Vir en

-
loading
Ads with pictures

VIR VRYHEID EN VIR REG - GENERAAL J.C.G. KEMP

  Vir Vryheid en Vir Reg - Generaal J.C.G. Kemp   Nasionale Pers Beperk, 1941. Condition: Good (ex-library & binding start to get loose).      
South Africa

VIR MOEDERTAAL EN VADERLAND GRA 1875 TOT 1975 TOKEN IN BAIE

Vir Moedertaal en Vaderland GRA 1875 tot 1975 token in baie goeie toestand  
South Africa

R 30

VIR EWIG EN ALTYD SAAM - 'N REIS VAN LIEFDE, VERLIES EN HOOP

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die verhaal van Danny Fourie en Adri-Louise van Renen. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ¿n gebarste blindederm, net om agter te kom dat sy graad 4 kanker het. Sy s vir Danny sy sal verstaan as hy die verlowing verbreek. Sy antwoord: Ons sal saamwees, nou en vir altyd daarna. Features Summary Danny en Adri-Louise het laat in hul lewe lief geraak vir mekaar. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek... Author Danny Fourie Publisher Lux Verbi Release date 20160201 Pages 274 ISBN 0-7963-1841-7 ISBN 13 978-0-7963-1841-1
South Africa

R 190

VIR VRYHEID EN VIR REG: ANGLO BOEREOORLOG GEDENKBOEK

We combine postage, so do look at our other items on offer. Dispatched within 2 business days. Our books are protected with a removable plastic cover and sent with care. Condition: Good. Original pale blue cloth boards with white titling on the upper board. Decorated end papers. xvi prelims and a total of 344 pages. Some colour illustrations, but profusely illustrated in black and white. CONDITION DETAILS: Very little sign of wear. A clean copy. Eerste uitgawe, pp. A4 grootte hardeband met omslag in baie goeie toestand.  Naam voorin. Bibliographic information Title Vir vryheid en vir reg: Anglo-Boereoorlog gedenkboek Author Leopold Scholtz Contributor Marthinus Van Bart Edition illustrated Publisher Tafelberg, ISBN X, Length 344 pages Subjects History  ›  Africa  ›  South  ›  Republic of South Africa Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Please Click ---> HERE PTO Books is selling.
Cape Town (Western Cape)

R 345

VIR ALLE PARTYTJIES

Ek reel alle parties versierings op mk van saal ek het nog ni n veneu ni maar verder doen ek als verhuur trou rokke uit blomme kos whatsup my vir kwatasie en kyk of dit is wat j wil he 781 - show phone - 5
Vanderbijlpark (Gauteng)

VIR VRYHEID EN REG - BRINK - ANGLO-BOEREOORLOG

1942 hardeband met 476 bladsye in mooi toestand. R50 posgeld in SA. Naam in ink voorin. Binne: Modderspruit, Nicholsnek, Stormberg, Magersfontein, Colenso, Paardeberg, Pietershoogte, Kruger, Vlakfontein, Driefontein, Smuts, Bull..........Boereoorlog, ABO, Anglo-Boer War.
South Africa

R 195

VIR VRYHEID EN REG - BRINK - ANGLO-BOEREOORLOG

1942 hardeband met 476 bladsye in mooi toestand. R55 posgeld in SA. Naam in ink voorin. Binne: Modderspruit, Nicholsnek, Stormberg, Magersfontein, Colenso, Paardeberg, Pietershoogte, Kruger, Vlakfontein, Driefontein, Smuts, Bull..........Boereoorlog, ABO, Anglo-Boer War.
South Africa (All cities)

R 185

VERVAARDIGERS VAN HOË- EN LAEDRUK PYPE (HDPE & LDPE)

Vir al u besproeiïngs- en water bestuur behoeftes, skakel ons gerus. Ons vervaardig hoë- en lae druk pype, groottes; 15mm tot 110mm en in enige lengtes. 20mm Klas 3 - R2.40 25mm Klas 3 - R3.30 32mm Klas 3 - R4.70 40mm Klas 3 - R6.10 50mm Klas 3 - R8.70 65mm Klas 3 - R13.40 80mm Klas 3 - R20.20 (Afslag op groot bestellings.Pryse is per meter, sluit BTW in.) Ons voorsien ook Dompel Pompe, asook Sentrifigale Pompe en koppelstukke. Ons is geleë in Verkeerdevlei, so 80km van Bloemfontein en aflewering kan gereël word. Vir n gratis kwotasie of bestellings skakel JW– 824 - show phone - Nadia – 617 - show phone -
Bloemfontein (Free State)

JAY EN LIANIE: VIR LIEFDE (CD)

Vir liefde Klip in die bos Da vat hy Hartjie van die Vrystaat Praat jou hart uit Ek is omdat ons is Die goeie oue tyd Bermuda Hungry eyes Sleeping in my car 70s Keurspel Naweeklyfie Ons trek Londen toe wilde Weste Ons is
South Africa (All cities)

R 57

STORIES VIR LEKKER LEES: LEESBOEK 2 VLAK 1: GR 4 - 6

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6). Features Summary Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Author Fanie Viljoen Publisher Best Books Release date 20120801 Pages 48 ISBN 1-77002-905-2 ISBN 13 978-1-77002-905-7
South Africa (All cities)

R 155

TWEE VIR 'N STUIWER (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi. Features Summary Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep W.A. Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Author W.A. Hickey Publisher Protea Boekhuis Release date 20011231 Pages 164 ISBN 1-919825-49-5 ISBN 13 978-1-919825-49-6
South Africa (All cities)

R 143

WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE - VIR KOELKOP OUERS (AFRIKAANS,

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun. Jannie Putter kyk in Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se self-beeld?", en "Hoe tug ek my kind?" Hy gebruik grafiese voor---stellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikel-blokke wat hulle moet hanteer. Jannie wys ouers dat die sleutel daarin l om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt. Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe sal ouers bemoe-dig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees. Features Summary Jannie Putter kyk in Wenplan vir jou kind se lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se selfbeeld?", en "Hoe tug ek my kind? Author Jannie Putter Publisher Christelike Uitgewers Release date 20140901 Pages 174 ISBN 1-4316-1020-8 ISBN 13 978-1-4316-1020-4
South Africa (All cities)

R 107

GESONDE PUG HONDJIES WAG VIR HUL FOREVER OUERS

Gesonde Pug hondjies wag vir hul Vir ewig parents.We het pragtige Pug hondjies wag vir hul vir ewig huis. Pragtige swart en ligbruin pug hondjies nou op soek na liefdevolle huise. Hulle het 'n uitstekende stamboom bloedlyn ouers. Hondjies is ontwurm, veearts nagegaan en ingeënt word. Ons hondjies het 'n speelse, uitgaande persoonlikheid en hanteer sedert geboorte. was opgevoed in ons huis en kuier saam met ons familie honde en katte. Beide ma en pa het pragtige temperements.stuur jou WhatsApp aantal
South Africa

R 2.991

MOENIE STRES NIE! - POSITIEWE BOODSKAPPE VIR

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 10 working days Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie Features Summary Onthou jy toe Suid-Afrika in 2008 beurtkrag gehad het? Onthou jy die stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth? Author Alan Knott-Craig Publisher Bookstorm Release date 20140429 Pages 120 ISBN 1-920434-87-9 ISBN 13 978-1-920434-87-8
South Africa

HARTEBREKER - CHRISTIAAN BARNARD EN DIE EERSTE

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasinte 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het. Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in die resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in die fassinerende nuwe blik op Chris Barnard wat uitgegee is om saam te val met die 50ste herdenking van die eerste hartoorplanting. Features Summary Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiente 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes... Author James Styan Publisher Jonathan Ball Publishers Release date 20171204 Pages 275 ISBN 1-86842-840-0 ISBN 13 978-1-86842-840-3
South Africa (All cities)

R 189

MAL OOR METAAL - PROJEKTE MET HANDWERKMETAAL VIR JOU TUISTE

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Handwerkmetaal het eindelose versierpotensiaal. Dit is buigsaam en kan om bykans enige oppervlak gevou of daarop geplak word. Hierdie boek fokus op gekleurde handwerkmetaal - hoe dit versier kan word met bosseleerwerk, uitsnywerk, die byvoeg of wegneem van kleur, 3D-ontwerpe wat ingevul word en vele meer - en hoe jy daarmee unieke items vir jou tuiste kan skep. Leer meer oor metaal en items waarop dit aangebring kan word, hoe om die nodige gereedskap te gebruik, en hoe om verskeie tegnieke toe te pas wat almal gebruik kan word om die meer as 50 dekoratiewe of funksionele items te skep. Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer, soos: Die oordra en natrek van ontwerpe; Hoe om met eenvoudige handgereedskap tekstuur te skep; Die gebruik van bosseleerapparaat soos die cuttlebug om tekstuur, patrone en uitsnywerk te skep; Afrondingstegnieke soos skuurwerk, veroudering en verf; Herwinning en hergebruik; Wenke en raad om prosesse te vereenvoudig. Daar is projekte vir alle vaardigheidsvlakke, van beginners tot gesoute handwerkers, en maklike items wat blitsvinnig gemaak kan word tot meesterstukke wat langer sal neem om te voltooi. Manjifieke foto's van die voltooide items sal jou inspireer en jy kan danksy die stap-vir-stap foto's en aanwysings sommer dadelik aan die werk spring. Features Summary Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer. Author Monica Fischer (Author), Suzan Cumpsty (Author), Lee Vorster (Author) Publisher Metz Press Release date 20160601 Pages 128 ISBN 1-928201-75-X ISBN 13 978-1-928201-75-5
South Africa

HOE NOU GEMAAK? - 5000 BOERERATE EN WENKE VIR VANDAG

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days ’n Nuttige handleiding wat 'n ereplek in elke Suid-Afrikaanse huis behoort te he. Maklike oplossings op daaglikse probleempies wat in en om die huis ontstaan, word hier prakties en effektief beantwoord. Van die behandeling van algemene kwale soos slaaploosheid, tot die skoonmaak van yskaste en silwerware. Daar is nuttige raad vir die gaarmaak en preservering van voedsel, algemene noodhulpwenke asook wenke vir buitelugliefhebbers. Features Summary Hoe raak ’n mens ontslae van algemene peste en plae? Hoe behandel jy brand- en snywonde, of borskwale, of verwyder jy vlekke of reuke? Hier is 'n nuttige raakvat-gids vir elke huishouding! Contributors Johanna De Wet Release date 20140301 Pages 359 ISBN 1-86919-997-9 ISBN 13 978-1-86919-997-5
South Africa (All cities)

R 281

RAND EN SENT (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG- program, is 'n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansile bestuur. Die kundigheid van kenners van gerespekteerde finansile instellings word op 'n toeganklike manier beskikbaar gestel aan lesers wat nie noodwendig toegang tot die dienste van adviseurs of konsultante het nie. Raad word verskaf oor hoe om 'n begroting behoorlik op te stel - en te laat klop. Suid-Afrikaners wat hulle in die dryfsand van skuld bevind, kry waardevolle wenke oor hoe om uit die spiraal te ontsnap en te begin spaar. Alles wat 'n mens oor eiendombeleggings, algemene en aanlynbeleggings behoort te weet, is hierin vervat. Inligting oor hoe om die maksimum opbrengs uit polisse te verseker, word gegee, en skuiwergate wat 'n mens op die finansile pad kan laat struikel, word uitgewys. Hierdie boek is noodsaaklike leesstof vir alle Suid-Afrikaners wat verantwoordelikheid vir hul geldsake wil neem. Features Summary Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG-program, is 'n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiele bestuur. Author Suzaan Steyn Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20180521 Pages 204 ISBN 1-77609-238-4 ISBN 13 978-1-77609-238-3
South Africa (All cities)

R 173

NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD 5 TAAL- EN LEESOEFENBOEK VIR EERSTE

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Hierdie nuwe reeks bevat waardevolle taal- en leesoefeninge vir die EAT-leerder ontwikkel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die reeks is gemik daarop om leerders se taalvaardighede op ¿n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporre kinder- en jeugboeke wat ¿n leerder se verbeelding sal prikkel en die leerder sal aanmoedig om met begrip te lees. Dit bevat woordsoorte, betekenisleer, sinsleer en klankleer. Dit bevat alles-in-een boek ¿ taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermo in die klas en tuis. Features Summary Hierdie nuwe reeks bevat waardevolle taal- en leesoefeninge vir die EAT-leerder ontwikkel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV)... Author Alta Engelbrecht Publisher Best Books Release date 20170627 Pages 112 ISBN 1-77607-158-1 ISBN 13 978-1-77607-158-6
South Africa

R 131

NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD 7 TAAL- EN LEESOEFENBOEK VIR EERSTE

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis. Features Summary Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie boek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en tuis... Author Alta Engelbrecht Publisher Best Books Release date 20170616 Pages 112 ISBN 1-77607-160-3 ISBN 13 978-1-77607-160-9
South Africa

R 136

JOHNITA LE ROUX - EEN VIR DIE WOLFSKOF

 Johnita le Roux - Een vir die Wolfskof       Een vir die Wolfskof  van Johnita le Roux is ‘n pakkende roman waarin ‘n vroueskrywer inbeweeg in die manlike domein. Die wêreld van die plaas en veral die soldaat word hier oopgemaak. Die roman speel in 1995 af en ‘n soldaat uit die Ou-Suid-Afrika beleef ‘n ernstige depressie. Sy vrou besoek ‘n terapeut en die effek van sy gemoedstoestand word op ‘n openhartige wyse beskryf. Hy is onder andere impotent en die effek hiervan op sy vrou en homself word uiters aangrypend beskryf.  Ook roep die verteller hulle vorige lewe in herinnering en hoe alles verander het. Die lot van die wit man word dus hier vanuit die perspektief van ‘n vrou (‘n baie vernuftige strategie) onder die loep geneem.  Die ervaring van die eens magtige patriarg as ‘n nou impotente (op fisiese en geestelike vlak) is waarskynlik een van die belangrikste temas van hierdie roman. En dit kry natuurlik ‘n ekstra dimensie omdat ‘n vrou hieraan stem gee. Soos wat Marlene van Niekerk inbeweeg in die domein van die plaasroman in  Agaat, skryf Le Roux oor veeboere en droogte. Dit gaan hier om die soeke na water wat natuurlik ook geestelike energie impliseer. Die letterlike reis word ook ‘n geestelike soeke of reis wat met primordiale krag gelaai word. Ook is die tema van die plaas ‘n hoogs emosionele onderwerp; nes die indertydse grensoorlog en in Dine van Zyl se  Slagoffers   is daar eweneens ‘n vars blik gegee op hierdie oorlog.
South Africa (All cities)

R 35

OORLEWINGSGIDS VIR 'N BEDONNERDE DIVA (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo. Features Summary Simone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes... Author Sophia Kapp Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160301 Pages 476 ISBN 0-7993-7800-3 ISBN 13 978-0-7993-7800-9
South Africa

R 209

LINTBORDUUR EN STUMPWERK (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie titel is 'n moet vir alle liefhebbers van lintborduur en stumpwerk en stel selfs die beginner in staat om hierdie ongelooflike projek sonder moeite te voltooi. Vir gevorderde borduurders is daar 'n aantal nuwe tegnieke as verrassing. Elkeen van die twaalf panele word volledig met stap-vir-stap foto's en aanwysings verduidelik, met 'n lys van alle naalde, garing en linte wat gebruik word. Die titel bevat 'n omvattende stekewoordeboek met meer as 40 sketse van steke, algemene inligting oor stumpwerktegnieke, en meer as 30 blomontwerpe om van te keis en te leer. Features Summary Hierdie titel is 'n moet vir alle liefhebbers van lintborduur en stumpwerk en stel selfs die beginner in staat om hierdie ongelooflike projek sonder moeite te voltooi... Author Di Van Niekerk (Author), Dewald van Heerden (Illustrator), Wendy Brittnell (Illustrator), Rina Auret (Translator) Publisher Metz Press Release date 20041101 Pages 128 ISBN 1-875001-98-0 ISBN 13 978-1-875001-98-9
South Africa (All cities)

R 149

KONGRES IN NELSPRUIT VIR ONDERWYSERS, OUERS EN TERAPEUTE

Voorwaarts met passie Kom woon ons wonderlike kongres by vir ouers, onderwysers en terapeute Oktober Registreer voor Vrydag!!! Wereldklas sprekers soos Prof Jannie Ferreira (professor in optometrie en lid van die Europese raad vir Sportwetenskap) Dr Melodie de Jager (kenner op die brein en leerprobleme) en Stef du Plessis (wereldbekende motiveringspreker) Bekostigbare verblyf beskikbaar! Terapeute kan 8 cpd punte verdien! Vir meer inligting besoek https://www.mindmoves.co.za/conference.php
Nelspruit (Mpumalanga)

PADDA EN DIE VREEMDELING (AFRIKAANS, HARDCOVER)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 21 working days Rot, ’n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die rivier. Padda se maats is vies – Rot is anders as hulle. Hy hoort nie daar nie. Hulle waarsku vir Padda om weg te bly van hom af, want alle rotte is vuil, dom en grillerig. Maar Padda besluit om vir Rot beter te leer ken. En wat ’n verrassing! Rot kan lees en skryf en drie tale praat! Verder is hy altyd vrolik en hulpvaardig. Padda is baie hartseer toe Rot weer vertrek, maar Rot belowe om eendag terug te kom om ’n brug oor die rivier te bou … Padda en die vreemdeling is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, maar bevat ook 'n waardevolle lewensles. Features Summary Rot, ’n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die rivier. Padda se maats is vies – Rot is anders as hulle. Hy hoort nie daar nie. Hulle waarsku vir Padda om weg te bly van hom af... Contributors Max Velthuijs (Author), Max Velthuijs (Illustrator), Carla Lang (Translator) Release date 20160901 Pages 32 ISBN 1-4853-0649-3 ISBN 13 978-1-4853-0649-8
South Africa

R 124

PADDA EN DIE VREEMDELING (AFRIKAANS, HARDCOVER)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Rot, ’n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die rivier. Padda se maats is vies – Rot is anders as hulle. Hy hoort nie daar nie. Hulle waarsku vir Padda om weg te bly van hom af, want alle rotte is vuil, dom en grillerig. Maar Padda besluit om vir Rot beter te leer ken. En wat ’n verrassing! Rot kan lees en skryf en drie tale praat! Verder is hy altyd vrolik en hulpvaardig. Padda is baie hartseer toe Rot weer vertrek, maar Rot belowe om eendag terug te kom om ’n brug oor die rivier te bou … Padda en die vreemdeling is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, maar bevat ook 'n waardevolle lewensles. Features Summary Rot, ’n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die rivier. Padda se maats is vies – Rot is anders as hulle. Hy hoort nie daar nie. Hulle waarsku vir Padda om weg te bly van hom af... Contributors Max Velthuijs (Author), Max Velthuijs (Illustrator), Carla Lang (Translator) Release date 20160901 Pages 32 ISBN 1-4853-0649-3 ISBN 13 978-1-4853-0649-8
South Africa

R 124

SUID-AFRIKAANSE KOOKBOEK VIR DIABETES (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Hilda Lategan het die beste resepte uit die twee topverkoper Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid boeke gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet. Features Summary Hilda Lategan het die beste resepte uit die twee topverkoper Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid boeke gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet. Author Hilda Lategan Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20151001 Pages 256 ISBN 0-624-07183-9 ISBN 13 978-0-624-07183-9
South Africa

R 239

MUSIEKENSIKLOPEDIE VIR KINDERS

Hoe lyk 'n balalaika en wat is ritme? Wie was Robert Schumann? In die boek se 250 artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek sal jy antwoorde op die en hope ander musiekverwante vrae vind! 'n Noodsaaklike naslaanbron vir kinders wat lief is vir musiek, met meer as 200 volkleurillustrasies en foto's, talle notevoorbeelde, 'n register met ongeveer 1000 terme met verklarings oor die herkoms en uitspraak daarvan. Format:paperback Pages:190
South Africa

R 89

DOEN DIT WEER SO - NUTTIGE WENKE VIR JOU HUIS (AFRIKAANS,

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Doen dit weer so is, soos sy voorganger Doen dit so (2014), ’n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daar’s wenke vir jou kombuis, sitkamer, kamer en badkamer. Dit bevat raad oor hoe om dinge vinniger te kook, beter te bak, hoe om van Wagter se vlooie ontslae te raak tot hoe om ’n wasgoeddag sonder wroeging te beleef. Wenke word vanuit verskeie bronne saamgevat en weergegee, en die boek bevat selfs Vrouekeur-lesers se wenwenke. En die helde van die boek? Suurlemoen, asyn en koeksoda! Jy kan feitlik enigiets daarmee skoonmaak. Features Summary Doen dit weer so is’n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daar’s wenke vir jou kombuis... Author Zerelda Esterhuizen Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20161001 Pages 64 ISBN 0-7993-7983-2 ISBN 13 978-0-7993-7983-9
South Africa

DIRK MUDGE. ENDUIT VIR 'N ONAFHANKLIKE NAMIBIE

Protea Boekhuis, 2015. Hardeband. 551 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.   Dirk Mudge publiseer op 87-jarige ouderdom sy langverwagte outobiografie. Hierdie besonderse man was vir 33 jaar voltyds betrokke by die politiek van Suidwes-Afrika en later Namibie. Hy betree die politiek in 1960 toe hy lid word van die wetgewende vergadering onder die Nasionale Party van Suidwes-Afrika. Mudge beskryf hoe hy aanvanklik die beginsels van die Nasionale Party onderskryf het, maar mettertyd tot ander insigte gekom het. Dit het onvermydelik tot sy uittrede uit die Nasionale Party gelei en tot die stigting van sy eie party: die Republikeinse Party. Hy het 'n persoonlike aandeel gehad in die skryf van die nuwe Grondwet vir die Republiek van Namibie en probeer in hierdie boek antwoorde verskaf op vrae soos waarom dit Namibie so lank geneem het om onafhanklikheid te bereik en wat die rol van Suid-Afrika en die internsionale gemeenskap daarin gespeel het.    
South Africa (All cities)

R 130


Receive the latest offers by email

Enter an email to continue.
Accept the terms, conditions and privacy policy to continue.

Accept terms and conditions and privacy policy.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.