ANGLO ARABIAN X BOERPERD MARE IN SOUTH AFRICA
Vlinder is n bay kleur merie +/- 6 jaar oud Goeie kondusie Kaal voet veld perd 15hand hoog Lewendige perd Nie vir beginner nie Basiese skool werk in plek Word tans gebruik vir plesier ritte km Kan in groep of alleen gery word. Tussen Brits en Rustenburg op N4 R GP saal Ingesluit, kort n buik gordel en stubeule
4.00/5
1 reviews
Price:
R 6.000,00
R 6.000,00
Contact
CONTACT