STUDENTE VERBLYF VIR DAME NABY AAN UFS. SKOON, NETJIES EN IN BLOEMFONTEIN
Laaste kamer beskikbaar in besonderse studentehuis vir dames slegs 1.4km van UFS mediese hek. Prys is R2430 en sluit in: - Elektrisiteit - Water - Dstv Premium - Uncapped Internet - Swembad - Skoonmaak diens Afrikaans sprekende dames wat ernstig is oor hul studies kan aansoek doen. Ek en my vrou bly op die perseel in 'n ander huis, so daar is altyd iemand naby om te help waar nodig. Kontak my gerus by 072 748 2858. Indien ek nie beskikbaar is nie, stuur gerus 'n whatsapp/email met jou naam en nommer sodat ek jou kan kontak.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 2.430,00
R 2.430,00
Contact
CONTACT