Vir

-
loading
Ads with pictures

VIR ENIGE FOTO SHOOT WAT JY WIL HE KONTAK MY GERUS

Vir enige foto shoot wat jy wil he kontak my gerus. Vir enige foto shoot kontak my gerus vir min geld
Rustenburg (North West)

VIR VRYHEID EN VIR REG - GENERAAL J.C.G. KEMP

  Vir Vryheid en Vir Reg - Generaal J.C.G. Kemp   Nasionale Pers Beperk, 1941. Condition: Good (ex-library & binding start to get loose).      
South Africa

VIR MOEDERTAAL EN VADERLAND GRA 1875 TOT 1975 TOKEN IN BAIE

Vir Moedertaal en Vaderland GRA 1875 tot 1975 token in baie goeie toestand  
South Africa

R 30

VIR DIE DOGTERS VAN EVA - MURRAY JANSON

  Vir Die Dogters van Eva - Murray Janson   N.G. Kerk-Boekhandel, 1977. Condition: Good.        
South Africa

VIR TROUE DIENS / FOR GOOD SERVICE -- MINIATURE SILVER MEDAL

Vir Troue Diens / For Good Service -- Miniature Silver Medal. Ribbon used from 1993 Silver Medal  Size: 20 x 29 mm   Please see the Photo's as part of the description. Sold as per scan.   International Bidders Welcome (Please inquire about shipping costs) Postage and Packaging: Shipping includes time, labor, packaging material and travel costs. Postage: R60 (Registered Post) -  Courier: R130  Postnet: R115 Items can be combined request.                                              
South Africa (All cities)

R 120

VIR EWIG EN ALTYD SAAM - 'N REIS VAN LIEFDE, VERLIES EN HOOP

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die verhaal van Danny Fourie en Adri-Louise van Renen. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ¿n gebarste blindederm, net om agter te kom dat sy graad 4 kanker het. Sy s vir Danny sy sal verstaan as hy die verlowing verbreek. Sy antwoord: Ons sal saamwees, nou en vir altyd daarna. Features Summary Danny en Adri-Louise het laat in hul lewe lief geraak vir mekaar. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek... Author Danny Fourie Publisher Lux Verbi Release date 20160201 Pages 274 ISBN 0-7963-1841-7 ISBN 13 978-0-7963-1841-1
South Africa

R 190

VIR VRYHEID EN VIR REG: ANGLO BOEREOORLOG GEDENKBOEK

We combine postage, so do look at our other items on offer. Dispatched within 2 business days. Our books are protected with a removable plastic cover and sent with care. Condition: Good. Original pale blue cloth boards with white titling on the upper board. Decorated end papers. xvi prelims and a total of 344 pages. Some colour illustrations, but profusely illustrated in black and white. CONDITION DETAILS: Very little sign of wear. A clean copy. Eerste uitgawe, pp. A4 grootte hardeband met omslag in baie goeie toestand.  Naam voorin. Bibliographic information Title Vir vryheid en vir reg: Anglo-Boereoorlog gedenkboek Author Leopold Scholtz Contributor Marthinus Van Bart Edition illustrated Publisher Tafelberg, ISBN X, Length 344 pages Subjects History  ›  Africa  ›  South  ›  Republic of South Africa Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Please Click ---> HERE PTO Books is selling.
Cape Town (Western Cape)

R 345

VIR TROUES, KAARTJIES, UITNODIGNINGS, GESKENKIES VIR GASTE

kyk gerus na ons fotos. oulike geskenk idees, uitnodigings, kaartjies ens. Ons doen al jou printing vir jou troue. Moenie verder soek nie.jy het ons gekry. Mariska doen n awesome job vir jou. kontak ons gerus: Mariska of Charlie of besoek ons op facebook. MC's cool printing.
Springs (Gauteng)

VIR ALLE PARTYTJIES

Ek reel alle parties versierings op mk van saal ek het nog ni n veneu ni maar verder doen ek als verhuur trou rokke uit blomme kos whatsup my vir kwatasie en kyk of dit is wat j wil he 781 - show phone - 5
Vanderbijlpark (Gauteng)

VIR N PERS HUIS KARIN CRONJE N HELDEMITE

eerste uitgawe sagteband 190 bladsye, die boek is in n uitstekende toestand, versending R30 in RSA- geen oorsese versending
Cape Town (Western Cape)

R 30

VIR VRYHEID EN REG - BRINK - ANGLO-BOEREOORLOG

1942 hardeband met 476 bladsye in mooi toestand. R50 posgeld in SA. Naam in ink voorin. Binne: Modderspruit, Nicholsnek, Stormberg, Magersfontein, Colenso, Paardeberg, Pietershoogte, Kruger, Vlakfontein, Driefontein, Smuts, Bull..........Boereoorlog, ABO, Anglo-Boer War.
South Africa

R 195

VIR ONS VOLKSPELERS

 hardeband, 193 bladsye, Die hardeband toon rak verweer, andersins is hierdie boek in 'n goeie kondisie.
South Africa

VIR ALTYD JOUNE, SONDER JOU & ONDER DIE WILDEPEER

Publisher: LAPAPublication date:2013Pages: 511Weight: 265g
South Africa (All cities)

R 69

VIR VRYHEID EN REG - BRINK - ANGLO-BOEREOORLOG

1942 hardeband met 476 bladsye in mooi toestand. R55 posgeld in SA. Naam in ink voorin. Binne: Modderspruit, Nicholsnek, Stormberg, Magersfontein, Colenso, Paardeberg, Pietershoogte, Kruger, Vlakfontein, Driefontein, Smuts, Bull..........Boereoorlog, ABO, Anglo-Boer War.
South Africa (All cities)

R 185

JAY EN LIANIE: VIR LIEFDE (CD)

Vir liefde Klip in die bos Da vat hy Hartjie van die Vrystaat Praat jou hart uit Ek is omdat ons is Die goeie oue tyd Bermuda Hungry eyes Sleeping in my car 70s Keurspel Naweeklyfie Ons trek Londen toe wilde Weste Ons is
South Africa (All cities)

R 57

STORIES VIR LEKKER LEES: LEESBOEK 2 VLAK 1: GR 4 - 6

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6). Features Summary Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Author Fanie Viljoen Publisher Best Books Release date 20120801 Pages 48 ISBN 1-77002-905-2 ISBN 13 978-1-77002-905-7
South Africa (All cities)

R 155

TWEE VIR 'N STUIWER (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi. Features Summary Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep W.A. Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Author W.A. Hickey Publisher Protea Boekhuis Release date 20011231 Pages 164 ISBN 1-919825-49-5 ISBN 13 978-1-919825-49-6
South Africa (All cities)

R 143

WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE - VIR KOELKOP OUERS (AFRIKAANS,

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun. Jannie Putter kyk in Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se self-beeld?", en "Hoe tug ek my kind?" Hy gebruik grafiese voor---stellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikel-blokke wat hulle moet hanteer. Jannie wys ouers dat die sleutel daarin l om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt. Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe sal ouers bemoe-dig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees. Features Summary Jannie Putter kyk in Wenplan vir jou kind se lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se selfbeeld?", en "Hoe tug ek my kind? Author Jannie Putter Publisher Christelike Uitgewers Release date 20140901 Pages 174 ISBN 1-4316-1020-8 ISBN 13 978-1-4316-1020-4
South Africa (All cities)

R 107

GESOEK VIR KONTANT: SONPANEEL VIR 12V STELSEL / WANTED:

gesoek vir kontant / wanted for cash. sonpaneel in pretoria vir 12v stelsel. meer as 100wp - vir billike prys - kontant i offer cash for...
South Africa

R 500

GESONDE PUG HONDJIES WAG VIR HUL FOREVER OUERS

Gesonde Pug hondjies wag vir hul Vir ewig parents.We het pragtige Pug hondjies wag vir hul vir ewig huis. Pragtige swart en ligbruin pug hondjies nou op soek na liefdevolle huise. Hulle het 'n uitstekende stamboom bloedlyn ouers. Hondjies is ontwurm, veearts nagegaan en ingeënt word. Ons hondjies het 'n speelse, uitgaande persoonlikheid en hanteer sedert geboorte. was opgevoed in ons huis en kuier saam met ons familie honde en katte. Beide ma en pa het pragtige temperements.stuur jou WhatsApp aantal
South Africa

R 2.991

MOENIE STRES NIE! - POSITIEWE BOODSKAPPE VIR

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 10 working days Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie Features Summary Onthou jy toe Suid-Afrika in 2008 beurtkrag gehad het? Onthou jy die stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth? Author Alan Knott-Craig Publisher Bookstorm Release date 20140429 Pages 120 ISBN 1-920434-87-9 ISBN 13 978-1-920434-87-8
South Africa

KONGRES IN NELSPRUIT VIR ONDERWYSERS, OUERS EN TERAPEUTE

Voorwaarts met passie Kom woon ons wonderlike kongres by vir ouers, onderwysers en terapeute Oktober Registreer voor Vrydag!!! Wereldklas sprekers soos Prof Jannie Ferreira (professor in optometrie en lid van die Europese raad vir Sportwetenskap) Dr Melodie de Jager (kenner op die brein en leerprobleme) en Stef du Plessis (wereldbekende motiveringspreker) Bekostigbare verblyf beskikbaar! Terapeute kan 8 cpd punte verdien! Vir meer inligting besoek https://www.mindmoves.co.za/conference.php
Nelspruit (Mpumalanga)

ERDWURMS VIR VISVANG

ROOI KARIBA ERDWURMS NOU BESKIKBAAR VIR VISVANG TE BREDELL KEMPTON PARK, DIE WURMS IS DIE BESTE ERDWURM VIR VISVANG. BEL GERUS OM TE REEL VIR JOU ROOI KARIBA ERDWURMS. PRYS - 50c PER WURM. BEL GERUS  
Barkly East (Eastern Cape)

BIED MY DIENSTE AAN VIR SAK PAS PRYSSE KONTAK MY VANDAG VIR

Bied my dienste aan as opknaper, klein renovasies aan jou huis binne en buite kontak my gerus vir n gratis kwotasie, geen werk is te groot of te klein vir my nie
South Africa

PRINSES ROKKE VIR DOGTERTJIES

Prinses rokke vir dogtertjies Ek het 2 wit prinses rokke vir dogtertjies. Ouderdom 3 en 4jaar. Skakel my vir meer inligting Dankie R500 elk
South Africa

R 500

TROETELDIER VERSORGING - GAAN U WEG VIR BESIGHEID OF

Ek gaan versorg u diere by die gerief van u huis as u weg is vir vakansie of besigheid. Kontak my vir pryslys vir u area. Goeie verwysings 079 655 6936
South Africa

R 80

GESOEK: GOEIE HUIS VIR KATJIES

Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
Kimberley (Northern Cape)

GEMEUBILEERDE BACHELORS OP KAMPUS VIR US DAMESTUDENTE VIR

Vier gemeubileerde bachelors is beskikbaar vir senior US-damestudente in Amarilla, hoek van Merrimanlaan en Bosmanstraat. Amarilla is ’n privaathuis met leefstylreëls vir senior damestudente. Internetkoppelpunt via WiFi gekoppel aan US se internet. Parkering in omheinde erf om die huis @ R130 p/m. Goeie sekuriteit. Aangename omgewing & goeie studie-atmosfeer. Koopkrag. Elektriese toerusting uitgesluit. Pryse onderskeidelik: R4500, R5 000 en R5 370 per maand vanaf 1 Desember 2016 tot 30 November 2017. Navrae: 082 501 6381 / 021 8813522 of gsvdm@carelsburgh.co.za
South Africa

R 5.000

OULIKE SAKKE VIR GESKENKE. ONS PRINT DIT VIR JOU

sien ons voorbeelde. Ons print vir jou iets op n sak en jy betaal ons want dit lyk awesome. ons print vir enige iemand. kontak Mariska of Charlie. besoek ook ons op facebook MC's cool printing en kyk ons oulike ander items en kers geskenk idees
Springs (Gauteng)

SLEGS VIR COOL KINDERS OORWINNAAR/ SURVIVOR VIR JESUS - DAVE

Slegs vir Cool Kinders Oorwinnaar/ Survivor vir Jesus - Dave Strehler 2004     2004 Binding: Softcover Number of pages: 71 Condition: as new                                               I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.  ,
South Africa

R 20


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.