SOEK NOOITGEDACHT PONIE VIR MY DOGTERTJIE IN SOUTH AFRICA
Ek is opsoek na 'n Nooitgedacht ponie vir my 7 jarige dogtertjie, maar die ponie moet alreeds ingebreek wees en gewoond wees aan kinders en veral honde, ek soek verkieslik ook al die toebehore by soos saal en stibeule ens. Ek weet perde en ponies is 'n duur hobby maar ek wil vir als saam nie meer as R betaal nie, as daar iemand is wat my kan help asb.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 4.000,00
R 4.000,00
Contact
CONTACT