-
loading
Ads with pictures

Vir musiekboek c


Top sales list vir musiekboek c

South Africa
  Vir Vryheid en Vir Reg - Generaal J.C.G. Kemp   Nasionale Pers Beperk, 1941. Condition: Good (ex-library & binding start to get loose).      
See product
South Africa (All cities)
 NIE VIR RYKDOM... - T.C. Pienaar Hardeband in goeie toestand. Ligte skaafmerkies. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
R 20
See product
South Africa (All cities)
Buy SELFLEES SERIE, STORIES VIR DIE KINDERS - C LOUIS LEIPOLDT (8 STE DRUK 1948) for R40.00
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy Afrikaans as Tweede Taal vir Standerd VI of Vorm 1 - C.P.Van der Merwe for R190.00
R 190
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Die John C. Maxwell bestuursdagbeplanners spog met 'n nuwe buitebladontwerp met 'n leerafwerking en handstikwerk en bevat inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkopers Sometimes You Win, Sometimes You Learn en Success One Day at a Time. Eienskappe sluit in: Inspirerende daaglikse aanhalings Maandelikse en weeklikse inspirerence leesstukke Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir alle universiteite Blanko bladsye vir persoonlike notas Bladsy-'n-dag (07:00 tot 19:00 plus na-ure) Features Summary Die John C. Maxwell bestuursdagbeplanners spog met 'n nuwe buitebladontwerp met 'n leerafwerking en handstikwerk en bevat inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkopers Sometimes You Win... Author John C. Maxwell Publisher Struik Christian Release date 20160901 Pages 416 ISBN 1-4153-3420-X ISBN 13 978-1-4153-3420-1
R 287
See product
South Africa (All cities)
 Boek mooi en ongemerk - Lyk vir my nog splinternuut en ongelees.
R 240
See product
South Africa (All cities)
Buy Ontspanningsbehoeftes vir Stedelinge (Afrikaans) | M. S. Putterill & C. Bloch for R325.00
R 325
See product
South Africa (All cities)
Buy Versamel Werke C J Langenhoven - - Boek 1-16 - Negende uitgawe: Hierdie Druk (1972 Vir 1973) for R1,400.00
R 1.400
See product
South Africa (All cities)
  Eks bib; Hardeband biblioteekbinding, redelike goeie toestand vir n biblioteekboek. Posgeld R60. We gladly combine postage up to 5kg at R5 per extra item.  T's& C's apply  Postage R60. 
R 40
See product
South Africa (All cities)
  SAGTEBANDBOEK IN 'N NETJIESE TOESTAND. LIGTE VERGELING IS SIGBAAR. BEKENDE DIGTERS SOOS: EUGENE N MARAIS, C LOUIS LEIPOLDT, JAN F E CELLIERS, I D DU PLESSIS UYS KRIGE EN NOG ANDER VERSIER HIERDIE BOEK!  
R 30
See product
South Africa
Hardeband in goeie toestand. Binding is stewig en skoon binne, behalwe vir watermerke aan bo- en onderkant van blaaie binne in boek, maar beïnvloed nie teks. Uitgegee 1965 met 278 bladsye tydens die 300-jarige bestaan van die Gemeente van Kaapstad. S/w illustrasies en foto's. Posgeld in RSA = R58.00 (verhoogde postariewe 1/4/2017)
See product
South Africa (All cities)
In Liefde met gevoel wonder Magriet hoe sy van Walter ontslae kan raak. Boonop moet sy weens â??n besering fisioterapie kry. Haar terapeut, Pierre, is die mooiste man wat sy nog ooit gesien het. In Veldpad van verlange moet Paulie vir drie weke veldwerk doen op â??n plaas in die Vrystaat. Sy het egter ernstige bedenkinge oor haar spanlede. Soos sy verwag het, is daar van die eerste dag af haakplekke. This product ships within 3-5 working days.
R 210
See product
South Africa (All cities)
About the product Uitgawe van die Patriotvereniging vir Afrikaanse Teksuitgawes Nr 4 (Tweede Jaargang Nr 1). Number 63 of a limited edtion. 8vo; original grey boards, lettered in black on spine, and with black device to upper cover; pp. 196. Cloth slightly rubbed, and tanned on backstrip; pages a little browned. Good to very good condition. Afrikaans text."CASPARUS PETRUS HOOGENHOUT (1843-1922) skryf gedigte oor die gebeure in die twee republieke, meer spesifiek die Vryheidsoorlog waarvan hy die belangrikste oorwinnings besing."- Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 33
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die sewende titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! In alles was Jasper nog altyd die onbestrede leier, maar nou lyk dit asof sy maats hom eenkant toe stoot, en dit net omdat hy nie soos ‘n meisiekind op ‘n verhoog wil gaan ronddans nie. Asof daar nie veel belangriker dinge is wat ‘n seun kan doen nie! En boonop lyk dit ook nog asof hulle dink hy kan nie toneel speel nie! Jasper is egter nie iemand wat homself bejammer as dinge ‘n bietjie donker lyk nie. Hy het lankal geleer dat dit die heel beste is om uit te spring en iets te doen om die saak reg te stel — en soos altyd spring die klein borselkop met soveel entoesiasme aan die werk, dat hy homself, en die leser, ‘n bietjie uitasem laat. Kom deel in die avonture van Jasper. Features Summary Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die sewende titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf... Author C.F. Beyers-Boshoff Publisher Protea Boekhuis Release date 20161201 Pages 108 ISBN 1-4853-0381-8 ISBN 13 978-1-4853-0381-7
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author C. Diedericks-Hugo Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160315 Pages 16 ISBN 0-636-16332-6 ISBN 13 978-0-636-16332-4
R 27
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.