Vir van

-
loading
Ads with pictures

VIR DIE DOGTERS VAN EVA - MURRAY JANSON

  Vir Die Dogters van Eva - Murray Janson   N.G. Kerk-Boekhandel, 1977. Condition: Good.        
South Africa

VIR EWIG EN ALTYD SAAM - 'N REIS VAN LIEFDE, VERLIES EN HOOP

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die verhaal van Danny Fourie en Adri-Louise van Renen. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ¿n gebarste blindederm, net om agter te kom dat sy graad 4 kanker het. Sy s vir Danny sy sal verstaan as hy die verlowing verbreek. Sy antwoord: Ons sal saamwees, nou en vir altyd daarna. Features Summary Danny en Adri-Louise het laat in hul lewe lief geraak vir mekaar. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek... Author Danny Fourie Publisher Lux Verbi Release date 20160201 Pages 274 ISBN 0-7963-1841-7 ISBN 13 978-0-7963-1841-1
South Africa

R 190

VIR VRYHEID EN VIR REG: ANGLO BOEREOORLOG GEDENKBOEK

We combine postage, so do look at our other items on offer. Dispatched within 2 business days. Our books are protected with a removable plastic cover and sent with care. Condition: Good. Original pale blue cloth boards with white titling on the upper board. Decorated end papers. xvi prelims and a total of 344 pages. Some colour illustrations, but profusely illustrated in black and white. CONDITION DETAILS: Very little sign of wear. A clean copy. Eerste uitgawe, pp. A4 grootte hardeband met omslag in baie goeie toestand.  Naam voorin. Bibliographic information Title Vir vryheid en vir reg: Anglo-Boereoorlog gedenkboek Author Leopold Scholtz Contributor Marthinus Van Bart Edition illustrated Publisher Tafelberg, ISBN X, Length 344 pages Subjects History  ›  Africa  ›  South  ›  Republic of South Africa Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Please Click ---> HERE PTO Books is selling.
Cape Town (Western Cape)

R 345

VAN COKE KARTEL BLOED, SWEET & TRANE

Sealed, in stock. Van Coke Kartel - Bloed, Sweet & Trane Label: Electromode for VCK Music/Van Coke Kartel Cat#: VCK001 Bar Code: 6009703885239 Format: CD, Album Country: South Africa Released: 27 September 2013    Tracklist 1.    Die Dag 2.    Môregloed 3.    In Die Agtergrond 4.    Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld is) 5.    Niemand Is Meer Heilig Nie 6.    Sweef 7.    Here Man 8.    Moeg Vir Myself 9.    Teenaanval 10.    Eendag Op 'n Slag 11.    Lewendig Eindig  
South Africa

VAN MYNKAMP TOT METROPOLIS: DIE BOUKUNS VAN JOHANNESBURG

  Chris Van Rensburg Publikasies (Edms) Beperk, Johannesburg / Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, Pretoria, 1986. Hardcover. Condition: New. First Edition. 267 pages (complete). In Afrikaans throughout. A smart copy. Copious historical photographic illustration.  The sought after collectors book on Johannesburg is in New Condition.  
South Africa (All cities)

R 350

VIR ALLE PARTYTJIES

Ek reel alle parties versierings op mk van saal ek het nog ni n veneu ni maar verder doen ek als verhuur trou rokke uit blomme kos whatsup my vir kwatasie en kyk of dit is wat j wil he 781 - show phone - 5
Vanderbijlpark (Gauteng)

VAN HS OOSTERHAGEN (AFRIKAANS)">OORLOGSDAGBOEKIE VAN HS

Used, hardcover, with original dustjacket, shelf-worn and small tears on edges, in very good condition.  Instituut vir Geskiedenisnavorsing, 1976, 106 pages    
South Africa (All cities)

R 150

OMEGA, OOR EN UIT: DIE LEWE VAN 'N OPSTANDIGE TROEP -

Van sy eerste dag as dienspligtige was Francois Verster in die sop danksy die siekverveelde uitdrukking op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van basiese opleiding en die lewe op Omega, waar hy skoolgee vir Boesman-kinders. Sy kostelike anekdotes word verweef met n tweede, ernstiger verhaallyn wat gaan oor sy latere lewe as n argivaris. By die argief doen hy ast ware n tweede keer diensplig, omdat hy weens regstellende aksie oorgesien word vir bevordering. Sagteband, 252 bladsye. Beskikbaar vanaf 22 Februarie 2016.
South Africa

VERVAARDIGERS VAN HOË- EN LAEDRUK PYPE (HDPE & LDPE)

Vir al u besproeiïngs- en water bestuur behoeftes, skakel ons gerus. Ons vervaardig hoë- en lae druk pype, groottes; 15mm tot 110mm en in enige lengtes. 20mm Klas 3 - R2.40 25mm Klas 3 - R3.30 32mm Klas 3 - R4.70 40mm Klas 3 - R6.10 50mm Klas 3 - R8.70 65mm Klas 3 - R13.40 80mm Klas 3 - R20.20 (Afslag op groot bestellings.Pryse is per meter, sluit BTW in.) Ons voorsien ook Dompel Pompe, asook Sentrifigale Pompe en koppelstukke. Ons is geleë in Verkeerdevlei, so 80km van Bloemfontein en aflewering kan gereël word. Vir n gratis kwotasie of bestellings skakel JW– 824 - show phone - Nadia – 617 - show phone -
Bloemfontein (Free State)

JAY EN LIANIE: VIR LIEFDE (CD)

Vir liefde Klip in die bos Da vat hy Hartjie van die Vrystaat Praat jou hart uit Ek is omdat ons is Die goeie oue tyd Bermuda Hungry eyes Sleeping in my car 70s Keurspel Naweeklyfie Ons trek Londen toe wilde Weste Ons is
South Africa (All cities)

R 57

80 VIR DIE UITSOEK VAN 10 OF MEER TOP GESELEKTEERDE WIT

Van oop tot swaar sigbare dragtige verse is beskikbaar, mooier as dit kry mens nie, dit vat jare se liefde en geduld om so n trop te lewer, prys wissel vanaf R tot R voor BTW
Klerksdorp (North West)

R 1

STORIES VIR LEKKER LEES: LEESBOEK 2 VLAK 1: GR 4 - 6

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6). Features Summary Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Author Fanie Viljoen Publisher Best Books Release date 20120801 Pages 48 ISBN 1-77002-905-2 ISBN 13 978-1-77002-905-7
South Africa (All cities)

R 155

DIE GESKIEDENIS VAN BOEREKOS 1652 - 1806 (AFRIKAANS,

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiende-eeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikaner-nasionalisme, en die huidige tydsgewrig. Features Summary Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Author H.W. Claassens Publisher Protea Boekhuis Release date 20061023 Pages 513 ISBN 1-86919-106-4 ISBN 13 978-1-86919-106-1
South Africa (All cities)

R 329

JOHNITA LE ROUX - EEN VIR DIE WOLFSKOF

 Johnita le Roux - Een vir die Wolfskof       Een vir die Wolfskof  van Johnita le Roux is ‘n pakkende roman waarin ‘n vroueskrywer inbeweeg in die manlike domein. Die wêreld van die plaas en veral die soldaat word hier oopgemaak. Die roman speel in 1995 af en ‘n soldaat uit die Ou-Suid-Afrika beleef ‘n ernstige depressie. Sy vrou besoek ‘n terapeut en die effek van sy gemoedstoestand word op ‘n openhartige wyse beskryf. Hy is onder andere impotent en die effek hiervan op sy vrou en homself word uiters aangrypend beskryf.  Ook roep die verteller hulle vorige lewe in herinnering en hoe alles verander het. Die lot van die wit man word dus hier vanuit die perspektief van ‘n vrou (‘n baie vernuftige strategie) onder die loep geneem.  Die ervaring van die eens magtige patriarg as ‘n nou impotente (op fisiese en geestelike vlak) is waarskynlik een van die belangrikste temas van hierdie roman. En dit kry natuurlik ‘n ekstra dimensie omdat ‘n vrou hieraan stem gee. Soos wat Marlene van Niekerk inbeweeg in die domein van die plaasroman in  Agaat, skryf Le Roux oor veeboere en droogte. Dit gaan hier om die soeke na water wat natuurlik ook geestelike energie impliseer. Die letterlike reis word ook ‘n geestelike soeke of reis wat met primordiale krag gelaai word. Ook is die tema van die plaas ‘n hoogs emosionele onderwerp; nes die indertydse grensoorlog en in Dine van Zyl se  Slagoffers   is daar eweneens ‘n vars blik gegee op hierdie oorlog.
South Africa (All cities)

R 35

TYDLOSE VERHALE: DIE AVONUUR VAN ROBINSON CRUSOE/PRINS VAN

Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van ¿n skeepswrak, vind sy weg na ¿n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind. Hy het die vermoë om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom. Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds ¿n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was. DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE: Hi maats! Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud. Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, ¿n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg. Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is ¿n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme. All ages
South Africa

HOE NOU GEMAAK? - 5000 BOERERATE EN WENKE VIR VANDAG

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days ’n Nuttige handleiding wat 'n ereplek in elke Suid-Afrikaanse huis behoort te he. Maklike oplossings op daaglikse probleempies wat in en om die huis ontstaan, word hier prakties en effektief beantwoord. Van die behandeling van algemene kwale soos slaaploosheid, tot die skoonmaak van yskaste en silwerware. Daar is nuttige raad vir die gaarmaak en preservering van voedsel, algemene noodhulpwenke asook wenke vir buitelugliefhebbers. Features Summary Hoe raak ’n mens ontslae van algemene peste en plae? Hoe behandel jy brand- en snywonde, of borskwale, of verwyder jy vlekke of reuke? Hier is 'n nuttige raakvat-gids vir elke huishouding! Contributors Johanna De Wet Release date 20140301 Pages 359 ISBN 1-86919-997-9 ISBN 13 978-1-86919-997-5
South Africa (All cities)

R 281

SAKKIE MARAIS: LEGENDE VAN 1 VALSKERM BATALJON

Die lewendige lewensverhaal van 'n lewende legende: RSM Sakkie van Rooiplaas. Sy naam is sinoniem met veral 1 Valskermbataljon. Hier is 'n vertelling wat die kamoefleernet lig oor 'n era in Suid Afrika se onstuimige geskiedenis, met eie reels, oorwinnaars en wettige teikens - en soms slagoffers wat in die kruisvuur beland. Lesers leer nie net vir Sakkie ken soos min troepe tevore kon nie. Hulle kry tegelyk 'n deeglike kyk agter die skerms van weermagopleiding uit 'n tydperk wat tans weer sterk "op parade" gekom het. Sakkie Marais (kmdt):  Izak Marais is gebore op 20 Julie 1948. Hy voltooi sy skoolloopbaan in 1965 aan Florida Horskool. In 1966 (voor die Nasionale DiensplIgstelsel) is hy na Ler Gimnasium (Pretoria, Voortrekkerhoogte). Daarna sluit hy by die staandemag aan. Die kern van sy loopbaan was by 1 Valskermbataljon (Bloemfontein) waar hy uiteindelik RSM (Regimentsammajoor) geword het. Daarna het hy hom by die Offisierskorps aangesluit tot en met 1994 waar hy as Operasionele Offisier tot die rang van kommandant gevorder het. Die begin van Suid-Afrika se demokrasie was die einde van sy weermagloopbaan. Die daaropvolgende 22 jaar het hy sy deskundigheid en uitgebreide militre ondervinding in die buiteland gebruik vir n voortgesette, aksiebelaaide professionele loopbaan nommerpas vir n hoogsopgeleide soldaat-avonturier wat nooit n pen pusher kon wees nie. Sagteband, 240 bladsye. " Hoe een man se stem kon dra van die hek tot verby die pakhuis, het ek nog nooit teengekom nie" "We were proud to fight alongside a brave and fearless man like Sakkie, barking orders with a clear vision of what was happening around him at all times!"
South Africa (All cities)

R 280

DIRK MUDGE. ENDUIT VIR 'N ONAFHANKLIKE NAMIBIE

Protea Boekhuis, 2015. Hardeband. 551 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.   Dirk Mudge publiseer op 87-jarige ouderdom sy langverwagte outobiografie. Hierdie besonderse man was vir 33 jaar voltyds betrokke by die politiek van Suidwes-Afrika en later Namibie. Hy betree die politiek in 1960 toe hy lid word van die wetgewende vergadering onder die Nasionale Party van Suidwes-Afrika. Mudge beskryf hoe hy aanvanklik die beginsels van die Nasionale Party onderskryf het, maar mettertyd tot ander insigte gekom het. Dit het onvermydelik tot sy uittrede uit die Nasionale Party gelei en tot die stigting van sy eie party: die Republikeinse Party. Hy het 'n persoonlike aandeel gehad in die skryf van die nuwe Grondwet vir die Republiek van Namibie en probeer in hierdie boek antwoorde verskaf op vrae soos waarom dit Namibie so lank geneem het om onafhanklikheid te bereik en wat die rol van Suid-Afrika en die internsionale gemeenskap daarin gespeel het.    
South Africa (All cities)

R 130

KUIERKOS VIR DIE AAND

Marlene van der Westhuizen, bekende skrywer van Delectable en Sumptuous, deel haar gunsteling-resepte vir lang, rustige aandetes saam met vriende en familie. Hierdie toeganklike boekie bevat idees vir formele etes met mooi gedekte tafels, maar ook vir knus, informele etes om die kaggel op 'n koue wintersaand. Wat mens ook al kies, gevulde lamsblad of 'n vinnige pasta-dis met geroosterde dennepitte en salie, die avontuur van die Franse kookkuns is nou binne bereik van elke Suid-Afrikaanse kok.
South Africa (All cities)

R 30

DIE GROOT TREK - VERLOS VAN BRITSE HEERSKAPPY: EKSODUS VAN

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom. So te se elke bespreking is uit presies die teenoorgestelde siening vertolk. Een van die mees omstrede onderwerpe was die Groot Trek, die Boere se eksodus uit die Kaapkolonie in 1838. Skrywers oor die onderwerp het tradisioneel die gebeure nie net uit die perspektief van "wit geskiedenis" benader nie, maar hoofsaaklik uit die van "Afrikanergeskiedenis". Dit is nog altyd gesien as `n "Afrikanergebeurtenis", maar dit was allermins. Die Groot Trek en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het, het elke deel van die samelewing betrek - Zulu, Sotho, Ndebele, Xhosa, Khoisan, Khoikhoi, Bruin, Brits, Engelssprekende Suid-Afrikaner en Boer - en dit is tyd om die trek in daardie lig, in die konteks van `n onbevooroordeelde, moderne Suid-Afrika, uit te beeld. Soos wat gewoonlik die geval is in geskiedenis, hou al die gebeure verband met mekaar. Dit is onmoontlik om die Groot Trek te skei van gebeure wat terugstrek tot by die Portugese ontdekkingsreisigers, aangesien daardie vroee verwikkelinge die agtergrond geskep het vir die redes vir die Groot Trek. Die meeste skrywers het op die trek self gefokus terwyl Binckes `n bree benadering gevolg het wat die impak van die vroeere wit invalle en migrasies - Portugees, Hollands, Frans en Brits - op suidelike Afrika bestudeer. So kan die trek en die oorsake daarvan beter verstaan word. Waar moontlik het Binckes die weergawes van ooggetuies gebruik en dit bevestig met die perspektiewe van vooraanstaande geskiedkundiges. Die eindproduk is `n objektiewe en omvattende rekord van een van die seminale gebeure in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hierdie boek toon dat die Afrikaner `n belangrike rolspeler in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, was en altyd sal wees - maar dit beeld die Afrikaner ook uit as deel van `n groter prentjie. Die skrywer distansieer hom van die karakters wat die afgelope twee eeue as edel gestereotipeer is en beeld hulle lewensgetrou uit: wonderlike, heldhaftige mense met menslike gevoelens, sterk punte en tekortkominge. Features Summary In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom... Author Robin Binckes (Author), Adri Kotze (Author) Publisher 30 Degrees South Publishers Release date 20141001 Pages 559 ISBN 1-928211-27-5 ISBN 13 978-1-928211-27-3
South Africa

OORLEWINGSGIDS VIR 'N BEDONNERDE DIVA (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo. Features Summary Simone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes... Author Sophia Kapp Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160301 Pages 476 ISBN 0-7993-7800-3 ISBN 13 978-0-7993-7800-9
South Africa

R 209

MAL OOR METAAL - PROJEKTE MET HANDWERKMETAAL VIR JOU TUISTE

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Handwerkmetaal het eindelose versierpotensiaal. Dit is buigsaam en kan om bykans enige oppervlak gevou of daarop geplak word. Hierdie boek fokus op gekleurde handwerkmetaal - hoe dit versier kan word met bosseleerwerk, uitsnywerk, die byvoeg of wegneem van kleur, 3D-ontwerpe wat ingevul word en vele meer - en hoe jy daarmee unieke items vir jou tuiste kan skep. Leer meer oor metaal en items waarop dit aangebring kan word, hoe om die nodige gereedskap te gebruik, en hoe om verskeie tegnieke toe te pas wat almal gebruik kan word om die meer as 50 dekoratiewe of funksionele items te skep. Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer, soos: Die oordra en natrek van ontwerpe; Hoe om met eenvoudige handgereedskap tekstuur te skep; Die gebruik van bosseleerapparaat soos die cuttlebug om tekstuur, patrone en uitsnywerk te skep; Afrondingstegnieke soos skuurwerk, veroudering en verf; Herwinning en hergebruik; Wenke en raad om prosesse te vereenvoudig. Daar is projekte vir alle vaardigheidsvlakke, van beginners tot gesoute handwerkers, en maklike items wat blitsvinnig gemaak kan word tot meesterstukke wat langer sal neem om te voltooi. Manjifieke foto's van die voltooide items sal jou inspireer en jy kan danksy die stap-vir-stap foto's en aanwysings sommer dadelik aan die werk spring. Features Summary Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer. Author Monica Fischer (Author), Suzan Cumpsty (Author), Lee Vorster (Author) Publisher Metz Press Release date 20160601 Pages 128 ISBN 1-928201-75-X ISBN 13 978-1-928201-75-5
South Africa

REIS NA BINNE - VAN ONTNUGTERING TOT SIELVOLHEID - TRUIDA

2011 sagteband met 240 bladsye in mooi toestand. R60 posgeld in SA. Reis na binne bied die hedendaagse mens padwysers om sinvolheid en sielvolheid te help ontdek. Die styl is toeganklik en opgebreek in kort stukke wat die moeilike onderwerp in 'n baie gemaklike leeservaring omskep. Die titel is gebou op vier fiktiewe karakters se ervaring, en in elkeen eien jy iets van jouself. Jy het begrip vir hul onsekerheid oor besluite van die verlede, die gebrek aan beheer oor hul omstandighede, hul soeke na troos in werk, kos of ongeoorloofde verhoudings, hul onvermoe om alles vir almal te wees en veral vir hul vrees vir verandering. Hulle belewenisse en drome demonstreer dat die lewe elke heelhartige soeker wil help met die reis vanaf ontnugtering na sielvolheid.
South Africa (All cities)

R 45

TWEE VIR 'N STUIWER (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi. Features Summary Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep W.A. Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Author W.A. Hickey Publisher Protea Boekhuis Release date 20011231 Pages 164 ISBN 1-919825-49-5 ISBN 13 978-1-919825-49-6
South Africa (All cities)

R 143

PUNT VAN DIE SWAARD - DR LJ BOTHMA

Charles Oertel bevind hom in 'n netelige posisie. Hy is 'n skatryk Vrystaatse boer en het sentimente jeens beide magte wat tydens die Anglo-Boereoorlog slaags raak. Bothma se noukeurige navorsing oor hierdie invloedryke man en sy nasate se lotgevalle tydens en na die oorlog bevestig geboekstaafde kennis maar bied ook nuwe inligting. Daarbenewens is dit 'n boeiende menslike verhaal wat die leser tot nadenke stem. Sou dit anders verloop het as dit nie vir die oorlog was nie? Keer die mens nie die punt van die punt van die swaard self op sy hart nie? Punt van die swaard was in 2005 op die kortlys vir die Louis Hiemstra-prys vir nie-fiksie. Paperback, 300 pages.  Published July 2003    
South Africa

DOEN DIT WEER SO - NUTTIGE WENKE VIR JOU HUIS (AFRIKAANS,

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Doen dit weer so is, soos sy voorganger Doen dit so (2014), ’n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daar’s wenke vir jou kombuis, sitkamer, kamer en badkamer. Dit bevat raad oor hoe om dinge vinniger te kook, beter te bak, hoe om van Wagter se vlooie ontslae te raak tot hoe om ’n wasgoeddag sonder wroeging te beleef. Wenke word vanuit verskeie bronne saamgevat en weergegee, en die boek bevat selfs Vrouekeur-lesers se wenwenke. En die helde van die boek? Suurlemoen, asyn en koeksoda! Jy kan feitlik enigiets daarmee skoonmaak. Features Summary Doen dit weer so is’n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daar’s wenke vir jou kombuis... Author Zerelda Esterhuizen Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20161001 Pages 64 ISBN 0-7993-7983-2 ISBN 13 978-0-7993-7983-9
South Africa

MOENIE STRES NIE! - POSITIEWE BOODSKAPPE VIR

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 10 working days Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie Features Summary Onthou jy toe Suid-Afrika in 2008 beurtkrag gehad het? Onthou jy die stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth? Author Alan Knott-Craig Publisher Bookstorm Release date 20140429 Pages 120 ISBN 1-920434-87-9 ISBN 13 978-1-920434-87-8
South Africa

DIE KOMS VAN DIE GROOT DIERE - ONDERWYSERSGIDS (AFRIKAANS,

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was — 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het! Die Onderwysersgids sluit in: 'n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word. 'n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word. Hoogtepunte in die teks, met 'n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig. Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf. Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit. Features Summary Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was – ’n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg... Author Danie Schreuder Publisher Juta ISBN 1-4851-2316-X ISBN 13 978-1-4851-2316-3
South Africa (All cities)

R 79


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.