-
loading
Ads with pictures

Saal vir


Top sales list saal vir

South Africa
hi ek het 2 arbier perd een suiwer merrie en een anglo reun. albei onder saal. ek soek n mak kalm ryperd vir my en my kinders sommer vir le...
R 3.000
See product
Vereeniging (Gauteng)
Goeie kinder ry perd baie mak met n saal en toom + _ 7 jaar oud gelding goeie perd vir begin ruite R
See product
South Africa
Ek is opsoek na 'n Nooitgedacht ponie vir my 7 jarige dogtertjie, maar die ponie moet alreeds ingebreek wees en gewoond wees aan kinders en veral honde, ek soek verkieslik ook al die toebehore by soos saal en stibeule ens. Ek weet perde en ponies is 'n duur hobby maar ek wil vir als saam nie meer as R betaal nie, as daar iemand is wat my kan help asb.
R 4.000
See product
South Africa
Lieflike Arabier reun 13.2Hh, gebore x40km en 1x80km, inentings op datum, microchipped en erasa boekie. Mooiste grond maniere, klim boks, staan vir hoefsmid, ry met halter of toom. Soet onder saal. Vir enige kind om te begin met uithouritte of plesier ritte. R Mosselbaai
See product
Vereeniging (Gauteng)
Pragtige kinder perd met saal en toom vir R Of net die perd al leen vir R Regte perd vir n begin ruiter +_7,8 jaar oud naby aan meyerton oor kant midvaal racetrack op die plotte
See product
Kimberley (Northern Cape)
15hh 12 jr oud Fantastiese wakker ryperd vir avontuurlistuge ruiter. Baie gehoorsaam baie rustig in die hand, wakker onder die saal, hardloop reguit en hard. Lekker vir plaaswerk en plesier ritte Laai maklik op oop of toe sleepwa.
R 8
See product
South Africa
Vlinder is n bay kleur merie +/- 6 jaar oud Goeie kondusie Kaal voet veld perd 15hand hoog Lewendige perd Nie vir beginner nie Basiese skool werk in plek Word tans gebruik vir plesier ritte km Kan in groep of alleen gery word. Tussen Brits en Rustenburg op N4 R GP saal Ingesluit, kort n buik gordel en stubeule
R 6.000
See product
Brits (North West)
Pragtige grys arabier reun 15.1 h 5 j kom met saal. Lekker mak ry perd geskik vir grootmense en kinder.
R 22
See product
South Africa
Halters, 2 sale, 2 tome, ponie saal, chaps (L), 3 buikgordels, 2 harde hoedens, swart skou baadjie, skou hemp, swart en Bruin ry broek (34) vir n vrou.
See product
South Africa
Zorro is nou twee jaar en twee maande oud en het baie potensiaal, hy is baie rustig onder die saal en is gehoorsaam.... Ek soek net 'n goeie huis vir hom waar hy baie aandag en liefde gaan kry want my werk laat nie toe dat hy die aandag kry wat hy nodig het nie....
See product
South Africa
Nooitgedagter Hing, Wit, 14 hande hoog. Bitter mak, kom met saal toom en 2 ry pette. Eienaar verhuis dorp toe. Soek liefdevolle huis vir hom waar hy baie aandag sal kry en gereeld gery sal word.
R 8.500
See product
Witbank (Mpumalanga)
Abby is 4 jaar oud. Sy is baie mooi en baie mak. Sy is rybaar en lekker vinnig. Sy is lekker vris gebou en is nogals oorheersend. Sy is nie vir eemand wat net begin ry nie en baie fyngevoelig. Sy het n saal en toom en n halter en n vliee masker. Skakel op 072 429 3067
R 5.000
See product
Adelaide (Eastern Cape)
8 jaar oud onder saal ry gemaklik en is glad nie lei nie. Gehoorsaam en baie gewillig. Whatsapp vir meer inligting 0832740520
R 15.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.