-
loading
Ads with pictures

Vir standaard


Top sales list vir standaard

South Africa
Baalwaentjie vir standaard klein blokbale (herbou). Kan 15 of 10 baal hopies pak. Prys aangedui sluit nie btw in nie. Agri Agent - André 083 290 7383
R 12.500
See product
Pretoria (Gauteng)
Standaard toerusting: Yskasglyer Volledige 220v -elektrifikasie en 12v batterystelsel 2 x 40lt watertenks Howling Moon XT sleepwatent, matras en leer Noodwiel en oortreksel Hoekstutte 2 x wielboogbergingshokkies 2 x Jerry kanne met klampe Tentpale en tentpenne Ekstra toerusting 3 x sykante 2 x gasbottelhouers met gasbottels 2 x kratglyers met 8 kratte 4 x eetware (bekers, grootborde, kleinborde, papborde) 6 x eetgerei (messe, vurke, lepels, teelepels, “steak messe”) Grondseil Draagbare chemiese toilet 1 x sakkie by bed vir selfone, sleutels ens. 2 x sakkies vir eetgerei en ander kombuis gereedskap 4 x LED Ligte met sokke aan buitekant van sleepwa Bedraad vir sonpanele Groot staaltafel
See product
South Africa
tip sleepwa doelgebou vir ry van klip pas in standaard wingerdry.prys: skakel vir prysskakel: pieter marais ...
R 185.000
See product
Warmbad (Limpopo)
Silwerskoon en netjies met standaard toebehore wat insluit rallytent, grondseil, breekware en dubbeldeur ys/vrieskas, noodwiel, gasbottel en waterhouer, eienaarshandleidings, plus Alva tweeplaat gasstoof. Wiellaers gediens, asook haak waarvan die skokbreker met ‘n nuwe een vervang is. Padwaardigheidsertifikaat uitgereik op 06/07/2021 en geldig vir twee maande. Dubbelbed skuif van kant na middel soos verkies (kyk na foto’s). Alles is in ‘n goeie werkende toestand. Hierdie woonwa is mossie maar man! Dit bied ook goeie waarde vir jou geld, want sy toestand is bykans die van ‘n nuwe een en is net so reg om gehaak te word om mee te gaan vakansie hou – en te geniet!
R 159.000
See product
South Africa
Bestel vandag n Standaard U-vorm tralie met versterkings arm vanaf R3750* met instellasie by ons perseel Optionele ekstras: Swaai hek V-swaai hek Poxy coating/Galvanise Jag stoele Tralies wat vernou is saam met bak Skuins tralies Reperasie werk **Besoek gerus ons Facebook blad - Buffalo cattle rails of kontak ons vir enige navrae op 0218680020
R 3.750
See product
Bloemfontein (Free State)
Easter Special 20% off all Cattle Rails Paasfees Promosie 20% af op Alle Tralies. Don't miss out on this! Moet nie die een mis nie!! Geldig tot 13 April 2017 Standaard Tralie Pryse. Alles 20% Af!! LWB R5800 EXT Cab R5600 DC R5400 Fittys Bakkie Tralies Skakel vir pryse op ander tipe tralies en jag tralies Vakmanskap Lewenslank gewaarborg. Ons Sal Enige Prys Klop. Fittys Bakkie Tralies 514 - show phone - Bloemfontein Facebook: fittys bakkie tralies
See product
Heilbron (Free State)
Baie min gebruik en in ń puik kondisie. Het 2 awnings en sykante vir voor. Al die standaard toerusting plus ekstras. Staan in Heilbron. Kontak André 0825552181 R178 000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.