Studente vir

-
loading
Ads with pictures

STUDENTE VERBLYF VIR 2020 - BLOEMFONTEIN UNIVERSITAS

Studente Verblyf beskikbaar in Universitas Bloemfontein (Besselsen Straat) vir 2020. All the bedrooms are available. In the main house there are 6 bedrooms, a main room with en-suite bathroom (R3650) the other 5 rooms (R3450) sharing 2 bathrooms. Large kitchen Large living area Alarm system Water and electricity included Domestic worker included 3x week Wi-Fi included DSTV included Shaded Parking On the same property as the main house is a 2 bedroom flat with a shared bathroom and its own kitchen and small living area. R3450 per room Water and electricity included Domestic worker included 3x week Wi-Fi included Shaded Parking. Stuur asb 'n epos na jdaniew@gmail.com indien jy belangstel.
Bloemfontein (Free State)

R 3.650

STUDENTE VERBLYF VIR DAME NABY AAN UFS. SKOON, NETJIES EN

Laaste kamer beskikbaar in besonderse studentehuis vir dames slegs 1.4km van UFS mediese hek. Prys is R2430 en sluit in: - Elektrisiteit - Water - Dstv Premium - Uncapped Internet - Swembad - Skoonmaak diens Afrikaans sprekende dames wat ernstig is oor hul studies kan aansoek doen. Ek en my vrou bly op die perseel in 'n ander huis, so daar is altyd iemand naby om te help waar nodig. Kontak my gerus by 072 748 2858. Indien ek nie beskikbaar is nie, stuur gerus 'n whatsapp/email met jou naam en nommer sodat ek jou kan kontak.
Bloemfontein (Free State)

R 2.430

EKONOMIE VIR SUID-AFRIKAANSE STUDENTE

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente. Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente
Klerksdorp (North West)

2 SLAAPKAMER STUDENTE WOONSTEL - POTCH

2 slaapkamer woonstel apart van studentehuis 2 slaapkamer deel kombuis en badkamer, het ingeboude kaste. Badkamer het stort. Was en braai geriewe op perseel Wifi ook baskikbaar vir elke kamer in woonstel 900m van Universiteit af. Gewilde studente area. Baie goeie sekuriteit plus 2 herdershonde op werf 6 uit 9 van huidige studente van 2016 bly aan vir 2017, dit se baie van beide parteie Sms "potchverblyfm" vir webadres ".co.za" waar alle inlgting oor studentehuis beskikbaar is. Adres: Immergroenstraat nr 1 Afspraak om woonstel te besigtig moet op webadres gemaak word
Potchefstroom (North West)

2017 1 SLAAPKAMER WOONSTEL VIR STUDENT=POTCHEFSTROOM

2017 Studente verblyf in studentehuis 1 slaapkamer woonstel met WIFI en AIRCON Woonstel op 1ste vloer, moet trappe loop. 900m van NWU af agter Medi-Clinic Beter gelee vir B-kom studente SMS verblyf na 834 - show phone - 8, vir meer inligting
Potchefstroom (North West)

KAMBRO STUDENTE WOONSTEL

Geskik vir studente of pasgetroudes. Aan die suidekant van die PUK geleë, binne veiligheidskompleks, naby Spar en ander winkels. Ideaal vir onderwyssudente of sudente by Vuselela FET College. Kontak my vir fotos by 072-191 6481
Potchefstroom (North West)

2020 POTCHEFSTOOM LUUKSE KAMERS IN STUDENTE HUIS ± 2KM

POTCHEFSTROOM Luukse Studente Kamers, In ‘n baie modern student lewenstyl huis. Rustige en veilige woongebied van Potchefstroom. Huis word weeksdae gediens Kamers ruim luuks ten volle gemeubileerd, eie badkamer stort toilet end wasbak. Elke kamer eie studiehoek met lessenaar en boekrak. Vir ontspanning gemeenskaplike kuier en leef area moderne student sitkamer, eetkamer kombuis en waskamer met wasmajien en tuimeldroeër. Vanuit kombuis loop uit op ‘n onderdak braai area. Luukse granite afwerking Goeie kwaliteit eetware, gebuiks artikels vir self bediening word voorsien. Veiligheid aspekte van hoogste gehalte voorsien. Genoeg onderdak parkering.
Potchefstroom (North West)

R 2.950

N STUDENTE BENADERING TOT INKOMSTEBELASTING

n Studente benadering tot Inkomstebelasting: Besigheidsaktiwiteite . Uitstekende kondisie. Slegs vir 1 Semester gebruik. Module TAX @ UNISA
South Africa

POTEFSTROOM STUDENTE WOONSTEL 1 SLAAPKAMER

Waterberry Heights Estate, 1 slaapkamer vol gemeubuleurde woonstel op grondvloer. Afdak parkering vir 1 voertuig, kombuis met granite afwerkings. badkamer met stort, wasbak en toilet. Hout blindings by al die vensters, lugversorger & gratis WiFi. Prepaid kragmeter. 800m van ingeneurskampus. Loopafstand van Waterberry square met nuwe spur, winkel en wassery. Baie veilig met elektriese omheining, 24uur sekuriteit. Beskikbaar vanaf 1 November 201 - show phone - 218
Potchefstroom (North West)

SENIOR STUDENTE: HUIS GROENVLEI BFN

Drie slaapkamers. (Een en-suite) Twee badkamers. Groot leefarea: Sitkamer/ eetkamer/ Komkuis/ opwas. Veilige parkering binne perseel. Toesluit. Die huis kan gemeubuleerd of on-gemeubileerd gehuur word. Hierdie woonhuis is in Groenvlei: aan die westekant van Bfn gelee. Dit is ideal vir senior/ na-graadse of jong werkende persone wat van rustigheid hou, op n hoewe. Dierevriendelik. By Groenvlei perd-en ruiterpark gelee. Frans Kleynhansweg naby Tempe luhawe. R3000. per kamer/ R3300 en-suite Skakel 0832904282 (jannie)
Bloemfontein (Free State)

BACCALAUREUS BACHELORS AS WELL AS 2 BEDROOM, SHARING

Studente woonstelle, veiligheidskompleks, gemeubileerd, stapafstand vanaf die PUK, internettoegang, onderdakparkering. Kontak my vir fotos op whatsup
South Africa

R 2.900

2020 POTCHEFSTROOM STUDENT VERBLYF - KAMER SO 2.4 KM VANAF

Moderne studente lewenstyl ten volle gemeubileerde huis idiaal vir studente wat van ver kom Rustige en veilige woongebied van Potchefstroom. Huis word daagliks gediens. Wifi ‘uncapped’ teen nominale heffing Kamers ruim luuks ten volle gemeubileerd, eie badkamer stort toilet en wasbak. Elke kamer eie studiehoek met lessenaar en boekrak. WIFI uncapped teen nominale heffing Vir ontspanning gemeenskaplike kuier en leef area moderne student sitkamer, eetkamer kombuis en waskamer met wasmajien. Onstspanning onderdak braai area. Luukse granite afwerking Goeie kwaliteit eetware, gebuiks artikels vir self bediening word voorsien. Veiligheid van hoogste gehalte voorsien, Elecrifiseerde omheining, alarmstelsel kameras ens. Genoeg onderdak parkering. Kontak Ina 083 712 8399
Potchefstroom (North West)

R 2.950

BROOKLYN: ROOM IN LUXURY HOUSE AVAILABLE

Brooklyn: 1 Room in luxury house available (201 - show phone -) • Spacious room (16 sq m) – choice of one with en suite bathroom (R4350) or not (R4065) in luxury house available. • Ideal for young professionals. • Current inhabitants a mix of senior students and young professionals, some from overseas. • Built in cupboards an desk • Spacious furnished living areas x2 and fully equipped kitchens in house. • Swimming pool and safe parking for inhabitants. • Excellent security. • Centrally located in Brooklyn. • Cleaner daily (also do washing, own soap). • Wi-Fi and DStv (full) included in house. • Electricity and water for the account of the inhabitants. • Strict noise regulations between 22h and 6h. • Rental contract 1 June to 31 December 2017. Contact Cobie on 823 - show phone - or Gerrit on 828 - show phone - Brooklyn: Kamer in luukse huis beskikbaar • Ruim kamer (16 vk m)- keuse van een met en suite badkamer (R4350) of nie (R4065) in luukse huis beskikbaar. • Ideaal vir jong professionele mense. • Huidige inwoners is ‘n mengsel van senior studente en jong werkendes, sommige van oorsee. • Ingeboude kaste en lessenaar. • Ruim gemeubileerde kommunale woonkamer areas x2 en toegeruste kombuise in huis. • Swembad en veilige parkering vir inwoners. • Uitstekende sekuriteit. • Sentraal geleë in Brooklyn. • Skoonmaker daagliks (doen ook wasgoed, eie seep) • Wi-Fi en DStv (vol) in huis ingesluit. • Krag en water vir inwoners se rekening. • Stilte op erf verwag tussen 22h en 6h. • Huurkontrak 1 Junie tot 31 Desember 2017. Kontak Cobie 823 - show phone - of Gerrit 828 - show phone -
Pretoria (Gauteng)

LOUIS ART CLASSES FOR ADULTS ON SATUSDAY MORNINGS

Artclasses on Saturday mornings: From Saturday 8 August we will be having art classes from 9.00 to and because it is mainly for adults we will only consider pupils from 16years and older. The classes will be held at 15 Napoleon Ave.,Duynefontein,Melkbosstrand. For more information inbox me OR contact Louis at or landline 021 Kunsklasse op Saterdae oggende: Van Saterdag 8 Augustus beplan ons om kunsklasse aan te bied van 9.00 tot en omdat dit eintlik bedoel is vir volwassenes,sal on slegs studente van 16 jaar en ouer oorweeg. Dit sal aangebied word te Napoleonlaan 15, Duynefontein, Melkbosstrand. Vir meer inligting kan jy my “inbox”of skakel Louis by of landlyn
South Africa

STUDENTEBEHUISING IN LYNNWOOD

Behuising vir studente. Hierdie behuising is in 'n rustige omgewing en dis vir die student wat ernstig is oor studies. Daar is 2 bachelor pads elk met sy eie ingang, kombuisie en badkamer.(R) ‘n Eenslaapkamerwoonstel met sy eie badkamer, sitkamer en kombuis as een vertrek.(R) Toegang tot die hoofkombuis, sitkamer met DSTV, eetkamer, swembad, tuin, internet en parkering. Goeie sekuriteit en alarms.
South Africa

R 4.000

INTRODUCTION TO PROPERTY LAW

About this Publication: The reworked and updated new edition of this widely-prescribed bestseller has been written specifically for second year students following a first course on the subject. Extensive use is made of examples and references to case law and the authors take cognisance of and accommodate the varying needs and teaching approaches at different universities. As with the previous edition, this textbooks endeavours to provide a picture of the new law of property, and therefore chapters concerning the protection of rights in property in terms of the Constitution of the Republic of South Africa, , are included. This book should be used with the seventh edition of Van der Walt’s bilingual Casebook for Students: Law of Property/Vonnisbundel vir Studente: Sakereg. Contents Include: Introduction to the law of property Ownership Possession and holdership Limited real rights and other rights in property Constitutional property law Of Interest and Benefit to: Law students Law teachers Key Benefits: Considerable attention has been given to a user-friendly and study-oriented approach specifically aimed at second year students of property law
South Africa

WANTED, JOHN SHEARER TANDE

soek n donasie van john shearer tande, ek is n boerdery student by worcester boland colleg, ek wil vir ons boerdery studente n klein graveta...166260170
South Africa

R 5.700

OULIKE KLIPHUISIE IN DIE BOS

Oulike kliphuisie in bos teen Magaliesberg 10km vanaf Pretoria Stad oppad na Hartbeespoortdam. Water, elektrisiteit, vullisverwydering, sekuriteits parkering, wolf alarmstelsel - min misdaad, volle DSTV - alle kanale INGESLUIT. Vol Wi-Fi internet beskikbaar. Twee slaapkamers elk met eie stort, toilet en wasbak. Ideaal vir twee bejaardes, of twee pasgetroudes of twee studente. Onmiddelik beskikbaar. Dep. R4000 en R4400 per maand. Skakel Sybrand: 827 - show phone - 1
Pretoria (Gauteng)

WETSUITLEG

Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente used for RVW210 at Tuks. In excellent condition apart from highlighted bits and pencil notes. SMS or Whatsapp if interested.
Pretoria (Gauteng)

KAMER OM TE DEEL MET MY

kamer om te deel in ptawes.geskik vir pensionarisse,studente,sassa trekkers.ens. 711 - show phone -
Pretoria (Gauteng)

WETSUITLEG, CHRISTO BOTHA

  Author(s):  Christo Botha  Title:      Wetsuitleg - 'n Inleiding vir Studente  ISBN:  0 7021 4534 3  Publisher/place: Juta and Co., Cape Town  This Edition: 3rd edition  Year of Publication: 1998  First Published: 1991  Binding: paperback Number of pages:  192  Weight: 221g  Condition:   Good  Please see pictures, as these form part of the description.    
South Africa (All cities)

R 33


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.