-
loading
Ads with pictures

Vir troues kaartjies


Top sales list vir troues kaartjies

Springs (Gauteng)
kyk gerus na ons fotos. oulike geskenk idees, uitnodigings, kaartjies ens. Ons doen al jou printing vir jou troue. Moenie verder soek nie.jy het ons gekry. Mariska doen n awesome job vir jou. kontak ons gerus: Mariska of Charlie of besoek ons op facebook. MC's cool printing.
See product
Pretoria (Gauteng)
Verhuring van linne vir troues,partytjies en alle funksies skakel ons vir enige navrae of meer inligting...
See product
South Africa
Ek het 3 kaartjies vir Afrikaans is groot vir vrydag 14 November wat ek graag wil ruil vir 2 kaartjies vir die saterdag 15 November (19H30) vertoning. Indien enige iemand belangstel om te ruil  kontak my by (Retha)
See product
South Africa
Ek het 2 kaartjies (Blok B ry O @ R475 elk) op 22 November te Moreleta Park om te ruil vir 2 kaartjies op 15 of 19 November .
See product
South Africa
3 afrikaans is groot kaartjies beskikbaar- vir 22 november waarvan 1 n rolstoelkaartjie is- kaartjies is as n pakket beskikbaar of gedeeltelik! Koste beloop R250 per kaartjie en R450 vir die rolstoelkaartjie (kosprys)
See product
South Africa
Afrikaans is Groot Kaartjies. 29 November Vertoning. Ek het 6 kaartjies beskikbaar teen R 275 n kaartjie. Die Kaartjies is vir die vertoning by Grand West in die Kaap.
See product
South Africa
Dringend opsoek na twee kaartjies vir Afrikaans is groot,Saterdag middag,Kaapstad,29 November,Asseblief.
See product
South Africa
6x R350 - Railway - Level 1 - Blok D - tussen kwart en doellyn regs 2x R300 - Grand - Level 2 - Blok H - doellyn links 2x R250 - Railway - Level 2 - Blok O - doellyn links 2x R250 - Railway - Level 3 - Blok A - doellyn bo regs 082 welkom vir afhaal tydens werksure en na ure
See product
South Africa
2x R350 - Grand - Level 2 - Blok H - doellyn links 2x R300 - Railway - Level 2 - Blok O - doellyn links 2x R300 - Railway - Level 3 - Blok A - doellyn bo regs 2x R500 - Railway - Level 1 - Blok F - tussen kwart en middellyn 3x R500 - Grand - Level 2 - Blok B - tussen kwart en doellyn regs Ander  4x R350 EN 4x R350 - Railway - Level 1 - Blok D - tussen kwart en doellyn regs 082 Beskikbaar vir afhaal tydens kantoorure en na ure Welkom
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
17 Desember 2019 om 20h00 The Barn, Groenbossies, Port Elizabeth Kaartjies @ R 100.00 per persoon Besprekings: Westway Tickets, 0413695422 / 0824873118 Navrae: Anton, 0837600609
See product
South Africa
Ek het 2 kaartjies vir Afrikaans is groot konsert in Pretoria op 15 November wat ek wil ruil vir 2 kaartjies vir die vertoning in Kaapstad. Rede? Verhuis na Kaapstad einde vd maand. Kontak asb.
See product
South Africa
Vir al jou funksies, troues, verjaardag of sommer net lekker kuier kom geniet jou dag/aand/naweek saam met ons by VLAKVARKGAT. As jy net wil kamp in jou tent, oorslaap in jou Karavaan of slaap in die gaste huis vir n naweek of na 'n lekker kuier. Ons doen alles van 'n braai tot spitbraai van Kerrie afval tot 3 gang maaltyd. Kontak ons op vir meer besonderhede.
See product
South Africa
Kaartjies beskikbaar vir Afrikaans is groot. Plek: Grand West Casino, Cape Town Datum: 29 November Tyd: Prys: R300
See product
South Africa
In die Lategansvlei, slegs 5km uit die dorp Oudtshoorn kry jy ons afdraai. 18km grondpad kry jy die afdraai na die Lategansvlei se sokkerveld. OP die 1ste Oktober 2016 hou ons, ons eerste Opelug Vertoning met Steve Hofmeyr en Heidi as die gaskunstenaar. Daar sal 'n verskeidenheid stallietjies wees asook kos en 'n biertent. Groot vermaak vir die kinders sal ook op ons sokkerveld wees. Kaartjies kan gekoop word by die Herrie Koerant in die dorp of die nommers aan die einde van die beskreiwing kan gekontak word. Die hekke oppen reeds om 11h00 en vanaf 14h00 begin Heidi afskop met haar country songs en Steve neem oor teen !6h00. Hoe vroeer jy kom, hoe beter plek kan jy vir jou verseker op die baan. VIP kaartjies kan bepreek word by Luzet en Vreda. nommers: 0829676865 en 0739978914. Veld kaartjies is R130 en VIP is R150. Kinders onder 6jaar is gratis by die veld kaartjies.
See product
South Africa
Ek het  7 Afrikaans is groot kaartjies vir Vrydag 28 Novemeber wat ek wil ruil vir Saterdag 29 November. My kaartjies was R 250 elk.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.