KAAPSE BOERPERD X FRIESPERD IN SOUTH AFRICA
Zorro is nou twee jaar en twee maande oud en het baie potensiaal, hy is baie rustig onder die saal en is gehoorsaam.... Ek soek net 'n goeie huis vir hom waar hy baie aandag en liefde gaan kry want my werk laat nie toe dat hy die aandag kry wat hy nodig het nie....
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT