MANS STUDENTE BEHUISING - R4000 PER KAMER, CLOETESVILLE - IN STELLENBOSCH
3 slaapkamer ongemeubileerde woonstel vir betroubare studente of 3 jong professionele mans Onderdak parkering vir elke huurder Veilige toegangsbeheer 2.5km van Stellenbosch Universiteit 500m van taxi optelpunt Koopkrag Sober gewoontes Geen rook, want jy is mos 'n man van die millennium - ons kyk na onsself en die omgewing R4000 per kamer per maand vir 12 maande. R8 000 depositio teen 31 Desember 2019 OF R40 000 eenmalig teen 31 Desember 2019. Jy spaar R8 000!! Welkom in Matieland! Whatsapp welkom.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 4.000,00
R 4.000,00
Contact
CONTACT