
Boek nog in 'n baie goeie toestand EN teen 'n weggee prys. *N.B.*   If you buy more books from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.
R 28
See product
South Africa (All cities)
Boek en omslag nog baie mooi. *N.B.*  If you buy more than one item from me on the same day you only pay R 6 extra postage on each of  the additional items – Please see what else I have to offer, it might just be worth your while – Note that I am only able to post once a week.  
R 50
See product
South Africa
Boek nog in 'n baie goeie toestand al het hy voorheen aan 'n skoolbiblioeek behoort..   *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.  
R 40
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Aandster kry ’n gestrande meermin op ’n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie... Author Karen King (Author), Fantasi (Editor), Angela Hicks (Illustrator) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20140709 Pages 24 ISBN 1-920660-17-8 ISBN 13 978-1-920660-17-8
See product
South Africa (All cities)
Boek nog in 'n baie goeie toestand - het wel vorige eienaar se naam klein voorin - met Erich Mayer se illustrasies       *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book - See what else I have to offer, it might be worth your while.  
R 60
See product
South Africa (All cities)
Boek nog in 'n goeie toestand - Jammer oor die lelike bruin vlek voor - Vertaal uit Sweeds.     *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book - See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 28
See product
South Africa (All cities)
  HARDEBAND EX BIBBOEK MET STOFJAS.  SKOOLSTEMPEL VOOR IN DIE BOEK.  DIE INHOUD IS NOG MOOI.  
R 30
See product
South Africa (All cities)
 HARDEBAND EX BIBBOEK MET STOFJAS.  DIE BOEK TOON VERGELING, MAAR DIE INHOUD IS NOG DUIDELIK.  
R 44
See product
South Africa (All cities)
Boek nie te waffers nie - Omslag nog redelik mooi - Het voorheen aan 'n biblioteek behoort -  Human & Rousseau, 1971 - 1 ste Uitgawe.     *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.  
R 32
See product
South Africa (All cities)
 Nog baie netjies en skoon.  Met plastiek oorgetrek. Posgeld is R60 gewone pos in SA SAPO, R99 Postnet na Postnet of R55 Paxi.
R 50
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes kon briewe skryf om ’n nooi te bekoor? Met Daar doer in Duitswes roep Helm Jooste daardie dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks – en droom saam met ’n bobaasverteller oor die “se nou maars” en verspeelde kanse in Jessica se blou oe. Verskeie humoristiese vertellinge van Helm Jooste word in hierdie boekie saamgevat. Meeste van die vertellinge handel oor die ou Suidwes. Features Summary Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes kon briewe skryf om ’n nooi te bekoor? Author Helm Jooste (Author), T.O. Honiball (Illustrator), A. Handley (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140519 Pages 180 ISBN 1-4853-0064-9 ISBN 13 978-1-4853-0064-9
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes kon briewe skryf om ’n nooi te bekoor? Met Daar doer in Duitswes roep Helm Jooste daardie dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks – en droom saam met ’n bobaasverteller oor die “se nou maars” en verspeelde kanse in Jessica se blou oe. Verskeie humoristiese vertellinge van Helm Jooste word in hierdie boekie saamgevat. Meeste van die vertellinge handel oor die ou Suidwes. Features Summary Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes kon briewe skryf om ’n nooi te bekoor? Author Helm Jooste (Author), T.O. Honiball (Illustrator), A. Handley (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140519 Pages 180 ISBN 1-4853-0064-9 ISBN 13 978-1-4853-0064-9
R 163
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die sewende titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! In alles was Jasper nog altyd die onbestrede leier, maar nou lyk dit asof sy maats hom eenkant toe stoot, en dit net omdat hy nie soos ‘n meisiekind op ‘n verhoog wil gaan ronddans nie. Asof daar nie veel belangriker dinge is wat ‘n seun kan doen nie! En boonop lyk dit ook nog asof hulle dink hy kan nie toneel speel nie! Jasper is egter nie iemand wat homself bejammer as dinge ‘n bietjie donker lyk nie. Hy het lankal geleer dat dit die heel beste is om uit te spring en iets te doen om die saak reg te stel — en soos altyd spring die klein borselkop met soveel entoesiasme aan die werk, dat hy homself, en die leser, ‘n bietjie uitasem laat. Kom deel in die avonture van Jasper. Features Summary Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die sewende titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf... Author C.F. Beyers-Boshoff Publisher Protea Boekhuis Release date 20161201 Pages 108 ISBN 1-4853-0381-8 ISBN 13 978-1-4853-0381-7
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.