STERK EN PADVAARDIGE LINHAI 700 4X4 SIDE-X-SIDE BESKIKBAAR IN KLERKSDORP
As jy opsoek is na side-x-side wat jy op alle tereine mag ry, en jou nie 'n fortuin gaan kos nie, moet jy kyk na die Linhai 700. Met 4x4, wettige padvaardigheid sertifikasie, High en low range is daar nie 'n pad wat die Linhai 700 laat skrik nie. Hy kom met: *4x4, 2x4, high, low range en reverse *CVT ratkas *Sterk bou gehalte *Opsie vir hak. Kan meer as 500kg sleep *Bak kan tip *Individuele Vere stelsel *Padvaardig *En nog meer Jag Bankies is nie in die prys ingesluit nie. Ons Bied: *Inruilings *Aflewering *Finansiering Vir meer inligting, kontak my Leon by 795 - show phone -
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT