2022 STUDENTE AKKOMODASIE LUUKSE STUDENTE HUIS 2.5KM NWU IN POTCHEFSTROOM

2022 POTCHEFSTROOM STUDENTE KAMERS ± 2.5km vanaf NWU Pukke R3 100 pm. Moderne luukse lewenstyl student huis ten volle gemeubileerde huis idiaal vir studente wat van ver kom Rustige en veilige woongebied van Potchefstroom. Huis word weeks dae gediens. Wifi ‘uncapped’ Kamers ruim en luuks ten volle gemeubileerd, eie badkamer stort toilet en wasbak. Elke kamer eie studiehoek met lessenaar en boekrak, genoeg kaste. Vir ontspanning gemeenskaplike kuier en leef area moderne student sitkamer, eetkamer kombuis en waskamer met wasmajien. Onstspanning onderdak braai area. Luukse granite afwerking Goeie kwaliteit eetware, gebuiks artikels vir self bediening word voorsien. Veiligheid van hoogste gehalte voorsien, Elekrifiseerde omheining, alarmstelsel kameras ens. onderdak parkering. Kontak Ina 083 712 8399 alle ure coendril@telkomsa.net

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
2022 Studente Akkomodasie luukse studente huis 2.5km NWU
2022 Studente Akkomodasie luukse studente huis 2.5km NWU 0
loading
Price: R 3.100,00
R 3.100,00
3421756
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.