-
loading
Ads with pictures

Vir enige


Top sales list vir enige

Rustenburg (North West)
Vir enige foto shoot wat jy wil he kontak my gerus. Vir enige foto shoot kontak my gerus vir min geld
See product
Pretoria (Gauteng)
Verhuring van linne vir troues,partytjies en alle funksies skakel ons vir enige navrae of meer inligting...
See product
South Africa
Ek is 'n afrikaanse 4de jaars student aan die Universiteit van Stellenbosch wat op soek is na 'n au pair werk in die middae (Maandag, Dinsdag,Donderdag en Vrydag). Ek kan ook beskikbaar gedurende naweke. Ek is vriendelik, betroubaar en is mal oor kinders. Ek het ook my eie motor en is woonagtig in Stellenbosch. Kontak my gerus vir enige navrae.
See product
Phalaborwa (Limpopo)
Enige poste waarvoor ek geskik mag wees sal oorweeg word.My ondervinding sluit in: (1)S.A.Polisie (Ou bedeling).(2)Bestuur van Groot sowel as Kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor & Logistieke Bestuurder.(6)Nutsman.Enige area sal oorweeg word.Vir meer inligting,stuur net n boodskap vir my.Dringend.
See product
Potgietersrus (Limpopo)
Enige poste waarvoor ek geskik mag wees sal oorweeg word.My ondervinding sluit in: (1)S.A.Polisie (Ou bedeling).(2)Bestuur van Groot sowel as kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor & Logistieke bestuurder.(6)Nutsman.Enige area sal oorweeg word.Vir meer inligting,stuur n boodskap aan my.Dringend.
See product
Worcester (Western Cape)
Goeie dag almal Ek is opsoek na ñ pos op ñ plaas of enige ander landbou onderneming. Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe. Ek het ook ondervinding met die kwaliteit inspeksie van steen en kernvrugte by pakstore en koue vrugte. Ek het ondervinding in besproeing instaleer en resperasies. My cv en kwalifikasie is op aanvraag beskikbaar. Kontak my gerus by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product
Brits (North West)
Vir enige geleentheid sit ek n vintage tema by. Pryse afhangende van grootes van koekies. Bestellings kan geplaas word op 063 692 8867. Like en share asb my nuwe facebook blad. https://www.facebook.com/Vintage-Cookies-100188191841462/ Daaglikse nuwe plasings wat gaan volg. Kompetisie in nabye toekoms. Spesiale aanbiedings ens.
See product
South Africa
Skakel vir enige Bou Materiaal. Het ook in voorraad: Sand, stene, sement, Plaveisel stene en ander bou materiaal. Vinnige aflewering. Skakel gerus vir enige navraag of bestellings. Mativon Brick Depot. Stocks / brick / paver/ face / facebricks / face-bricks / semi-face / semiface / lintels.
See product
South Africa
Goeie dag, Ek is 'n 3de jaar verpleging student wat graag na kindertjies wil kyk in my vrye tyd. Ek het reeds 2 jaar ondervinding in hospitale en klinieke wat beteken ek het 'n goeie mediese agtergrond. Ek het ook my kar. Vir enige vrae WhatsApp of email my enige tyd. Groete, Danélle 081 737 8464
See product
Bloemfontein (Free State)
KwikPave is n denamise firma met n houding van niks is onmoontlik nie, ek help graag met raad en advies om jou sak te pas. Kontak my gerus vir enige raad en profesionele hulp om enige spasie fantasties te laat lyk. Kom ek help jou om jou huis in n lushof te verander met pragtige profesionele Plaveisel en SmartStone. Bomas en Firepits geen probleem nie. Weet verseker ek hou self toesig.
See product
South Africa
Hi. Ek is n middejarige verpleegster met 33 jaar ondervinding in verpleging asook icu ondervinding. Is gerigistreer by Suid Afrikaanse Verpleegsters Raad. Ek bied my dienste aan vir enige tuisverpleging in ruil vir inbly wat honde vrienndelik is.
See product
Kroonstad (Free State)
Ek is opsoek na John Deere trekkers asook ander trekkers vir onderdele kontak my gerus Herkie by vir enige verdere inligting
See product
South Africa
Special op BB Sement. R per sak. Plaas n bestelling van 450 sakke op n slag en prys sal laer wees. Skakel vir enige bou materiaal. Ons hou ook in voorraad: Sand, Stene, Sement, Plaveistel stene en ander bou materiaal. Vinnige Aflewering. Skakel gerus vir navrae of bestellings te plaas. Mativon Brick Depot. Stocks / brick / paver / face / facebricks / face-bricks / semi-face / semiface / lintels.
See product
Bloemfontein (Free State)
Ons Tuiste ouetehuis is ‘n versorgingseenheid vir verswakte bejaardes met ongeveer 195 inwoners. Aansoekers moet beskik oor: n Minimum van 5 jaar ondervinding, Ten minste 3 jaar ervaring as toesighouer, Afrikaans en Engels magtig wees, Rekenaarvaardig in MS Office, Christelike mens- en lewensbeskouing. Ondervinding in die versorging van bejaardes. Ondervinding in die opstel en monitering van begroting. Bestel, ontvangs en kontrolering van voorraad. Salarisskaal op aanvraag beskikbaar. Stuur volledige CV na hradmin@engo.co.za. Vir enige navrae skakel Ezelle Wilson 0514077239. Sluitingsdatum 22 November 2019.
See product
Upington (Northern Cape)
Die trekker is in 'n baie goeie toestand en werk 100%. Kontak my gerus vir enige verdere navrae. Prys sluit BTW in.
R 68
See product
South Africa
Spitbraai vir enige geleentheid, van troues tot verjaarsdae, of sommer net n lekker gesellige kuier saam met familie en vriende.
See product
Bloemfontein (Free State)
Spit braaiers beskikbaar vanaf slegs R700. Vir enige funskie kontak my by 824 - show phone -
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Heerlike pastei'e en Quiches PASTEIE: Hoender & Mushroon - R70 elk Kudu - R80 elk QUICHES: Bacon en kaas - R65 elk Smoked griller en kaas - R65 elk Ham & kaas - R60 elk Vegetarian: net mushroom en kaas of mushroom, groente en kaas - R50 elk. Whatsapp 0827801161 of inbox my vir enige bestellings
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Wil jy iets vervoer? TT's Transport is jou oplossing! Ons besit n 8ton tautliner waarmee ons jou goedere vervoer teen n baie goeie prys. Ons is gelee in vdbp maar ry landwyd vir jou gerief. Enige tyd, enige plek, enige iets 24/7. Kontak gerus vir n gratis kwotasie vandag nog. Tiaan 832 - show phone - !!!!
See product
South Africa
Ek het 3 kaartjies vir Afrikaans is groot vir vrydag 14 November wat ek graag wil ruil vir 2 kaartjies vir die saterdag 15 November (19H30) vertoning. Indien enige iemand belangstel om te ruil  kontak my by (Retha)
See product
Middelburg (Mpumalanga)
16ry 52.5cm enkel raam nou beskikbaar, hierdie planter moet nie mis geloop word nie. n Nuwe 16ry kos amper dubbel die prys. Ideaal vir die Vrystaat se sandgronde en groot plat lande. Dubbel kunsmis stelsel. Kan enige saad plant (mielies,soyas,koring,sorghum). Klient ruil hom in vir groter planter. Kontak my gerus vir meer inligting. Fotos sal binnekort opgelaai word. Foto tans is net voorbeeld van hoe planters lyk.
R 750
See product
South Africa
Opsoek na musiek en beligting vir jou troue, verjaarsdag partytjie, werks funksie of enige ander funksie? Platinum Sound bied goeie gehalte diens en gaan uit hulle pad uit om die klient tevrede te stel. Dit alles vir bekostigbare pryse.Skakel Pierre van Heerden by of stuur n e-pos na vir n kwotasie. Ons kom terug na jou toe so spoedig as moontklik.
See product
South Africa
Mense kom kyk na ons skool en wat ons bied ons is seker die enigste skool wat Desember en alle skool fakansie oop is ons vra nie boete as j jou kind laat kom haal nie ons is oop van half 7 in die ogend tot 6 uur in die aand ons kyk na kinders van n maand oud en naskool kinders kan gehaal word asb kom kyk en DAN VIR NOU TOT UINDE SEPTEMBER AS U. U KINDERS IN SKYF BETAAL U DIE EERSTE MAAND HALF PRYS MAAR NET AS U SE U het dit hier gelees so moenie wag nie mense asb kom kyk na ons skool kids of the future kids with style kontak my op of what's up en u is enige tyd welkom om te kom kyk ons het ook 16 kamaras vir veilighuid en electric fence ons sal net die beste vir jou kind gee dankie lekker dag
See product
South Africa
Goeie naandEk is n 35 jarige wit dame met n professionele werksagtergrond wat opsoek is na enige werk.Ek is n gekwalifiseerde Instrumentasie Meganikus met onderwys ondervinding.Ek sal enige werksaanbod wat in lyn is met my vorige ondervinding aanvaar.Kontak my indien u vir my n werksaanbod kan bied.Baie dankie.
See product
Bloemfontein (Free State)
KwikPave is n dinamiese maatskapei. Geen uitdaging is te groot nie. Klein projekte en groot projekte. Vir raad hoe om n spasie mooi te laat lyk en jou huis in n lushof te verander kontak my. SmartStone of enige ander plaveisel, firepits of bomas geen probleem. Kontak my gerus vir n gratis kwotasie.
See product
Alberton (Gauteng)
Wil jy iets gespry het of welding moet gedoen word en jy isni lus vir dit nie groot of klein van trailers tot n kraan ek doen dit vir n goeie prys ek doen enige area ek is in alberton
See product
South Africa
Gegradueerdes   Sandton   R – R   Minimum vereistes vir die pos: ·                 ‘n Voltooide graad of 3 Jaar Diploma (enige rigting) ·                 Vlot in Afrikaans ·                 Vlot in Engels ·                 Kennis van MS Excel en Word ·                 Werkservaring is nie ‘n voorvereiste nie - moet onmiddellik kan begin Call
See product
South Africa
SOEK BAIE DRINGEND 2 KAARTJIES VIR AFRIKAANS IS GROOT VERTONING IN KAAPSTAD. ENIGE VERTONNG. SKAKEL
See product
South Africa
Ek is opsoek na 2 Afrikaans is Groot kaartjies vir die vertoning vanmiddag. Ek Kan dit by Grandwest optel of enige plek tussen Strand en Grandwest.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.