Vir een

-
loading
Ads with pictures

LP - BLES BRIDGES - VIR EEN EN ALMAL

LP - Bles Bridges - Vir een en almal  In good condition.  Thank you for looking.  We will combine postage on multiple orders.  Photograph of actual item.  Please have a look at our other items.    Regards   Willemien 
South Africa (All cities)

R 20

SPIEKERIES, CHARLES, NAAS & MIKE, 3 BOEKE VIR EEN PRYS!

 3 Boekies vir een prys! 1) "Weer" Voetap se Sportploeg - Voetap van der Westhuizen 2) Hallo Charles, Spiekeries gesels - Gerhard Viviers 3) Ek like Mike - Lou Henning & Andries Botha. Al die boekies sagteband, in goeie kondisie. POSGELD: R75.00 S.A.P.O.
South Africa (All cities)

R 75

BLES BRIDGES: 2 VIR EEN (SILENT NIGHT/COUNTRY MY WAY) (CD)

Silent Night My Best Friend Amazing Grace He Will Carry You It Is No Secret Jerusalem (The Holy City) You Stilled The Troubled Waters How Great Thou Art Carry On When I'm Back On My Feet Again When All God's Singers Come Home I'll Walk With God Disk 2: Devil Woman Two Pina Coladas Suspicious Minds Home I Have Loved You Girl I Need More Of You Delilha Medley Let's Dance Maria The Magic Still There Green Green Grass Of Home I Cross My Heart I Just Wanna Dance With You You
South Africa

R 49

2 VIR EEN KINDERLAND - VOL.3 (CD)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Features Contributors Carike Keuzenkamp Format CD Release date 20100830
South Africa

R 67

2 VIR EEN KINDERLAND - VOL.1

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Features Contributors Carike Keuzenkamp Release date 20100830
South Africa

R 67

BLES BRIDGES - VIR EEN EN ALMAL (LP) VINYL RECORD

SHIPPING COST AND OPTIONS UNDER "SHIPPING & PAYMENT TAB" HERE ABOVE, NEXT TO "DESCRIPTION". TYPE AMOUNT IN MANUALLY IN SHIPPING COST BLOCK AT CHECKOUT. Record Condition: Very Good (VG) / Sleeve Condition: Very Good (VG) Record in a very good condition; some light/medium dust/hairline scratch/scuff marks,  but these should not affect continuous playback. Sleeve in a very good condition; some corner/seam/spine/open-end wear, storage marks/ring-marks and bend corner/crease lines. (View Photos) CML 2009 (1986)
South Africa (All cities)

R 12

4 X EVERT F. POTGIETER BOEKE, ALMAL VIR EEN PRYS

    4 x EVERT F. POTGIETER BOEKE,   1) Langs die Buffelpad - Hardeblad met stofjas, 1965? Stofjas en eerste 5 blaaie het ligte vog vlek aan bokant maar geen invloed op drukblok nie. 2) Dolos en Dwaalspoor - Hardeblad met stofjas, 1966, ligte rak-verweer aan stofjas, binne nog mooi. 3) Ervarings op my Voetslaanpad - Hardeblad, geen stofjas, 1ste druk 1988. vorige boekwinkel stempel op skudblad, nog mooi toestand. 4) Tussen Rietbos en Mopanie - 2de druk 1965, hardeblad, geen stofjas, 2 stempels op titelblad, glas merk op voorblad, binne nog mooi. POSGELD: R100 Postnet, R75 Poskantoor of R60 Paxi  
South Africa (All cities)

R 200

BRIEWE VAN KLEINJAN. 2 X BOEKE VIR EEN PRYS!

  BRIEWE VAN KLEINJAN MA WEET MOS & LIEWE MA JOHAN VAN PLETZEN 1) LIEWE MA - 1983. 2) MA WEET MOS, 1984. Albei boeke hardeblad met stofjasse, en is nog in mooi kondisie, met vorige boekwinkel stempel voor in die boek. Posgeld: R100.00 Postnet of R65.00 Paxi (Geen SAPO)
South Africa (All cities)

R 150

EEN VIR MY - LIZE SWART

  EEN VIR MY - Lize Swart Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Heelwat verweer met skeurtjies aan stofomslag. Boek binne skoon en netjies. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
South Africa

R 15

EEN TAND RIPPER

Een Tand Ripper Werkende toestand Oppervlakkige roes. R3 500 Jeffreys Baai Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za
Jeffreys Bay (Eastern Cape)

EEN WEEK IN DESEMBER VAKANSIE IN DIE KAAP!

Jy en jou gesin kan kom vakansie hou in ons huis. Daar is drie kamers met dubbelbeddens een enkel kamer en dan nog twee matrasse vir kinders op die grond. So plek vir max 9 mense. Beddegoed en handdoeke is Hier en my hele kombuis en groot kuier stoep vir braai. Bel my, dan gesels ons verder. Prys per nag.
South Africa

R 1.300

EEN, TWEE, DRIE, VLAK 1 BOEK 2 (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Een, twee, drie is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf. Features Summary Een, twee, drie is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem.. Author Pearson Publisher Pearson Education South Africa Release date 20130301 Pages 32 ISBN 1-77578-525-4 ISBN 13 978-1-77578-525-5
South Africa (All cities)

R 62

EEN VIR AZAZEL, LEROUX, ETTIENNE

First Edition, second Impression, Human en Rousseau, Kaapstad, Pretoria, . Hard Cover red boards, gilt author and title along spine, tail end of spine is bumped, some shelf dust along head edge of book, front paste down has book dealers sticker, ffep has previous owners name and date, dust jacket shadow to end papers, page webbing is visible, otherwise binding is tight. Pictorial dust Jacket designed by Willem Jordaan, un-clipped, some scuffing to dust jacket, spine has some sun fading, edges are chipped.
De Aar (Northern Cape)

R 170

EEN VIR AZAZEL - ETIENNE LEROUX - 690G

Goeie toestand - hardeband met Stofomslag in goeie toestand
South Africa

R 140

EEN VIR AZAZEL - ETIENNE LE ROUX (FIRST EDITION) - 588G

Price: 240.00Edition: First editionDate published: 1964Publishers: Human & RousseauCondition: Dust jacket with scuff marks to the edges of the cover and spine — now covered in a protective plastic sleeve. Hardcover also shows scuff marks to the corners. Minor foxing on the end-papers. Otherwise internally clean tightly bound.
South Africa (All cities)

R 240

STORIES VIR LEKKER LEES: LEESBOEK 2 VLAK 1: GR 4 - 6

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6). Features Summary Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Author Fanie Viljoen Publisher Best Books Release date 20120801 Pages 48 ISBN 1-77002-905-2 ISBN 13 978-1-77002-905-7
South Africa (All cities)

R 155

JOHNITA LE ROUX - EEN VIR DIE WOLFSKOF

 Johnita le Roux - Een vir die Wolfskof       Een vir die Wolfskof  van Johnita le Roux is ‘n pakkende roman waarin ‘n vroueskrywer inbeweeg in die manlike domein. Die wêreld van die plaas en veral die soldaat word hier oopgemaak. Die roman speel in 1995 af en ‘n soldaat uit die Ou-Suid-Afrika beleef ‘n ernstige depressie. Sy vrou besoek ‘n terapeut en die effek van sy gemoedstoestand word op ‘n openhartige wyse beskryf. Hy is onder andere impotent en die effek hiervan op sy vrou en homself word uiters aangrypend beskryf.  Ook roep die verteller hulle vorige lewe in herinnering en hoe alles verander het. Die lot van die wit man word dus hier vanuit die perspektief van ‘n vrou (‘n baie vernuftige strategie) onder die loep geneem.  Die ervaring van die eens magtige patriarg as ‘n nou impotente (op fisiese en geestelike vlak) is waarskynlik een van die belangrikste temas van hierdie roman. En dit kry natuurlik ‘n ekstra dimensie omdat ‘n vrou hieraan stem gee. Soos wat Marlene van Niekerk inbeweeg in die domein van die plaasroman in  Agaat, skryf Le Roux oor veeboere en droogte. Dit gaan hier om die soeke na water wat natuurlik ook geestelike energie impliseer. Die letterlike reis word ook ‘n geestelike soeke of reis wat met primordiale krag gelaai word. Ook is die tema van die plaas ‘n hoogs emosionele onderwerp; nes die indertydse grensoorlog en in Dine van Zyl se  Slagoffers   is daar eweneens ‘n vars blik gegee op hierdie oorlog.
South Africa (All cities)

R 35

2 ARIBIER PERDE ONDER SAAL TE RUIL VIR MAK KINDERRYPERD

hi ek het 2 arbier perd een suiwer merrie en een anglo reun. albei onder saal. ek soek n mak kalm ryperd vir my en my kinders sommer vir le...
South Africa

R 3.000

2 FONE TE SWAP VIR N GOEIE FONE

2x fone te swap vir n goeie werkende foon, die een is n bb en die ander een is n Samsung galaxy neo pocket android kan bbm whatsapp fb alles doen inv my op whatsapp
South Africa

UNIVERSITAS. EEN SLAAPKAMER WOONSTEL. BESKIKBAAR 1 AUGUSTUS/

Universitas. 1 slaapkamer woonstel. Beskikbaar 1 Augustus/ 1 September. Elektriese heining. Veilig. Privaat. Skadunet parkering. Elektriese hek. Baie kaste. Teëlvloere. Graniet werksoppervlaktes in kombuis. Stoof. Dubbelwasbak. Plek vir wasmasjien in kombuis. Badkamer met bad en stort. Slaapkamer met baie ingeboude kaste. Groot sitkamer. Water ingesluit tot en met 4,000 liter per maand. Koopkrag. Elektriese geyser met addisionele songeyser vir kragbesparing. Slegs een persoon sonder kinders. Geen honde. R3450 p.m. Deposito R3450. Skakel 071 421 41 09
South Africa

R 3.450

DAGBOEK VAN 'N WIMPY KID 7: DRIE IS EEN TE VEEL (AFRIKAANS,

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days Daar is liefde in die lug — maar wat beteken dit vir Greg Heffley? 'n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om 'n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy drobek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis 'n skrale troos. Dan kry Greg 'n dansmaat danksy 'n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en 'n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie… Features Summary Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind... Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Puffin Release date 20170503 Pages 224 ISBN 1-4859-0014-X ISBN 13 978-1-4859-0014-6
South Africa

GESOEK: GOEIE HUIS VIR KATJIES

Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
Kimberley (Northern Cape)

OPSOEK NA CHIHUAHUA VIR AANEMING

Soek na n Chihuahua or yorkie or pekingese om aan te neem ongelukkig laat my begroting nie groot bedrag toe nie ek kan dus tot 500 betaal,ek is baie lief vir diere maar weet daar buite wag een van die 3 vir my... Verkieslik minatuur grote voel gerus om my te kontak of te email
South Africa

R 500

POTCH-1/2 SLK WOONSTEL 800M VAN KAMPUS-GESKIK VIR STUDENT OF

2 Slaapkamer Woonstel 800 m vanaf Kampus. Geskik vir student, werkende persoon of selfs ouer. Daar is 6 woonstelle op gronvloer in die veiligheids kompleks. Elektriese hek en Alarmstelsel is beskikbaar indien wil laat aktiveer. Woon/lefarea is gekombineer met kombuis. Badkamer met stort. Skadunet onderdak parkering. Genoeg ingeboude kaste. 2 ruim slaapkamers, maar leef area is klein. Kan selfs een kamer vir ektra sitkamer inrig indien so verkies.
Potchefstroom (North West)

WINSKOOP TWEE HUISE EEN ERF

2 Groot huise op baie groot erf. Huis 1: 3 Slaapkamers met igk. Sitkamer. Eetkamer. Familie kamer. 2 Badkamers. Moderne groot kombuis. Huis 2: 3 Slaapkamers met igk. Een groot leef area. Moderne oop plan kombuis. Badkamer. Ideaal vir omskep van winkels aan voorkant van huis. M/huis 2.
Cape Town (Western Cape)

2 SMALL T.V VIR N GROOT EEN

hi mense. ek wil 2 klein t.vs gee vir n groot boks T.v. as enige iemand belang stel laat my weet asb. dankie
South Africa

GROOT HOUTHUISE VIR WOONSTEL EN BESIGHEID

Bestel een by ons en kry 'n groot afslaag.Ons is oop hierdie Kersfees en Nuwe Jaar, kry ons by www.fourwayswendyhouses.co.za vir meer inligting.Dubbel verdieping ook beskikbaar.
South Africa

GROOT HOUTHUISE VIR WOONSTEL EN BESIGHEID

ons bou groot houthuise vir woonstel en besigheid, dubbel verdieping ook beskikbaar.bestel een nou en kry groot afslaag....152100996
South Africa

R 581

ANDRE VENTER: DIE MAN VIR JOU (CD)

1. Die Man Vir Jou 2. Ek Lief Jou Belowe 3. Tot Oneindig Einde Kry 4. Edelweiss 5. Gedigte 6. Lady In Red 7. Ek Sal By Jou Bly 8. As Ek Moet Gaan 9. Hoe Groot Is Ons God 10. Trou Met 'n Vrou Soos Jou Ma 11. Een Leeftyd Se Liefde 12. It Must Have Been Love 13. Verf Die Dorp Rooi 14. Pa Se Prinses 15. When I Need You
South Africa (All cities)

R 84

ELEGIE VIR N ONBEKENDE - MARGARET BAKKES

 Elegie vir n onbekende - Margaret Bakkes - Tafelberg - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand, een naam.  
South Africa (All cities)

R 75


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.