STUDENTEBEHUISING IN LYNNWOOD IN SOUTH AFRICA

R 4.000
Behuising vir studente. Hierdie behuising is in 'n rustige omgewing en dis vir die student wat ernstig is oor studies. Daar is 2 bachelor pads elk met sy eie ingang, kombuisie en badkamer.(R) ‘n Eenslaapkamerwoonstel met sy eie badkamer, sitkamer en kombuis as een vertrek.(R) Toegang tot die hoofkombuis, sitkamer met DSTV, eetkamer, swembad, tuin, internet en parkering. Goeie sekuriteit en alarms.

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
loading
1815957
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Related videos youtube

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.